Verified Reviews of Vermont

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vermont

Rated 4.32 out of 5 based on 60 reviews.
Anelda M. - 18th February 2020
staying in Vermont
Baie veilige pragtige area.
Rene W. - 17th January 2020
staying in Vermont
Nice walking path.
Ambrose C. - 15th January 2020
staying in Vermont
Struggled a bit exploring as the streets can be tricky to navigate as they don't always flow into one another as per normal blocks - it's more like spirals with very little connecting points. Some more maps or road signs would assist in this issue.
Hendaretha K. - 9th January 2020
staying in Vermont
'n Baie mooi omgewing weg van die toeriste en rumoer. Naby die see. 'n Plek vir ontspanning.
Lydia P. - 9th January 2020
staying in Vermont
Heerlike stappadjies al langs die kus en tog naby aan Hermanus as 'n mens lus het vir winkels en restaurante.
Martie M. - 7th January 2020
staying in Vermont
Vermont is baie mooi en skoon, maar ek verkies 'n plekkie met bietjie meer things to do - hoewel dit goed geleë is.
Ruwayda J. - 11th November 2019
staying in Vermont
Netjiese area. Kon nie baie sien nie want ons het laat daar aangekom, maar waar ons was, was almal vriendelik en behulpsaam.
Trevor W. - 29th October 2019
staying in Vermont
Beautiful and quiet place, if you would like to break away from the city life. Vermont is the place to be.
Annette S. - 3rd September 2019
staying in Vermont
Peaceful with lovely walks.
Sonja R. - 12th August 2019
staying in Vermont
Lovely, tranquil and relaxing.
Madeleine B. - 8th July 2019
staying in Vermont
Beautiful place.
Elizna R. - 3rd July 2019
staying in Vermont
Baie mooi! Lekker rustig.
Jacques S. - 19th June 2019
staying in Vermont
Vermont is 'n baie mooi plekkie en goed onderhou. Daar is 'n restaurant wat 'n goeie menu het. Die mooiste stappies langs die see. Net lekker herinneringe.
Elana L. - 6th May 2019
staying in Vermont
Veilige woonbuurt.
Lyne D. - 23rd April 2019
staying in Vermont
Vermont is stil en rustig met nie veel om te doen nie, maar dis naby genoeg aan Hermanus vir die restaurante en winkels. Perfek vir mense wat wil wegbreek sonder om te van die beskawing af te wees.
Salome S. - 15th April 2019
staying in Vermont
Beautiful area.
Delano H. - 12th March 2019
staying in Vermont
Very nice place to get peace and quiet and lots of rest!
Breyton Y. - 25th February 2019
staying in Vermont
Baie mooi.
Lucinde M. - 21st February 2019
staying in Vermont
Vermont is n klipgooi van Hemel-op-aarde en Hermanus en n skoon, stil kus dorpie. Ons het niks geweet van Vermont nie, maar is so bly ons het dit raak geloop. Daar is n groot winkelsentrum naby en dis naby aan al die restaurante in Hermanus. Die perfekte verblyf vir stil mense soos ons.
Malissa P. - 18th February 2019
staying in Vermont
Lovely town, all amenities close by, peaceful, and stunning rocky shores. Great place to relax and unwind.
Danelle J. - 12th February 2019
staying in Vermont
Heerlike rustige atmosfeer!
Letsie C. - 28th December 2018
staying in Vermont
Heerlik en tog rustig!
Lizelle B. - 4th December 2018
staying in Vermont
Pragtige plekkie! Met baie natuurskoon.
Fransie K. - 11th July 2018
staying in Vermont
Sentraal geleë. Mens kan in enige rigting 'n kort afstand ry en verskeie aktiwiteite doen.
Renaldo M. - 2nd April 2018
staying in Vermont
Vermont is 20 min drive from the buzz of Hermanus. However there is a mall in the middle of Hermanus and Vermont which has all the necessary stores for groceries or indulging in retail therapy without the queues.
Marius D. - 20th February 2018
staying in Vermont
Oulike plekkie.
Shannon F. - 9th January 2018
staying in Vermont
The beach is amazing.
Cezanne L. - 30th December 2017
staying in Vermont
Vermont is 'n pragtige kusdorpie en alles is binne bereik, soos winkelsentrums, strand en restaurante. Mooi staproetes en bergfietsroetes om te benut. Voorwaar 'n regte vakansiedorpie.
Carlo J. - 21st December 2017
staying in Vermont
Dis 'n uitstekende area.
Ronel P. - 5th November 2017
staying in Vermont
Baie klein dorpie, moet Hermanus toe ry. Baie mooi wandelpad, by strandfront.
Heidi L. - 31st October 2017
staying in Vermont
Vermont is far enough outside of Hermanus that you don’t feel like you’re in a town, and close enough to get to everything quickly. The beaches are more rocky with grey pathways to walk and benches to sit on. If you want a beach for youngsters, Onrusrivier is 5 minutes away.
Eileen Lulu W. - 30th October 2017
staying in Vermont
Veilig en rustig.
Steve K. - 28th October 2017
staying in Vermont
Ideaal vir iemand wat die natuur wil geniet. 'n Bietjie vêr van winkels af, maar dit is nie noodwendig negatief nie.
Gillian M. - 9th October 2017
staying in Vermont
A small and quiet place, ideal for a few restful days.
Richard S. - 7th October 2017
staying in Vermont
Vermont is rustig, dalk te rustig vir klein woelwaters.
Elizabeth S. - 3rd October 2017
staying in Vermont
Baie stil en veilig. Kan vinnig stap see toe.
Rene V. - 29th September 2017
staying in Vermont
Baie rustig.
Elmie V. - 28th August 2017
staying in Vermont
Geen probleem ondervind nie. Het altyd veilig gevoel.
Rika S. - 7th August 2017
staying in Vermont
Mal oor die area. My kinders woon net bietjie boontoe in Onrusrivier. Baie netjiese area en naby genoeg aan al die geriewe wat noodsaaklik is.
Pauline A. - 5th April 2017
staying in Vermont
Ons het ongelukkig nie veel gesien nie, maar die strand is verruklik en dit lyk na 'n wonderlike en rustige dorpie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com