Verified Reviews of Northern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape

Rated 4.03 out of 5 based on 4334 reviews.
John H. - 4th April 2016
staying in Die Rand, Northern Cape
Nogsteeds waarde vir geld indien jy in Suid-Afrika reis.
Tim S. - 3rd April 2016
staying in Kuruman, Northern Cape
Die Oog is 'n besonder mooi natuurverskynsel.
Sonja C. - 3rd April 2016
staying in Hartswater, Northern Cape
Amazing water irrigation scheme and farming community.
Anél J. - 3rd April 2016
staying in Colesberg, Northern Cape
Historical town with opportunities for looking around.
Charmaine K. - 3rd April 2016
staying in Calvinia, Northern Cape
Klein, netjiese dorpie.
Neville P. - 1st April 2016
staying in Northern Cape
Jammer dis so ver van Gauteng, anders was ons elke naweek daar.
Leela V. - 1st April 2016
staying in Colesberg, Northern Cape
Very charming and great history.
Renier T. - 1st April 2016
staying in Straussburg, Northern Cape
Kan dit beslis aanbeveel!
Chrissie V. - 1st April 2016
staying in Kathu, Northern Cape
Dit was baie bedrywig tydens ons besoek aangesien dit paasnaweek was. Ek dink mens kry alles wat jy nodig het in Kathu.
Russel V. - 1st April 2016
staying in Douglas, Northern Cape
Wow, die groenigheid was asemrowend!
Andre Burger B. - 1st April 2016
staying in Vanderkloof, Northern Cape
Pragtige dorp.
Willem C. - 30th March 2016
staying in Colesberg, Northern Cape
Plattelander Resturant lekker plek vir etes.
Wim V. - 30th March 2016
staying in Augrabies, Northern Cape
Baie mooi.
Rina D. - 30th March 2016
staying in Williston, Northern Cape
Die Williston Mall is 'n moet sien!
Gerhardus Philip V. - 30th March 2016
staying in Kimberley, Northern Cape
Deurmekaar stad om in te ry. Strate baie onduidelik en ongemerk. Was dit nie vir GPS nie, sou dit maar broekskeur gegaan het.
Henri V. - 29th March 2016
staying in Kuruman, Northern Cape
Behalwe die "Oog van Kuruman", is daar nie veel te sien nie. Dit bly uiteraard die deurgang na die Noord-Kaap en Kgalagadi.
Annolien S. - 29th March 2016
staying in Augrabies, Northern Cape
Awesome!
Mona W. - 29th March 2016
staying in Calvinia, Northern Cape
Baie mooi en rustig.
Thea S. - 29th March 2016
staying in Britstown, Northern Cape
Dis 'n mooi, skoon dorp en die personeel by die vulstasie was vriendelik en behulpsaam. Dankie, julle laat ons sommer tuis voel.
Barend V. - 28th March 2016
staying in Springbok, Northern Cape
Springbok het my hart gesteel.
Michele F. - 28th March 2016
staying in Colesberg, Northern Cape
Die Plattelander eetplek is baie goed! Kos was vinnig gereed en baie lekker boerekos!
Frik P. - 27th March 2016
staying in Kimberley, Northern Cape
Oor die algemeen was die mense vriendelik gewees. By die Groot Gat was die mense baie hulpvaardig en vriendelik gewees. Hulle is oop op naweke en vakansiedae. Die Tram rit was ook 'n groot aantrekking vir my jong kinders gewees. Sal weer teruggaan om die Koi-san tekeninge te gaan sien en ander besienswaardighede.
Philip U. - 26th March 2016
staying in Britstown, Northern Cape
As jy Weskus toe of terug van Gauteng af dan is die dorpie jou beste roep vir oorbly!
Bennie B. - 24th March 2016
staying in Keimoes, Northern Cape
Pienk Padstal is 'n wenner.
Leslie & Isabel F. - 23rd March 2016
staying in Richmond, Northern Cape
Heerlike en gerieflike ontbyt by die garage - One Stop.
Ora J. - 23rd March 2016
staying in Keimoes, Northern Cape
Het net deurgery en nie tyd in die dorp spandeer nie.
Yvonne T. - 23rd March 2016
staying in Kanoneiland, Northern Cape
Nice place to visit.
Coenraad S. - 23rd March 2016
staying in Colesberg, Northern Cape
Lekker eetplekke en mense is vriendelik en gasvry.
Gerrit M. - 22nd March 2016
staying in Hadison Park, Northern Cape
Gerieflik naby aan die Groot Gat en redelik naby aan paaie wat na ander toeriste-besienswaardighede lei.
Danie F. - 22nd March 2016
staying in Carnarvon, Northern Cape
Netjiese, skoon dorp! Glo as mens net wil rus is dit die plek om te wees.
Pam V. - 21st March 2016
staying in Hopetown, Northern Cape
Strate kort aandag, maar dit is egte klein dorpie met atmosfeer.
Barend (ben) D. - 21st March 2016
staying in Colesberg, Northern Cape
Dit is, veral vir die toeriste vanaf die noorde van ons land, 'n halfpad oornagplek.
Nelsie F. - 18th March 2016
staying in Colesberg, Northern Cape
Pragtige plattelandse dorpie.
Anna-marie D. - 18th March 2016
staying in Colesberg, Northern Cape
Baie interessante dorpie. Het die argitektuur geniet.
Stefanie H. - 18th March 2016
staying in Prieska, Northern Cape
Baie warm in die somer - sorg dat jy in 'n plek bly wat lugversorging het en neem muskietafweermiddel saam aangesien Prieska teen water geleë is. Baie interessanthede om te besigtig.
Joan K. - 18th March 2016
staying in Loxton, Northern Cape
Ek is mal oor Loxton. Sal beslis weer gaan kuier. Die rustigheid en die natuur is ongelooflik.
Delene Zietsman I. - 17th March 2016
staying in Colesberg, Northern Cape
Regte oulike dorpie met ou plekkies.
Marius V. - 16th March 2016
staying in Colesberg, Northern Cape
Straatname is nie duidelik sigbaar nie.
Celestene L. - 16th March 2016
staying in Colesberg, Northern Cape
Mense kan gerus daar stop om bene te rek en so bietjie van die mense daar leer ken, omdat dit so tussen êrens en nêrens geleë is maak dit 'n baie interresante plek.
Les C. - 16th March 2016
staying in Colesberg, Northern Cape
Die Plattelander is 'n heerlike restaurant.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com