Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Sedgefield

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sedgefield

Rated 4.7 out of 5 based on 628 reviews.

Sedgefield

Haven on Hoopoe

"Kon nie glo die dorp is so skoon en netjies nie. Restaurante is uit die boeke. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou!"

Sedgefield

Village Mews - No 5

"Very friendly town and nice atmosphere. We love to go on holiday in Sedgefield, one of our favourite destinations."

Sedgefield

Apartment 22

"The perfect holiday destination, from bird watching to tortoises and the Saturday Wild Oats market. There is a vibrant atmosphere with shopping stalls and everything under the open sky. Just fantastic to be there."

Sedgefield

Duet Guest House

"Pragtige plek."

Myoli Beach, Sedgefield

Eagle's Rest on Sea

"Pili Pili restaurant is an absolute must visit. Excellent food at very reasonable prices situated right on the beach. The various Saturday markets are well worth a visit."

Myoli Beach, Sedgefield

Die Kuierhuis

"Dis 'n mooi skoon strand met heerlike rotse wat beskerming bied as die wind nukkerig raak."

Sedgefield

Whale of a Time

"Aangename slow-town ervaring as jy rustigheid geniet en nog steeds basiese geriewe en kruideniersaankope wil doen. "

Sedgefield

At Journeys End

"Ek kom weer terug."

Myoli Beach, Sedgefield

Shearwater On Sea

"Mooi, skoon en lekker."

Myoli Beach, Sedgefield

Myoli’s View

"Strand was glad nie besig gewees nie, wat die rustigheid vir seker verbeter het. "

Sedgefield

Lagoon Side Cottage

"We've been to Sedgefield probably 30 times in the last 8 years. A beautiful place to visit and stay. Also have always felt safe there."

Sedgefield

Haven on Hoopoe

"Sedgefield is 'n baie aangename vakansiebestemming. Besighede/winkels aan beide kante van die N2 (hoofstraat) kan egter bietjie opskerp met instandhouding aan geboue en die netheid van hul persele en onmiddelike omgewing. "

Myoli Beach, Sedgefield

Ons Boshuisie

"Heerlike skoon strand met lekker kuierplekke."

Sedgefield

Eden

"Lui-lekker, net soos ons dit geniet om vakansie te hou. Niks en niemand jaag jou nie!"

Sedgefield

Wild Fig Cottage

"We have always enjoyed Sedgefield as a holiday destination and had timeshare on Swartvlei for many years and later in Sedgfield. "

Sedgefield

Andante B&B

"Dit is hemel op aarde daar, pragtig."

Sedgefield

Whale of a Time

"Almal baie gawe mense met wie ons in aanraking gekom het en hulle is trots op hulle dorp en bemark dit."

The Island, Sedgefield

The Reeds

"Perfect quiet holiday destination. Value for money."

Sedgefield

Sedgefield Holiday House on Tiptol

"Baie rustige atmosfeer en skoon."

Sedgefield

Woonstel @ Bleshoender

"Vir my en my metgesel was Sedgefield die perfekte vakansiebestemming, presies waarna ek en my vrou uitgesien het. "

Sedgefield

Forestview Guesthouse

"Ons kom al vir die afgelope 4 jaar op gereelde basis na Sedgefield. Baie lekker sentraal en ons hou van die rustigheid en omgewing."

Sedgefield

Eden

"Absoluut rustig. Pragtige natuurskoon is onbeskryflik mooi en die omliggende Plett, Knysna, George, Mosselbaai en Oudtshoorn is naby en heerlik om te verken."

Sedgefield

40 Montage Village

"Cute, small town, has everything you need. Close to Knysna. "

Sedgefield

6 Village Mews Sedgefield

"Was mallekker en die plaaslike mark uitstekend."

Sedgefield

Eden

"Stil dorpie met vriendelike mense."

The Island, Sedgefield

Sedge Cottage

"It is a very quiet, peaceful and safe place to visit."

Sedgefield

Sedgefield Kingfisher Cottage

"Great place. But you need to be prepared to travel to George or Knysna for proper shops."

Myoli Beach, Sedgefield

Kiewietjie Cottages

"Pay a visit to Pili Pili for great pizza with your feet in the sand."

Myoli Beach, Sedgefield

PiliPili Beach Cabanas

"Ideale speelplek vir oud en jonk. Die strand veilig, skoon en ongerep. "

Page
Page 12 - Showing 331 to 360
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!