Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Sedgefield

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sedgefield

Rated 4.7 out of 5 based on 628 reviews.

Myoli Beach, Sedgefield

The Gull

"The Myoli Beach is great and it is also very clean."

Sedgefield

Robin's Corner

"Dit is 'n pragtige stil klein dorpie, baie naby aan George en Knysna. In Sedgefield self is daar baie om te doen, die paragliding is 'n moet! Pilie Pilie restaurant is op die see sand met baie goeie kos teen goeie pryse. Verder in Knysna is die olifant park waar jy aan die olifante kan vat en voer, dit was n' belewenis wat ek vir altyd sal onthou. Ek kan nie wag om weer Sedgefield toe te gaan nie, die mense is baie vriendelik. "

Sedgefield

Att 41

"Beslis 'n groot juweel en dan is die Saterdag-mark 'n groot wenner!"

Sedgefield

At Journeys End

"Sedgefield se Saterdag markbedrywighede is 'n belewenis!"

Sedgefield

Happy Ours

"Baie klein dorpie. Maar mens kan lekker rus daar."

The Island, Sedgefield

Sedge Island House

"Dit is 'n baie veilige en rustige plek om tuis te gaan. Daar is baie om te sien en te doen. Die strand en winkels is baie naby. My man kon met gemak die Island in sy rolstoel besigtig. Die paaie is veilig en rolstoelvriendelik. Sal dit beslis weer besoek. "

Myoli Beach, Sedgefield

Eagle's Rest on Sea

"Myoli Beach is a beautiful place. Unfortunately during the time of our visit a young Danish girl went missing from right in front the backpackers on Myoli Beach. When looking at the circumstances and the area, one cannot but fear the worst outcome."

Sedgefield

Eden

"Pragtige en rustige, skoon omgewing."

Sedgefield

Jean's Nest

"Sedgefield is eintlik klein Knysna."

Sedgefield

Sedgefield Arms

"Vriendelike diens en sal definitief weer daar tuis gaan."

Sedgefield

At Journeys End

"Wonderlike mense en atmosfeer in die dorpie."

Sedgefield

Sedgefield Arms

"Beste vakansieplek ooit!"

Sedgefield

Sedgefield Arms

"Heerlike dorp!"

Sedgefield

Att 41

"Lieflike stil, plekkie waar almal opreg is. Sal moet teruggaan om my hart te gaan haal wat ek daar verloor het."

Myoli Beach, Sedgefield

Kiewietjie Cottages

"Myoli Beach is breathtaking with its wide sandy shoreline surrounded by hills. The sea was flat and calm when we visited and lifeguard's were on duty. Close by is the Swartvlei River Mouth. Pili Pili restaurant is situated behind the dunes where you can enjoy sun downers and pizza."

Myoli Beach, Sedgefield

Myoli Beach Lodge

"'n Moet om Gericke se punt toe te stap met lae gety. Dis pragtig met al die poele vol vissies en seelewe. Swem in Myoli se rivier met 'n tjoep as die gety inkom. Heerlik."

Sedgefield

Forestview Guesthouse

"Rustige, velige plek om te besoek."

Sedgefield

Village Mews Holiday Accommodation

"Baie vriendelike en veilige plek. "

Sedgefield

At Journeys End

"Rustige dorpie, vriendelike en gasvry eienaars. Pragtige plek in Sedgefield. Voel altyd welkom."

Sedgefield

At Journeys End

"Sedgefield is gerieflik geleë naby ander dorpe. Restaurante in Sedgefield kan ook aanbeveel word."

Sedgefield

At Journeys End

"My gunsteling dorp in SA."

Sedgefield

Att 41

"Most amazing area. Driving in and around Sedgefield was great. There is so much to see and to do. Really enjoyed staying here."

Sedgefield

Charlie's Hideaway

"Mooi plekkie en sal dit enige tyd aanbeveel."

Myoli Beach, Sedgefield

Eagle's Rest on Sea

"Mooi en veilige strand."

Sedgefield

Swartvlei Guest Farm

"Bly maar 'n skilderagtige omgewing."

Page
Page 16 - Showing 451 to 480
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!