Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Scottburgh

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Scottburgh

Rated 4.4 out of 5 based on 250 reviews.

Scottburgh

Watervale Flat

"Dit was lekker en ons sal weer soontoe gaan vir 'n kort vakansie."

Scottburgh

Serenity

"Lekker om te gaan swem ."

Scottburgh

Ambercrest B&B

"Die strande was baie goed gepolisieer en die verkeer beheer! 'n Mens het veilig gevoel omdat geen drank toegelaat was nie en die lewensredders was baie streng met mense wat die see nie respekteer nie! Dis 'n stillerige dorp waar jy kon rus weg van die stadsverkeer! Die nabygeleë mall het darem die meeste winkels as jou geld jou gepla het! Daar is baie om te doen in die omgewing as jy wou rondry! "

Scottburgh

Serenity

"Redelik sentraal geleë vir die doeleindes om die wyer Suidkus te verken."

Scottburgh

Blue Marlin Hotel - Dream Resorts

"A step back in time in a good way."

Scottburgh

Serenity

"Die dorpie het alles wat jy nodig het en word goed na gekyk."

Scottburgh

Ambercrest B&B

"Baie mooi en skoon dorpie. Vriendelike mense en genoeg restaurante en winkels. "

Scottburgh

Ambercrest B&B

"Daar is genoeg dinge om te doen in die omgewing, Scottburgh netjies, en het goeie inkopiesentrums!"

Scottburgh

Ambercrest B&B

"Heerlike, mooi strand."

Scottburgh

Blue Marlin Hotel - Dream Resorts

"Netjiese strand met supertube, nie oorvol mense, oulike dorpie met lekker eetplekke."

Page
Page 9 - Showing 241 to 250
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!