Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Umdloti

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Umdloti

Rated 4.6 out of 5 based on 364 reviews.

Umdloti

VayKZN Umdloti

"Presies waarvan ons hou, klein genoeg om nie ver te ry nie, eetplekke baie lekker, fantastiese uitsig."

Umdloti

Tahiti 5

"My gunstelingdorpie aan die Noordkus."

Umdloti

VayKZN Umdloti

"Baie lekker! Sandbar is die lekkerste restaurant."

Umdloti

Umdloti Cabanas 10

"Baie mooi, maar geen swemstrande nie."

Umdloti

Izikulu

"Daar heers 'n rustige, gemoedelike atmosfeer in Umdloti. Die fantastiese ligging maak dit uiters ideaal vir enige vakansieganger. Dit is digby die King Shaka-lughawe geleë en 'n paar minute se ry vanaf Umhlanga se besigheidsentrum."

Umdloti

Club Santorini 16

"In our experience of coastal stays, we just love Umdloti for its quietness, convenience of location, its beach and selection of great eating places from fine dining to a beer, burgers and chips. Keep it just like this!"

Umdloti

Cozumel 317

"Umdloti is 'n baie oulike plek wat ek kan aanbeveel vir mense wat net wil wegkom kus toe."

Umdloti

Cozumel 212

"Relaxing. A proper holiday."

Umdloti

Cozumel 103 - duplicate

"Umdloti is 'n pragtige dorpie en is naby aan Durban. Gateway Mall is naby vir reënerige dae."

Umdloti

Izikulu

"Ons het nog altyd baie van Umdloti gehou. Dit is gewoonlik lekker stil en die strand is nie te vol nie. Die pad is 'n bietjie gevaarlik op die oomblik maar hulle werk daaraan. Sal weer vakansie hou in Umdloti."

Umdloti

Sorgente 303

"Umdloti is a great place to visit."

Umdloti

Isikulu 16

"Waves have damaged the promenade. Giant Tidal waves destroyed the beaches and driveways."

Umdloti

21 Camarque

"Baie lekker plek."

Umdloti

Sugar Beach 6B

"Umdloti is gerieflik geleë en lekker rustig en stil in 'n baie mooi omgewing."

Umdloti

Dolphin View Cabanas

"Pragtig, dis al wat ek kan sê."

Umdloti

Camarque 11 - Old

"Rustig, privaat. Dis 'n klein dorpie met die mooiste uitsigte en die vriendelikste mensies. Dis ons vakansieplek van keuse en sal nog baie jare ons vakansies daar geniet. "

Umdloti

Cascades Holiday Resort

"Umdloti is 'n lekker rustige vakansiedorp naby Umhlanga en die lughawe. "

Umdloti

Club Santorini 16

"Baie rustige plekkie, dalk te rustig. Meestal Umhlanga toe gery om te gaan eet ens. Maar baie naby aan alles."

Umdloti

Lazy Lizard 23

"Pragtige plek met baie vriendelike mense."

Umdloti

Isikulu 16

"Heerlike vakansiebestemming met mooi uitsigte en lekker restaurante."

Umdloti

Izikulu

"Umdloti is 'n pragtige area wat nie te veel ontwikkel is nie."

Umdloti

Camarque 11 - Old

"Great area to have a family holiday, peaceful and close to everything. Lovely beach and warm waters. Really enjoy going to Umdloti - best holiday destination!"

Umdloti

Dolphin View Cabanas

"Dit is 'n baie 'nice' plek. "

Umdloti

Mei-Pen-Lai

"Rustige plekkie."

Umdloti

Cozumel 317

"Lekker naby Gateway as mens groot inkopies wil doen. Lekker strand vir kinders."

Umdloti

Sugar Beach 5A

"Restaurants in the area are excellent! Well contained small town, away from the hustle and bustle!"

Umdloti

Sands Beach Breaks Umdloti

"Beste seevakansie."

Umdloti

Cozumel 212

"Benodig dalk 'n franchise-restaurant en meer aktiwiteite. "

Page
Page 11 - Showing 301 to 330
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!