Verified Reviews of Saldanha Bay Local Municipality

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Saldanha Bay Local Municipality

Rated 4.25 out of 5 based on 130 reviews.
Anet V. - 6th January 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Dorpie baie skoon en het nooit onveilig gevoel nie. Saldanha lekker middelpunt as jy al die ander Weskusdorpies en Swartland wynroete wil doen.
Adri J. - 1st January 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Dink nie ek sal 'n lang vakansie daar wil deurbring nie, maar dit was 'n redelik sentrale plek vanwaar mens die omgewing heerlik kon besoek en verken.
Miemie T. - 31st December 2014
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Komplimente aan die munisipaliteit oor die skoon strate en parkeerareas op 24 Desember en vroeg Kersoggend. Die B&B waar ek gebly het, het op navraag gesê dat hulle mark werknemers en konsultante van plaaslike industrieë is. Ondersteuning aan die industrieë sal tot voordeel van die inwoners wees, wat dan tot algemene vooruitgang kan lei. Langebaan het reeds die toeriste en fokus op plaaslike nywerhede sal die gemeenskap baat. Blue Bay Lodge se kersete was uitstekend. Die personeel was vriendelik en het die geleentheid 'n plesier gemaak. Die ete was heerlik voorberei en tot aan die einde was die geregte warm en vars. Komplimente aan die span.
Violet A. - 8th December 2014
staying in Saldanha Bay Local Municipality
It is wonderful for a quiet getaway.
Lynette S. - 28th November 2014
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha is a nice place to visit if you want some 'me time'.
Hano T. - 13th November 2014
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha is 'n lekker plek, veral as jy visvang. Naby aan klomp ander vissersdorpe.
Susan S. - 22nd October 2014
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Klein vissersdorpie. Weg van die stad se gewoel. Ons het lekker gerus.
Michelle B. - 20th October 2014
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Daar is 'n definitiewe tekort aan eetplekke en aktiwiteite vir die kinders.
Renate V. - 10th October 2014
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Dirk L. - 15th September 2014
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha baie sentraal geleë vir baie besienswaardighede soos die hawe en blomme.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com