Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Sedgefield

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sedgefield

Rated 4.7 out of 5 based on 628 reviews.

Sedgefield

Lynwood Flat - Sedgefield

"Wat ek opgelet het dat daar baie mense in Sedgefield diere-vriendelik is.vKan met 'n geruste gevoel in die strate loop. Voel veilig vir my."

Sedgefield

Bleshoender Accommodation

"Het 'n beter restaurant op die strand verwag. "

Myoli Beach, Sedgefield

On the Beach Sedgefield

"Die strandmeer is 'n wenner."

Myoli Beach, Sedgefield

Loerie Cottage

"Safe beach to swim and walk."

The Island, Sedgefield

9 de Wet Street

"I loved the island. What a perfect place for a holiday."

Sedgefield

Lynwood Flat - Sedgefield

"Mooi, veilig, kan rustig soggens gaan stap of voor sononder. Genoeg uitspanplekke waar vriende bymekaar kan kom. "

Sedgefield

Village Mews Holiday Accommodation

"Hulle moet net probeer om meer winkels aan te bring, maar andersins is dit 'n baie mooi dorpie."

The Island, Sedgefield

Self-catering House Sedgefield

"The Island is by far the best place I've been in South Africa. Felt like our own piece of heaven in South Africa."

Sedgefield

Att 41

"Lieflike strand."

The Island, Sedgefield

Suaimhneas Self-catering

"Fantastiese vakansie bestemming. Sal dit enige tyd aanbeveel, en word altyd hartseer om die plek te verlaat."

Sedgefield

Tree Tops Cottage

"Fantastiese familie bestemming wat nie te besig is nie en 'n veilige strand het vir klein kindertjies."

Sedgefield

Lynwood Flat - Sedgefield

"Dorp is netjies en skoon. Niks fout met Sedgefield die dorp en strand nie."

Sedgefield

Fraser 72

"Beautiful and buzzing as always. Brought back a lot of memories from the past."

Myoli Beach, Sedgefield

Eagle's Rest on Sea

"Pragtige bestemming, nog 'n diamant in die Suid-Kaap se skatkamer!"

Myoli Beach, Sedgefield

Myoli Beach Lodge

"Pragtige, skoon strand en veilig was regtig die moeite werd. "

Sedgefield

Happy Ours

"Wild Oats Market - a must!"

Sedgefield

6 Village Mews Sedgefield

"Sedgefield het 'n fantastiese strand, baie goed geleë as mens wil besigtig. Pragtige klein plattelandse dorpie. Mense is baie vriendelik. Sal definitief weer Sedgefield toe gaan."

Sedgefield

Sedgefield Arms

"Both me and my husband had a fantastic time in Sedgefield with facilities and amenities literally at your doorstep. Will definitely be going there sometime next year."

Sedgefield

Fraser 72

"As jy wil rus, is Sedgefield die plek om dit te doen. Dit word nie verniet 'n "Slow Town" genoem nie."

Sedgefield

Swartvlei Guest Farm

"'n Karaktervolle dorpie in een van die mees asemrowende streke in ons land!"

Cola Beach, Sedgefield

Milk and Honeys

"The beach was amazing. Very clean and accessible with a great restaurant close by."

Sedgefield

Lynwood Flat - Sedgefield

"Wonderlike dorpie."

Sedgefield

The Apartment

"Wonderful quiet town with beautiful scenery."

Myoli Beach, Sedgefield

Afrovibe Beach Lodge

"Baie mooi strand en omgewing. Pili Pili is 'n lekker kuierplek!"

Sedgefield

Eden

"Baie skoon dorp. Vriendelike mense. Sentraal geleë. Goeie eetplekke."

Sedgefield

Estuary Breeze

"Sedgefield is 'n pragtige en rustige kusdorp."

Page
Page 17 - Showing 481 to 510
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!