Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10519 reviews.
"Asemrowende mooi gebied. Koffiewinkels is 100% en Kapula-kerse was 'n belewenis. Gerieflik naby aan Arniton en Struisbaai."
"Struisbaai is sekerlik die pragtigste dorp met die moosite kuslyn in Suid-Afrika."
"Gansbaai is een van ons gunstelingplekke in die Suid-Kaap met baie interessante winkeltjies en die pragtige see."
"Interesting little village. Enjoyed the Saturday morning market. Good variety on offer. The nature reserve is a must visit for nature lovers."
"Caledon is die skoonste dorp wat ek in 'n lang tyd gesien het, hulle kan voorwaar trots wees op hul prag dorp!"
"Baie stil in wintermaande. Min aktiwiteite of besienswaardighede, maar natuurskoon en strand baie mooi."
"Baie dinge om te doen in area: padstalle, mark, wynplase, bergfietsareas, ens."
"Very beautiful place with a lot of little hidden gems I would love to explore on my next trip."
"Swellendam is like a little piece of heaven in the Langeberg Hermitage valley. We have already booked 2 more visits in the surroundings! #hooked"
"Uitstekende dorpie. Rustigheid en die sneeu en berguitsigte was baie mooi. Saterdag rustig deur die dorpie gestap en by talle eetplekkies en kunsgalerye aangedoen. Almal werk saam sodat Greyton (Kaapse finalis) Dorp van die Jaar wen, oral in die dorp is baniere aan die pale. Het baie mooi alternatiewe verblyf gekry, maar moes Vrydag en Saterdag by verskillende plekke oornag."
"Ons het die rustigheid baie geniet. Kinders ry fiets in die strate. Mooiste staproetes in en om die dorp."