Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Umdloti

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Umdloti

Rated 4.6 out of 5 based on 364 reviews.

Umdloti

103 Camarque

"Love Umdloti the place we stayed was right across the tidal pools which offered us tons of amusement with the fish."

Umdloti

17 Mountgreen

"Mooi en skoon strande."

Umdloti

Izikulu

"Baie lekker plek om vakansie te hou. Baie rustig. Net wat 'n mens nodig het om jouself weer te revitalise."

Umdloti

Cozumel 212

"Mal oor die plekkie. Heerlike swemplek vir oud en jonk."

Umdloti

Dolphin View Cabanas

"Ek is mal oor die still en rustige strand en mense."

Umdloti

Sorgente 101

"Baie mooi skoon strand en skoon strate."

Umdloti

Club Santorini 16

"Will be back."

Umdloti

Copper Beach

"Amazing eetplekke, wonderlike strand. "

Umdloti

Sorgente 305

"In my opinion the best beach on the Natal coast."

Umdloti

Cozumel 201

"Great little town for a lady travelling on her own. Security on and around the beach front is great."

Umdloti

Club Santorini 16

"Nie baie om te doen in Umdloti nie. Meeste restaurante maak eers 12 uur die middag oop. So dink daar's 2 plekke vir ontbyt. As jy visvang, is dit nie die plek nie. Jy mag tussen 9 uur en 16:00 glad nie op die Umdloti strand vang nie. Maar Umhlanga is nie te vêr ry nie. Daar is 1 Kwik Spar wat baie beperk is. "

Umdloti

17 Mountgreen

"Umdloti is een van die lekkerste strande waarby ek al was. Als is netjies en so sentraal, dit voel behoorlik of mens op vakansie is as jy in Umdloti bly. Ek sal net se dat daar beter beheer moet wees op vakansiedae vir mense wat nie in Umdloti vakansie hou nie. Ek meen die mense van buite kom in en los die strande in 'n gemors, maar ek kan krediet gee aan Umdloti se skoonmakers dat die strande die volgende oggend weer mooi skoon was."

Umdloti

Izikulu

"Baie besig a.g.v. dag besoekers wat met taxi's aangery word. Behoort dit te beperk. Net 'n Spar met baie min parkering."

Umdloti

Umdloti Beach Cabana

"Die perfekte bestemming aan die Noordkus. Strand met getypoel perfek vir gesin met kinders. Baie rustig in vergelyking met ander Noordkusbestemmings (veral tydens feesseisoen). Beslis ons nommer een bestemming aan die Dolfynkus."

Umdloti

Umdloti Cabanas Beach Apartment 2

"Good beaches, granny pool for smaller children, excellent restaurants and a spar for all your needs. 10 min from Umhlanga."

Umdloti

Lazy Lizard 63

"Nice, quaint place. Basic shops i.e. Spar and a few nice restaurants. Hope it stays unchanged and doesn't become commercialised."

Umdloti

Izikulu

"Uitstekend."

Umdloti

Izikulu

"Sien sterre."

Umdloti

Tahiti 10

"Skoon strand, kindervriendelik."

Umdloti

17 Mountgreen

"Swemstrand baie stil buiteseisoen - soos te verwag. Gaan eerder Umhlanga se strand toe. "

Umdloti

Sorgente 303

"Lekker see vakansie. Net jammer daar is geen publieke toilette op die strand nie."

Umdloti

Umdloti Beach Cabana

"Beautiful holiday destination, clean beaches and very friendly people. Lots of restaurants and takeout places. "

Umdloti

Tahiti 14

"Uitstekende familie vakansiebestemming. Pragtige strand. "

Umdloti

Cozumel 212

"Besonderse atmosfeer en puik familie vakansiebestemming. Niks meer nodig as die strand om kinders en ouers besig te hou nie."

Umdloti

Dolphin View Cabanas

"Perfect destination for someone who doesn't seek crowds."

Umdloti

Cozumel 410

"Sal definitief weer vakansie hou hier."

Umdloti

17 Cascades

"Pragtige strand, netjiese area met kitsbank en vinnige droogskoonmakers, alles bymekaar. Regtig 'n plekkie waarheen ons enige tyd weer sal gaan."

Umdloti

Cozumel 201

"Die strand is lekker skoon en ons kan nooit wag om by the Bush Tavern te gaan eet nie. Heerlike kos en drankies terwyl jy oor die see kyk. Die Spar is ook gerieflik naby en het alles wat jy nodig het."

Umdloti

Dolphin View Cabanas

"Strande moet meer gereeld opgeruim word. Baie rommel wat rondgelê het toe ons daar was."

Umdloti

Club Santorini 16

"Lieflike swemstrand vir families, met rots beskutting."

Page
Page 9 - Showing 241 to 270
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!