Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Sedgefield

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sedgefield

Rated 4.7 out of 5 based on 628 reviews.

Sedgefield

Hubbs Place

"Saturday Market a must-see. Close to Knysna and Wildernis. Will definitely return."

Sedgefield

Andante B&B

"Die Saterdagmark is altyd 'n belewenis - Sedgefield is baie sentraal to die nabygeleë dorpe."

Sedgefield

Die Vissers

"Rustige vriendelike plek wat naby genoeg is aan 'n klomp besienswaardighede."

Sedgefield

A Secret Garden Paradise Getaway

"With Sedgefield on the Garden Route, it gives you quite a lot of different towns to explore during your visit. Myoli Beach is also just amazing!"

Sedgefield

Dover on Sea B&B

"Pragtige plekkie."

Myoli Beach, Sedgefield

Kiewietjie Cottages

"Baie mooi, alles skoon, vriendelike mense en daar is uitstekende restaurante en winkels."

Myoli Beach, Sedgefield

Myoli Beach Lodge

"Ek wil weer na Myoli Beach gaan, maar dan wil ek 'n week kuier, want 1 aand is te min."

Sedgefield

Ichtus Seafront B&B

"Pragtige dorpie met genoeg om mens mee besig te hou en om te rus - dis immers waarom mens met vakansie gaan - om te rus en te ontspan."

Sedgefield

Woonstel @ Bleshoender

"Swartvleistrand is die land se beste."

Sedgefield

Bleshoender Accommodation

"Pragtige dorp. Ons het reeds die plek kom besigtig om daar te hervestig. Genoeg restaurante, mooi Pick en Pay (nuwe Superspar maak eersdaags oop). Huise en eiendom baie duur, en dus skaars."

Myoli Beach, Sedgefield

Myoli Beach Lodge

"Dis pragtig en skoon."

Sedgefield

Eastbrook River Lodge

"We have always loved Sedgefield and have travelled there for many years when the opportunity arises. Very central to other towns on the Garden Route, with anything being available that one needs. The Saturday morning Wild Oats Farmers Market is always amazing. "

Sedgefield

Eden

"Baie mooi en stil plekkie. Uitstekende mark."

Sedgefield

Ichtus Seafront B&B

"Mens se oor Sedgefield so min moontlik. Die spesiale plekkies in Sedgefield is juis so spesiaal omdat die wat daarvan weet nie uitvertel nie. Dit is juis dit wat die plek spesiaal maak."

Sedgefield

Woonstel @ Bleshoender

"Pragtige plek, moet maar bereid wees om te ry vir die strande."

The Island, Sedgefield

Sedge Cottage

"Onthou net om jou muskietweerder saam te bring! "

Sedgefield

Apartment 22

"A lovely quaint town, that was just what we needed: rest, a welcoming group of people and being in nature. "

Sedgefield

Village Mews 8

"Sedgefield is 'n baie mooi, skoon en rustige dorpie. Die regte plek as jy van jou besige lewe wil weg kom."

Sedgefield

At Journeys End

"Sedgefield is 'n heerlike rustige vakansie dorp met al die basiese noodsaaklikhede daar verkrygbaar!"

The Island, Sedgefield

Sedge Island House

"Dit is pragtig! As jy werklik wil rus en stilte soek is The Island jou bestemming."

Sedgefield

Valley View

"Excellent location."

Myoli Beach, Sedgefield

The Gull

"You can still taste the salt of the sea."

The Island, Sedgefield

Holiday House on Protea

"Sedgefield seemed deserted this year, usually a lot more people and things on the go."

Sedgefield

Bleshoender Accommodation

"Fantastiese omgewing vir enige iemand: woud, rivier en see!"

The Island, Sedgefield

9 de Wet Street

"Lekker stil, ideaal om jou batterye te herlaai. "

Myoli Beach, Sedgefield

Sedge Views

"Baie gerieflik met klein swemmertjies. "

Myoli Beach, Sedgefield

Shearwater On Sea

"Excellent, very private and not so crowded beach."

Page
Page 10 - Showing 271 to 300
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!