Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Tergniet

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Tergniet

Rated 4.7 out of 5 based on 128 reviews.

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Altyd mooi. Het al vele kere daar by familie gekuier en ons eie plek gehad. Sal altyd weer teruggaan al is dit dan by Seester 15."

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Lekker stil en rustig."

Tergniet

Rehoboth

"Alles is so rustig!"

Tergniet

Rehoboth

"Mooi, klein dorpie."

Tergniet

Rehoboth

"Net een bykomende kommentaar is dat die bubbelbed 'n steurnis is selfs wanneer jy jou omdraai, omdat dit 'n geluid maak. "

Tergniet

C The View

"Tergniet is effe afgesonder, maar steeds naby al die besienswaardighede. 'n Ideale vakansiebestemming."

Tergniet

Rehoboth

"Pragtige uitsig, rustige area en baie veilig."

Tergniet

Uitkyk See Toe

"Pragtige omgewing met nodige geriewe."

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Tergniet is baie naby Mosselbaai, George en Wildernis. Dis baie sentraal."

Tergniet

Rehoboth

"Wonderlike plekkie!"

Tergniet

Tergniet Lekker Rus

"Lieflike klimaat! Vriendelike mense. Net jammer elke afdraand het 'n steil opdraand. Mens kan fiks word daar."

Tergniet

Kusweg Wegbreek

"Naby aan als wat nodig is, maar ook ver genoeg."

Tergniet

Seeperdjie

"Bit far with the petrol price, but loved the beaches."

Tergniet

C The View

"Die padwerke het definitief 'n invloed op beplanning rondom verkeer en tye. En natuurlik die werke aan die trappe af onder na die strand. Maar ek is seker die kontrakteurs doen hul bes om spoedig af te handel, want dan is dit beslis tops!"

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Ons het gereeld daar gekuier tot Paasnaweek 2018."

Tergniet

Timberly

"Vir diegene wat stilte en rustigheid soek, is Tergniet in Meimaand die regte plek. 'n Pragtige, natuurskone dorpie wat perfek skoongehou word. Ons was gelukkig en het die mooiste, sonnige en warm herfsweer geniet. Kon lekker lank gaan stap op die pragtige strand."

Tergniet

Tergniet Lekker Rus

"Dis 'n lekker stil plekkie. Ek sou graag eendag daar wou aftree. Ai, 'n ou mag droom."

Tergniet

Tuscany @ Sea 5

"Dit is 'n lieflike area naby die see, baie gerieflik en jy sal baie gou tuis voel!"

Tergniet

Videre

"Stil, rustige en veilige omgewing. Goed geleë."

Tergniet

Blessings

"As jy rustigheid soek met pragtige see-uitsig is Tergniet perfek. Die see is egter baie rotsagtig so nie juis 'n swemstrand nie."

Tergniet

Timberly

"Die beste in 'n lang tyd."

Tergniet

4 Seisoene

"Lekker stil rustige dorp vir iemand wat nie hou van te veel aksie nie."

Tergniet

Beach House Kusweg 411 - Charizomai

"Baie lekker en rustige kusdorpie!"

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Heerlik en baie rustig."

Tergniet

Rehoboth

"Aangenaam verras oor die juweel teen die kus."

Tergniet

4 Seisoene

"Die plek en oral was asemrowend mooi en baie te sien."

Tergniet

Timberly

"'n Pragtige stil kusdorpie langs die see met pragtige uitsigte oor die see of binneland na die berge."

Tergniet

Seeperdjie

"Mooi, klein dorpie."

Tergniet

Kusweg 325 Tergniet

"What a lovely little place away from the hustle and bustle of Mosselbay, although close enough to both George and Mosselbay if you wanted to do a little more site seeing. Tergniet is a little gem with the most spectacular view! "

Tergniet

Blessings

"Rustig ."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!