We had to find accommodation in Scottsville to attend the World Canoe Marathon Championships at Camps Drift Dam, but don't think we would stay in Pietermaritzburg otherwise. Hosts recommended a wonderful restaurant called ''Oil and Olive" about 10 minutes away, which is highly recommended!
Pietermaritzburg self is nie so lekker nie, maar dit is naby die Midlands geleë wat lieflik is vir 'n naweek weg. Ukuthula Lodge is naby genoeg maar ver genoeg vir n lekker wegbreek vanaf Durban.
Kommersieel vir 'n stadbewoner en 'n plaas-/buitelewe-atmosfeer vir die res wat stilte soek.
Thembisile Vincent D. - 9th January 2017 staying inPietermaritzburg
Pietermaritzburg is an excellent place to visit. It is close to tourist attractions such as Mandela's Capture site in Howick and Durban, a place of many festivities. It is a town with fascinating Elizabethan architectural buildings and is easy to navigate.
Daar nie veel winkels nie,net een wegneemeteplek. Maar lyk na 'n stil rustige dorpie. Nie genoeg tyd gehad om die dorpie verder te verken nie, maar gesien daar is 'n museum van ou trein lokomotiewe, sal graag dit wil gaan besigtig wanneer ek weer daar is en biete meer tyd het.