Verified Reviews of Umhlanga

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Umhlanga

Rated 4.75 out of 5 based on 256 reviews.
El-louise V. - 21st April 2021
staying in Umhlanga
Umhlanga as a holiday destination was great, so was the resort Breakers (outside our room).
Odette G. - 15th April 2021
staying in Umhlanga
Breakers se swembad sluit 6 uur, asook die restaurant. Skoonmaak na daaglikse aktiwiteite is nie vir hul van toepassing nie en die ape eet die gemors van die gaste op.
Johan J. - 6th April 2021
staying in Umhlanga
Baie netjies en veilig. Sal enige tyd weer terug gaan soentoe.
Amelia R. - 25th January 2021
staying in Umhlanga
Umhlanga is pragtig, die promenade maak dit die moeite werd ten opsigte van Covid en lockdown-reëls
Apostolos V. - 11th January 2021
staying in Umhlanga
Umhlanga is a beautiful place to visit - which I have been doing since I was a teenager. I do think that building high apartment buildings and more shops and restaurants is spoiling the magic it used to have.
Charlene U. - 25th December 2020
staying in Umhlanga
Baie sentraal met alles wat nodig is. Genoeg vermaak in en om Unhlanga. Ons het die Sharks Board besoek en dit was ook baie interessant. Ons gunsteling vakansieplek!
Johan L. - 21st December 2020
staying in Umhlanga
Skoon netjies goed onderhou. Goeie sekuriteit.
Francois V. - 19th December 2020
staying in Umhlanga
Ons het dit baie daar geniet.
Tersia A. - 13th December 2020
staying in Umhlanga
Pragtige en netjiese dorp!
Eben L. - 2nd December 2020
staying in Umhlanga
Pragtige plek.
Cathy P. - 1st December 2020
staying in Umhlanga
Umhlanga will diffently be our first choice for a coastal holiday, especially for the children as they had the opportunity to run around freely. The beaches are impressive, clean and safe. Loved the walkway along the beach.
Liesl L. - 9th November 2020
staying in Umhlanga
Lieflike lang en skoon strand. Ideaal vir 'n gesinsvakansie!
Gareth M. - 9th November 2020
staying in Umhlanga
Well looked after beach.
Gwendoline V. - 8th November 2020
staying in Umhlanga
Umhlanga is n plek vir mense wat van besig hou. Dis 'n baie populêre sosiale omgewing met al die restaurante en strande.
Jean V. - 2nd November 2020
staying in Umhlanga
Ons sal definitief weer teruggaan!
Neville R. - 27th October 2020
staying in Umhlanga
Baie ontwikkeling laat dit voel soos Dubai. Dis nie meer 'n rustige see-vakansieplek nie, eerder 'n bestemming vir diegene wat hou van helder ligte en baie beweging.
Linda V. - 27th October 2020
staying in Umhlanga
Umhlanga is en was nog altyd 'n vyf ster-vakansiebestemming. Parkering is egter 'n groot probleem, maar dit was 'n baie aangename vakansie.
Magdie V. - 18th October 2020
staying in Umhlanga
Uitstekende vakansieplek as jy die regte akkomodasie het.
Henta W. - 13th October 2020
staying in Umhlanga
Heerlike vakansiestrand vir die hele gesin!
Abrie C. - 4th October 2020
staying in Umhlanga
Uitstekende bestemming en veilig.
Nariema G. - 25th March 2020
staying in Umhlanga
The most beautiful place ever. I would definitely come back here.
Tersia C. - 23rd March 2020
staying in Umhlanga
Umhlanga is a great place for a holiday. Very vibrant shops and restaurants.
Heila R. - 19th March 2020
staying in Umhlanga
Umhlanga is altyd pragtig. Die mense is vriendelik en hulpvaardig. Ons besoek was nie vir rus of shopping of reis nie, dit was vir ’n familie-byeenkoms. So ons het basies net daar geslaap.
Elaine G. - 19th March 2020
staying in Umhlanga
Pragtig en baie modern, alhoewel baie besig.
Chane B. - 12th March 2020
staying in Umhlanga
My happy place vir vakansie.
Thabo D. - 11th March 2020
staying in Umhlanga
A very beautiful place to be, but the people like to take their dogs to the beach where we want to swim and relax.
Elsa J. - 9th March 2020
staying in Umhlanga
Aangename veilige plek met baie winkelsentrums.
Charmaine M. - 8th March 2020
staying in Umhlanga
Very nice and quiet area. Close to the beach.
Gerhard N. - 26th February 2020
staying in Umhlanga
Umhlanga is 'n wonderlike vakansie-bestemming, wees net bewus dat die restaurante in die algemeen baie duur is.
Annelieze G. - 10th February 2020
staying in Umhlanga
Oulike plek, iets vir almal om te doen. Parkeerplek is egter 'n probleem.
Terence G. - 5th February 2020
staying in Umhlanga
Love it!
Nokuthula M. - 4th February 2020
staying in Umhlanga
It's a nice place.
Stefan W. - 4th February 2020
staying in Umhlanga
Pragtige vakansie bestemming en 'n lewendige dorp. Alle winkels is loopafstand en 'n baie lekker staproete op die promenade wat veilig is en baie netjies gehou word. Umhlanga is beslis vir my die dorp om te besoek aan die Noordkus van Kwazulu Natal.
Heidi J. - 29th January 2020
staying in Umhlanga
Umhlanga is 'n plek as jy van die besige stadslewe hou, beslis nie as jy opsoek is na stilte en die waardering van die natuur nie.
Ronel N. - 28th January 2020
staying in Umhlanga
Strand se parkering is 'n groot probleem.
Anne A. - 24th January 2020
staying in Umhlanga
We were about 10 minutes from Umhlanga, and I would definitely recommend Umhlanga.
Adri P. - 9th January 2020
staying in Umhlanga
Pragtige vakansiedorp, baie restaurante, skoon strande, baie gerieflik naby die lughawe.
Lungile M. - 8th January 2020
staying in Umhlanga
Great location.
Monty V. - 7th January 2020
staying in Umhlanga
Beste plek om te bly in Durban.
Astrid C. - 7th January 2020
staying in Umhlanga
Daar is nie parkering in Umhlanga nie. Dit is 'n groot probleem.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com