Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Tergniet

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Tergniet

Rated 4.7 out of 5 based on 128 reviews.

Tergniet

4 Seisoene

"Rustige omgewing en naby die see."

Tergniet

Rehoboth

"Baie sentraal, skoon strand. Kan lekker ver stap na naburige standjies toe."

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Tergniet is ideaal geleë as jy Mosselbaai wil besoek. Alles is binne 'n paar minute in bereik."

Tergniet

See en Berg Rusplek

"Beste vakansieplek!"

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Tergniet is redelik sentraal vir die reisigers wat bereid is om uit te ry na ander besienswaardighede in die omgewing. "

Tergniet

Kusweg Wegbreek

"Tergniet self is 'n baie mooi dorpie. Alles is netjies en die mense is almal baie vriendelik. "

Tergniet

Seeperdjie By die See

"Net die padwerke tans is frustrerend en raserig."

Tergniet

Rehoboth

"Tergniet is goed geleë tussen Grootbrak en Kleinbrak. Rustig en maklik om al die plekke in die omgewing sonder moeite vandaar te verken."

Tergniet

4 Seisoene

"Dis 'n baie lekker area met min geraas en geen drama."

Tergniet

See en Berg Rusplek

"Nie die grootste toeristebestemming in die land nie, maar baie lekker rustig, veilig en naby aan Mosselbaai en George. Definitief 'n goeie keuse as jy uit die stad wil bly, tog naby die see en ander besienswaardighede."

Tergniet

Tuscany @ Sea 47

"Baie mooi."

Tergniet

Rehoboth

"Baie poele is sigbaar tussen die rotse met laagwater. Dit is ideaal vir kleinerige kinders om in te speel. "

Tergniet

A Small Piece of Heaven

"Baie rustige plekkie, lekker sentraal."

Tergniet

See en Berg Rusplek

"Tergniet is ideaal vir 'n rustige verblyf met 'n pragtige see-uitsig, weg van die stadsgewoel. Dit is 'n ideale vertrekpunt na al die besienswaardighede wat hierdie omgewing aan die toeris kan bied."

Tergniet

Uitkyk See Toe

"Uitstekende ligging sonder die gewoel van 'n Mosselbaai, Hartenbos of George."

Tergniet

4 Seisoene

"Baie goeie strand vir klein kindertjies. Rotspoele baie leersaam."

Tergniet

Rehoboth

"Sal Tergniet enige tyd kan aanbeveel."

Tergniet

Kusweg 325 Tergniet

"Ongelooflike mooi rotspoele tydens laagwater."

Tergniet

Rehoboth

"Heerlik, gemaklik en voel baie veilig. "

Tergniet

Tussen die Brakke

"Lekker rustig!"

Tergniet

Seeperdjie

"As jy wil rus, uitstekend. Niks vir die jeug om te doen in die onmiddellike omgewing nie, moet ry daarvoor. "

Tergniet

Kusweg Wegbreek

"Great family beach area."

Tergniet

Rehoboth

"Lieflike en veilige strand met pragtige getypoel, naby N2 en winkelkompleks."

Tergniet

See en Berg Rusplek

"Gaan al vir jare soontoe en dit is 'n wonderlike kuierplek vir alle ouderdomme. Kinders kan veilig buite speel ook!"

Tergniet

Beker Loop Oor

"Rustige omgewing, sal maklik vir 'n tyd daar kan uitspan."

Tergniet

Beker Loop Oor

"Pragtige deel van die land. Ons het ver teen kus gaan stap. Voel nog veilig hier."

Tergniet

Beker Loop Oor

"Great little beach area. Safe and convenient for young and old."

Tergniet

Uitkyk See Toe

"Met the kindest people. Shops are all nearby."

Tergniet

ZEE-Uitsig Tuscany @ Sea

"Ongelukkig nie swemstrand naby nie."

Tergniet

Seeperdjie

"Baie mooi en rustige omgewing."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!