Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Tergniet

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Tergniet

Rated 4.7 out of 5 based on 128 reviews.

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Baie mooi dorpie en nodige winkels en restaurante is naby geleë."

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Dit was nou wel buite seisoen, maar baie aangename plekkie! Maklik om by winkels te kom! Eetplekke ook goed geleë."

Tergniet

Kusweg Wegbreek

"Ek en my man is eintlik groot Weskus aanhangers, maar het die afgelope 2 jaar in daardie omgewing vakansie gaan hou, en het so baie daarvan gehou dat ons dit baie sterk oorweeg om daar te gaan aftree."

Tergniet

Kusweg Wegbreek

"Vir die jongklomp is Tergniet nie 'n swemstrand nie, maar vir die ouer garde is dit 'n ideale wegbreek van stadsgewoel. Vir die avontuurlustiges is daar baie besieningswaardighede in die omgewing."

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Veilig en skoon plek."

Tergniet

Blessings

"Meer as wat ons verwag het. Was regtig 'n plesier en lekker."

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Tergniet is baie rustig met strande wat basies oop is, bedoelend dat daar nie baie mense is nie. Dit is perfek vir iemand wat 'n rustige wegbreek wil hê. Die area is baie veilig en die meeste huise het nie eers diefwering nie. Dit is ook baie sentraal en naby Mosselbaai, George, De Dekke en De Vette Mossel."

Tergniet

Videre

"Ek wil daar gaan bly vir altyd!"

Tergniet

"Baie lekker area en naby alles."

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Ek het gehou daarvan dat dit baie rustig is en nie baie besig is met verkeer nie."

Tergniet

4 Seisoene

"Tergniet is 'n klein dorpie op sy eie met sy eie strand ver van die lawaai af."

Tergniet

Kusweg Wegbreek

"Het met die doel gegaan om 'n erf of huis te koop,om daar te vestig in 2018."

Tergniet

Beker Loop Oor

"Tergniet is 'n seevakansieplek en dit is 'n pragtige skoon omgewing. Daar was selfs 'n walvis net voor ons in die see."

Tergniet

Videre

"Pragtige, stil juweel."

Tergniet

4 Seisoene

"Tergniet is 'n rustige area, mooi skoon en veilig."

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Dit lyk na 'n rustige en veilige buurt."

Tergniet

Beker Loop Oor

"Rustige area en naby genoeg aan Hartenbos en Mosselbaai."

Tergniet

Seeperdjie

"Heerlike area met alles wat mens nodig het vir 'n lekker vakansie."

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Stil plek buite seisoen met baie geriewe naby."

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Wonderlike uitsig en mense."

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Lekker rustig."

Tergniet

Beker Loop Oor

"Kom voor of die huise al groter en luukser word. Plek is werklik baie netjies en skoon. `n Voorbeeld vir baie groter plekke."

Tergniet

Beker Loop Oor

"Fantasties vir 'n stille wegbreek en rus."

Tergniet

Tergniet Lekker Rus

"Dit is perfek vir 'n lekker rustige gesinsvakansie."

Tergniet

4 Seisoene

"Hou baie van die plek, stil en rustig. Baie mooi en skoon area. Sal weer daar 'n bespreking doen."

Tergniet

4 Seisoene

"Terniet is 'n juweel!"

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Tergniet is sentraal geleë."

Tergniet

4 Seisoene

"Amazing!"

Tergniet

C The View

"Pragtige area langs die kus."

Tergniet

Rondomskrik Accommodation

"Die omgewing lyk heel skaflik. As gevolg van ons swak verblyf het ons nie veel aandag aan die omgewing gegee nie."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!