Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Sedgefield

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sedgefield

Rated 4.7 out of 5 based on 628 reviews.

Sedgefield

Estuary Breeze

"Sedgefield is 'n baie oulike plekkie. Daar is genoeg winkels, restaurante en koffiewinkels om te besoek ook en is nie te ver van Knysna, Wildernis en George. Die mense is vriendelik en mens voel gou tuis. Genoeg plekke tussen 3 strande (Cola, Myoli en Gericke) en die lagoon om verskeidenheid in dag by die water te bring. So bly ons was daar!"

Sedgefield

Ichtus Seafront B&B

"Lots to do in and around Sedgefield."

Sedgefield

Fraser 72

"Sedgefield is 'n goeie middelpunt vir 'n besoek aan die Tuinroete. "

Sedgefield

25 On Mossie - Quirky Log Cabin

"Ons is mal oor Sedgefield, hoop die plek bly klein en word nie oor-ontwikkel soos Plet nie. 'n Regte vakansiedorp!"

Myoli Beach, Sedgefield

Eagle's Rest on Sea

"Lekker visvang-area en pragtige strand met uitsonderlike rotsformasies."

Myoli Beach, Sedgefield

Eagle's Rest on Sea

"Baie mooi strand en ons het ook 'n paar dolfyne gesien."

Sedgefield

The Apartment

"Sedgefield het 'n paar winkeltjies waar jy ornamente of geskenkies kan koop vir die persone wat by die huis agterbly. Almal soek mos altyd ietsie as jy terugkeer huis toe. Daar is veral antieke motors wat n groot belangstelling vir alle mans is en daar is definitief baie ou karre. Sedgefield is n klein dorpie en baie skoon en rustig."

Sedgefield

At Journeys End

"Pragtige natuur en skoon plekkie. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Sedgefield

Footprint in the Sandals

"Sedgefield is 'n rustige dorpie met mooi strande, areas en sonsondergange van die strande af. Mense is gaaf en gee baie inligting oor plekkies om te besoek. Sedgefield is sentaal geleë as 'n mens plekke soos George, Mosselbaai, Knysna en Plet wil besoek. Daar is prag strande, eetplekkies, asook berge en damme wat besoek kan word."

Sedgefield

Dover on Sea B&B

"Moeite moet gedoen word om die landelike ervaring van Sedgefield te behou."

Sedgefield

Forestview Guesthouse

"Baie lekker vakansieplek en naby alles."

Sedgefield

House Elfi

"I will love to retire there."

Sedgefield

Lynwood Flat - Sedgefield

"Baie oulike restaurante. Fiynbosch Coffee baie oulik, Tea for two, La Piazza, Pili, Pili en dan die beste Montecello. "

Sedgefield

Estuary Breeze

"Baie lekker. Goeie swemstrand, naby George en Knysna."

Sedgefield

Lynwood Flat - Sedgefield

"Ons sal weer terugkeer Sedgefield toe. Dit was baie lekker. "

Sedgefield

Forestview Guesthouse

"As jy in Sedgefield vakansie hou moet jy na die naburige dorpe ry vir vermaak."

Myoli Beach, Sedgefield

Eagle's Rest on Sea

"Dis 'n pragtige juweel! Sal beslis weer daar gaan vakansie hou! "

Sedgefield

Lynwood Flat - Sedgefield

"Dit Is 'n dorpie waar almal vriendelik en bedagsaam is. Winkels en selfs die bottelstore werk lang ure. "

Sedgefield

Dune View

"Baie rustig! Fantastiese vakansiedorp."

Sedgefield

Forestview Guesthouse

"Ja, ons tydjie was te kort om alles in te pas. As jy daar tuis gaan, is daar net só baie om te doen. Sedgefield is lekker geleë om plekkies naby ook te besoek. "

Sedgefield

Forestview Guesthouse

"Goeie plek vir 'n ontspanne wegbreek."

Sedgefield

Island Hopper

"Restauranteurs should allow dogs, as happens in Cape Town: my standard poodle is better behaved than any young children. "

Sedgefield

Chrysalis

"Sedgefield is stunning."

Sedgefield

Forestview Guesthouse

"Bietjie vervelig."

Sedgefield

Eden

"Alhoewel dit 'n fantastiese plekkie is, kort hulle definitief 'n slaghuis."

Sedgefield

Sedgefield Arms

"Sedgefield is pragtig, 'n stukkie van my hart het tien jaar gelede daar agtergebly toe ek weg is daar. 'n Pragtige uitsig vanaf "Cloud 9" en 'n rit daarheen is beslis die moeite werd. Die "Wild Oats Market" op 'n Saterdagoggend is ook iets wat nie gemis moet word nie. "

Sedgefield

The Little Nest

"Fantastic place for family holidays. "

Sedgefield

Pine Lake Marina Waterfront Resort

"Pragtige dorpie, soveel om te doen!"

Myoli Beach, Sedgefield

On the Beach Sedgefield

"Definitief vir die rustiger vakansieganger wat van die natuur hou. Min vir toeriste en jongmense om te doen."

Page
Page 19 - Showing 541 to 570
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!