Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.7 out of 5 based on 5026 reviews.
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Van Den Berg's Guesthouse"Baie rustige dorpie, ongelukkig is die eetplekke baie besig en voorafbesprekings is dus noodsaaklik."
De Kelders, South Coast Whale Route
A107 Whale Cove"Net die nodige en as jy iets meer soos winkels wil hê is dit net 30 km weg in Hermanus."
Hermanus, South Coast Whale Route
Voëlklip Beach House"A small fishing town with a huge attraction - whales!"
Silversands, South Coast Whale Route
Anne's Place"The Beaches should be made more easily accessible - eg: prominent gravel paths leading to the beach - as this will definitely attract more holiday makers. Otherwise, a nice area. "
Hermanus, South Coast Whale Route
Windsor Hotel Hermanus"Pragtige plek en wonderlike ervaring gewees."
Hermanus, South Coast Whale Route
Mile's End"'n Dorp wat 'n mens beïndruk met sy netheid. Koffiewinkels en restaurant om van te kies en keur!"
Gansbaai, South Coast Whale Route
Great White Accommodation"Wou graag die haaihokduik doen, maar dit is seker maar vir toeriste, teen 'n styl deelname-fooi. Verder is Gansbaai 'n lekker plekkie!"
Kleinmond, South Coast Whale Route
Alikreukel Self-Catering"Baie beïndruk met die ontwikkeling by die hawe en oor die algemeen."
Kleinmond, South Coast Whale Route
The Grail Centre"Wonderlike plek om te gaan stap, beide langs die see en in die berg."
Hermanus, South Coast Whale Route
Braeview Guesthouse"Hermanus is altyd lekker, veral die "cliff walks". Sal nooit moeg raak vir hulle nie."
Kleinmond, South Coast Whale Route
The Grail Centre"Kleinmond is going to be our retirement town. We just love the place. Looking to purchase property there soon. "
Kleinmond, South Coast Whale Route
Lekker By Die See"Kleinmond is die perfekte bestemming vir iemand wat bietjie by die see wil gaan kuier!"
Hermanus, South Coast Whale Route
Windsor Hotel Hermanus"Hermanus is 'n stunning vakansie-bestemming!"
De Kelders, South Coast Whale Route
On the Rocks B&B"Die skoonste plek en die meeste straatjies is geteer. Dit is so interessante plek. Ons het ure gestap. Verlang klaar terug! Ons het die kerk se basaar baie geniet, al die tuisgemaakte goedjies. En die uitgrawing is absoluut besonders."
Hermanus, South Coast Whale Route
Livesey Lodge Guest House"Nie veel om te doen op 'n dag wanneer die son nie skyn nie."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Albertyn holiday home"We know Kleinmond from previous visits but are doubtful whether we would return. It could have been the time of year we came, but the lagoon is dirty and the sea is dangerous. However, the old harbour has been touched up and here and there, and there are new restaurants to try - though eating out can be very expensive and the quality of dishes do not match the high costs charged. Big bonus: the pink shop opposite FNB selling pies - everything on sale was delicious. "
Kleinmond, South Coast Whale Route
The Grail Centre"'n Baie lekker vakansiedorp en die dorp is skoon en die mense baie vriendelik."
Onrus, South Coast Whale Route
Haven of Peace & Garden Cottage"Geweldige rustige en veilige dorpie en is hoogs aan te beveel. Blyk dat die inwoners almal van netjiese omgewing hou en daarom is alle tuine en sypaadjies seker so goed versorg."