Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Sedgefield

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sedgefield

Rated 4.7 out of 5 based on 628 reviews.

Sedgefield

At Journeys End

"Love the peacefulness of Slow town!"

Myoli Beach, Sedgefield

Kiewietjie Cottages

"Fantastic beach easy to get to, clean and safe environment."

Sedgefield

Eden

"Dis 'n heerlike stil dorpie en vandaar af kan mens heerlik die Tuinroete verken."

Sedgefield

Lake Pleasant Resort

"Een van my gunsteling vakansiedorpe aan die kus."

Sedgefield

Bleshoender Accommodation

"Lief vir die plek."

Sedgefield

Woonstel @ Bleshoender

"Pragtige gebied naby alles."

Sedgefield

Bleshoender Accommodation

"If you in to art and mosaic, this is the definite place to visit."

Sedgefield

Eden

"Baie vriendelike mense, 'n pragtige dorpie, sal hier wil aftree!"

Sedgefield

Att 41

"Lekker veilige dorp om vakansie te hou."

Sedgefield

Pinewood

"'n Droom dorp met die mooiste plantegroei en bome. Lekker oop strand en die mooiste meer met wonderlike voëllewe."

Sedgefield

25 On Mossie - Quirky Log Cabin

"Sedgefileld se kalm atmosfeer en rustigheid is die hoofaantrekkingskrag vir families wat batterye wil herlaai, sonder 'n lawaai."

Sedgefield

Att 41

"Sedgefield het ons lekker verras omdat ons net altyd met die N2 daar deurry en nog nooit die dorpie verken of die see gesien het nie. Baie goed geleë om in te bly en die omstreke te gaan besoek. Daar is ook baie lekker koelte bome."

Sedgefield

Bleshoender Accommodation

"Baie oulike dorp met alles wat nodig is en waarvandaan mens op verkennings togte in alle rigtings kan gaan!"

Myoli Beach, Sedgefield

Die Kuierhuis

"Pragtige strand met oulikste restaurant op die strand. Heerlik vir kinders."

The Island, Sedgefield

Lazy Days

"It would help if there were activities/access to canoes, boats for holiday goers to use/hire. Even a pontoon in the lagoon would act as an added attraction & beacon where it would be safe for children to swim. Directions to/information of the nearby beach would help, it is an attraction as is the walk to the "point". Possible location of fishing spots for visitors? Details of the paragliding would also assist in promoting the activities/things to do in Sedgefield. An agreement with nearby Pinelake for the use of their recreational activities would also assist in making the destination more attractive. Is a map for cycling/mountain biking routes available? The area definitely needs to be marketed and activities documented."

Sedgefield

Valley View

"Veilig en rustig, sal enige tyd weer soontoe gaan."

The Island, Sedgefield

Island Cottage

"Sal dit vir enige mens aanbeveel. Ek gaan definitief weer terug soontoe."

Sedgefield

Woonstel @ Bleshoender

"Beplan na ons besoek aan Sedgefield om daar te gaan aftree!"

Sedgefield

Eden

"Very beautiful area and lots of things to do and to travel to."

Myoli Beach, Sedgefield

Eagle's Rest on Sea

"Pragtige, oop, skoon strand!"

The Island, Sedgefield

33 Jan Van Riebeeck Street

"Dis pragtig skoon en netjies en baie stil. As ek daai rigting gaan dan bly ek altyd daar en ry nie verby nie."

The Island, Sedgefield

Lagoon House

"Veilige plek vir kinders om die natuurskoon en buitelewe van die Tuinroete te geniet! Kinders en skilpaaie kry voorkeur!"

Sedgefield

Bleshoender Accommodation

"Lovely town and people are very friendly."

Sedgefield

Village Mews 8

"Dit is 'n baie rustige dorp."

Myoli Beach, Sedgefield

Eagle's Rest on Sea

"A very clean and beautiful beach with friendly people and safe swimming opportunities. "

Sedgefield

Valley View

"Ek het al baie kere op die N2 snelweg daar verbygery, maar nog nooit die dorp werklik besoek nie. Ek was nogal aangenaam verras oor die dorp. Ek moet se dit is veilig om te swem in die lagoon en die seelewe het my werklik ook verbaas, ek het dit nogal geniet. Die dorp het 'n goeie atmosfeer en ek het veilig gevoel. Sedgefield sal my beslis weer sien."

Myoli Beach, Sedgefield

Myoli Beach Lodge

"Pragtig en die lagoon is heerlik om in te swem."

The Island, Sedgefield

Casa Terry

"We enjoyed it and did all our swimming and fun on the island, fell in love with Sedgefield."

Sedgefield

Ichtus Seafront B&B

"Mooi stil, rustige dorpie, baie sentraal geleë, naby George en Knysna. Sedgefield het alles wat jy nodig het vir 'n vakansie."

Sedgefield

Swartvlei Guest Farm

"Pragtige omgewing!"

Page
Page 13 - Showing 361 to 390
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!