Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Umdloti

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Umdloti

Rated 4.6 out of 5 based on 364 reviews.

Umdloti

No 25 Umdloti

"Umdloti is an ideal place to go to on holiday, especially if you have small children and want to take your pets along. Not overcrowded and people are so friendly."

Umdloti

VayKZN Umdloti

"Alhoewel dit sekerlik gedurende hoogseisoen baie besig sal raak, is dit die perfekte bestemming binne en buite seisoen en dit is ongekunsteld en nie gekommersialiseerd nie. Die straatrestaurant en wandelpad skep 'n byna Europese of klein eiland atmosfeer wat prysloos is. Ons het dit baie geniet om hier te bly."

Umdloti

27 Umdloti Cabanas

"Mense vriendelik, baie stappers, drawwers en see-swemmers. Ons het al die restaurante probeer, die kos was lekker. Stap sommer net oor die straat vir restaurante. Spar is ook baie naby met basiese geriewe om te koop."

Umdloti

No 9 Umdloti

"Fantastiese ligging, reg langs restaurante, apteek, dokter en spa."

Umdloti

Club Mykonos 2C

"The beach is very rocky and not a swimming beach. We went to Ballito to surf and swim."

Umdloti

Club Mykonos 2C

"We loved it and will definitely be returning soon."

Umdloti

Spindrift Guest House

"Very beautiful beach destination."

Umdloti

Club Mykonos 2C

"Ons het dit buite seisoen geniet, maar ek dink dit kan nogal besig raak in hoë seisoen. Maar, dit bied alles wat jy graag wil hê."

Umdloti

Spindrift Guest House

"Please keep this a secret. It's a little gem off the beaten track."

Umdloti

Spindrift Guest House

"Baie veilig gevoel. Hulle Spar was gerieflik maar duur."

Umdloti

Idwala Tides

"The beaches, restaurants and shops were all so amazing. The Spar offered a divine service of transporting you and your shopping right to the door. An excellent location for a holiday."

Umdloti

No 9 Umdloti

"We loved the location. Hoping to come back soon with the kids."

Umdloti

Die Strandhuis

"Ons is mal oor Umdloti. "

Umdloti

Spindrift Guest House

"Lekker klein, oulike village by die see."

Umdloti

Carpe Diem

"Baie lekker area, veral South Beach."

Umdloti

Sunrise Studio

"Fabulous upmarket destination."

Umdloti

Cozumel 113

"Baie lekker bestemming, gaan weer daar kuier."

Umdloti

54 Lazy Lizard

"They only need more formal restaurants. "

Umdloti

54 Lazy Lizard

"Strand is baie vuil en word nie skoongemaak nie! Net die paaie word skoongemaak. Dis 'n jammerte dat ons met sulke munisipaliteite moet sit. Strand is vol papiere, doppies, hoenderbene, sigaret stompies, ens."

Umdloti

Sorgente 305

"Een van die beste swemstrande waar ons nog geswem het en vakansie gehou het."

Umdloti

Isikulu 27B

"Baie rustig en uitstekende plek om vakansie te hê."

Umdloti

Cozumel 218

"Extremely clean, friendly and beautiful holiday vibe destination."

Umdloti

Sands Beach Breaks Umdloti

"Umdloti is a lovely sea side town with a great beach and friendly locals. When I go back to KZN I will only stay in Umdloti!"

Umdloti

Sands Umdloti Beach Front Apartment

"Uitstekende omgewing met lekker swemstrande en gesellige eetplekkies."

Umdloti

Escape to Luxurious Camarque

"Veiligheid is 'n probleem in die area."

Umdloti

Sorgente 305

"Bitter lekker, great verblyf en wonderlike restaurante."

Umdloti

36 Isikhulu

"Rustiger teenoor ander strande, mooi skoon. Baie lekker. "

Umdloti

Cozumel 411

"Baie dankie vir Umdloti Letting vir hul vriendelike diens. Umdloti is 'n skoon en netjiese strand dansky inwoners wat skoonmaak. Ongelukkig kom daar te veel mense oor naweke van ander plekke, wat nie woon in Umdloti nie, om daar te kom swem en word daar gedrink en geraas op straat voor Cozumel tot laat in die aande."

Umdloti

Spindrift Guest House

"Ek het Umdloti baie geniet! Elke oggend gaan draf/stap en dan 'n lekker koue crusher by een van die winkeltjies gekoop. Parkering in die dorp is beperk as dit regtig besig raak, daarom is Spindrift die ideale plek om te bly. Dis 'n skoon en netjiese dorpie en ek het veilig gevoel. Daar was elke oggend mense in uniforms wat die strate gevee het en hulle hou ook die strande skoon. Die dorpie is ook lekker naby die lughawe. Ons hou gewoonlik in die Kaap vakansie. Dit was my eerste keer in Umdloti en ek was regtig beïndruk en het dit baie geniet."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!