Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Scottburgh

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Scottburgh

Rated 4.4 out of 5 based on 250 reviews.

Scottburgh

Terrace Mews

"Scottburgh has always been our favourite holiday destination, however, not enough is being done by the life guards and SAPS to stop the alcohol on the beach. The amount of drunk people on the beach is overwhelming."

Scottburgh

Serenity

"Dit was dalk voorheen 'n heerlike strand, maar ons het eerder ander strande besoek. Dit was baie vuil op die strand en in die swembad."

Scottburgh

Serenity

"Ons was nie baie beïndruk met die publieke strand nie en ook nie met die dorpie nie."

Scottburgh

4 Seagulls View Holiday Home

"Scottburgh is 'n fantastiese bestemming. Die dorp en die strand is great. As mens van rustig hou, kan die strand bietjie besig wees oor Kersfees. Enige ander tyd is absoluut perfek!"

Scottburgh

Laid Back Holiday Flat

"Munisipaliteit was vinnig om die strande skoon te hou na nuwejaarsdag vieringe. Het veilig gevoel en alles was binne loopafstand."

Scottburgh

Dunn's Haven

"Ons het netjiese verblyf gekry met ons besoek wat waarde vir geld is en besoek die dorpie weer Des 2019, klaar bespreek."

Scottburgh

Kenri

"Peaceful place to relax away from the busy Gauteng."

Scottburgh

Kenri

"Hulle kan gerus iets doen met die hoofstrand. Mens is te bang om in die aand daar te stap. Die dorp self lyk maar sleg en in die aand lyk dit te gevaarlik, selfs om net kos te gaan koop. Te veel bedelaars, veral buite die eetplekke. Kan doen met meer eetplekke wat gesinsvriendelik is. "

Scottburgh

Ambercrest B&B

"Lekker strand en nie te besig nie."

Scottburgh

Kenri

"Scottburgh is a small neat town with everything you need to enjoy a family holiday. There is an abundance of fast food shops and restaurants. The beach is safe and clean with all the beach paraphernalia for hire that you may need to enjoy a full day out at the beach. Scottburgh is also more central to make it ideal for driving out to Durban, Galleria Mall or Ramsgate, if you want to make a trip to the Waffle House. There is also a fish factory shop nearby if you are looking for something yummy to add to the braai!"

Scottburgh

Kenri

"Scottburgh is a lovely little town and the beach is very nice."

Scottburgh

Ikhaja

"Ons eerste keer in Desember. Oppas vir swem buite die geallokeerde areas en as lewensredders nie daar is."

Scottburgh

Karlin on the Beach

"Pragtige klein dorpie om te besoek. "

Scottburgh

Serenity

"Pleasant town."

Scottburgh

11 Coral Sands

"A little gem town with some of the friendliest people I encountered in a long time."

Scottburgh

15onRaymond

"Scottburgh locals are very friendly. "

Scottburgh

15onRaymond

"Scottsburg lyk na 'n klein toerisme-dorpie, met redelike verskeidenhied van las wat jy kan nodig kry. Het 'n baie beter swemstrand as Pennington. Die baai by Scottburgh gee dat gesinne veilig in vlak sowel as dieper water kan baljaar. Kleiner strande lyk maar bietjie vervalle."

Scottburgh

Dunn's Haven

"Heerlikste vankansie-bestemming ooit!"

Scottburgh

Karlin on the Beach

"Rustige vakansiedorp met al die nodigste vir 'n heerlike vakansie. Bietjie ver van alternatiewe vermaak in geval van slegte weer, maar sal die dorp beslis weer besoek."

Scottburgh

Serenity

"Mooiste en skoonste strand/dorpie in die Suidkus. Lekkerste koffiewinkeltjie ontdek met die heerlikste koek. Oh My Word Koffiewinkel. "

Scottburgh

Happy Times Leisure Retreat

"Baie skoon en vriendelik, sentraal van als te doen en uitstekende strande!"

Scottburgh

Kenri

"Dis 'n baie mooi dorpie. Die strand is pragtig en is goed geleë. Jy kan 'n lekker uitry doen na die suidkus of noordkus of net heerlik ontspan daar. Daar is heelwat restaurante met die heerlikste kos. Ons sal beslis weer Scottburgh toe gaan."

Scottburgh

15onRaymond

"Lekker naby alles."

Scottburgh

Ikhaja

"Pragtige strand."

Scottburgh

Serenity

"Strate is skoon en ons het baie bejaarde mense gesien stap. Die strand was skoon, veilig en glad nie besig nie. Die restaurante se kos was van top gehalte en daar is baie om te doen. "

Scottburgh

Serenity

"Die dorp was verbasend skoon en die paaie sonder slaggate."

Scottburgh

Eden River Lodge

"Scottburgh het alles wat jy nodig het. Daar is werklik uitstekende restaurante."

Scottburgh

Ikhaja

"Publieke swembad op strand is 'n stortingsterrein vir gemors."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!