Verified Reviews of Wellington

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wellington

Rated 4.47 out of 5 based on 105 reviews.
Lucelle B. - 9th June 2021
staying in Wellington
It's beautiful.
Stefna O. - 18th May 2021
staying in Wellington
Wellington is a beautiful town with a rich history. There is a lovely historical walking tour that you can do and many wine farms nearby. Wellington is also near to Paarl and we went to the Freedom Market on Sunday, which has a variety of beautiful handmade items and delicious food!
Christiaan K. - 9th May 2021
staying in Wellington
Mooi staproetes en oulike wynplase.
Christma L. - 28th April 2021
staying in Wellington
Very nice and people are friendly.
Chris B. - 27th April 2021
staying in Wellington
Mense is baie vriendelik.
Isabel F. - 22nd April 2021
staying in Wellington
Pragtige plek.
Tshegofatso K. - 20th April 2021
staying in Wellington
Lekker Winelands.
Marliese M. - 19th April 2021
staying in Wellington
Beautiful winelands destination at the foothills of the beautiful Du Toitskloof.
Tommy R. - 12th April 2021
staying in Wellington
Mooi plek.
Dawid B. - 12th April 2021
staying in Wellington
Pragtige plek met baie te sien en te doen in die omgewing. Perfect-to-go koffie-winkel is die lekkerste plek om by te eet. Loopafstand vanaf Farm Style Cottage.
Eliz-mari W. - 29th March 2021
staying in Wellington
Love die plek! Ek en my verloofde sal en wil weer en weer soontoe te gaan!
Mariska D. - 15th February 2021
staying in Wellington
Wellington is a lovely town with lots of undiscovered gems.
Martin C. - 15th January 2021
staying in Wellington
Love Wellington!
Estie S. - 14th January 2021
staying in Wellington
Mooiste dorp. Ons was aangenaam verras.
Alfonso S. - 16th December 2020
staying in Wellington
Rustige plek met baie mooi uitsigte.
Megan F. - 11th December 2020
staying in Wellington
Beautiful place to visit. Surrounding wine farms are lovely to visit and you can enjoy the amazing scenery.
Colleen C. - 1st December 2020
staying in Wellington
Lovely area - need to go back and explore more!
Mina B. - 30th November 2020
staying in Wellington
Lekker rustige dorp om te gaan ontspan.
Chaz S. - 30th November 2020
staying in Wellington
Ons het Saterdag uitgery vir n wynproesessie. Ongelukkig weens Covid was baie van die plekke toe of baie stil. Maar ek besef dis nie hulle skuld nie. Ons het wel 'n Gin-toets gedoen by Wild Rose. Die eienaar, Nadia, is amazing. Nuwe vriend gemaak daai dag. Wellington is 'n pragtige dorp en ek sal definitief weet teruggaan soontoe.
Rochelle L. - 9th November 2020
staying in Wellington
Wellington is 'n maklik bekombare dorp en goed geleë as jy ander dorpe in die omgewing ook wil besoek.
Michael M. - 9th November 2020
staying in Wellington
The Wellington surrounds are a hidden gem.
Veliswa B. - 2nd November 2020
staying in Wellington
Best place, nice and quite.
Pierre L. - 24th October 2020
staying in Wellington
Ek is daar gebore en het daar skool gegaan. Ons was daar vir my 60ste reünie. Die museum is 'n moet. Moenie vergeet van die wynplase nie.
Marí F. - 21st October 2020
staying in Wellington
Baie jare in Wellington gebly, was lekker om weer al die berge en die mooi van Wellington te beleef.
Maria T. - 19th October 2020
staying in Wellington
Naby Hugenote Kollege is 'n baie oulike bistro met heerlike atmosfeer.
Nikki V. - 12th October 2020
staying in Wellington
Pragtige dorp met vele plekke om te gaan soos wynkelders, mooi staproetes en ander besienswaardighede.
Lisa S. - 10th October 2020
staying in Wellington
Vir iemand wat sy/haar spiritualiteit wil vernuwe, is Wellington die plek!
Suzette S. - 7th October 2020
staying in Wellington
Netjiese dorpie en daar was baie om te sien en doen.
Marieta V. - 2nd October 2020
staying in Wellington
Lyk na 'n mooi dorp. Berge om die dorp is pragtig.
Miemmie B. - 1st October 2020
staying in Wellington
Pragtige rustige dorpie met die beste skoenwinkel - Redemption handgemaakte skoene en handsakke.
John K. - 7th September 2020
staying in Wellington
Ligging is perfek vir daguitstappies. Genoeg besienswaardighede en wynplase.
Adolf C. - 7th September 2020
staying in Wellington
Great place with a lot of greenery, ideal for rest and break from city life!
Elmari H. - 23rd March 2020
staying in Wellington
Pragtige dorp.
John V. - 10th February 2020
staying in Wellington
Pragtige plek.
Janine G. - 23rd January 2020
staying in Wellington
Ons kon nie veel in die area doen met die kinders nie. Daar is baie wynplase.
L. Derek N. - 18th December 2019
staying in Wellington
Quaint and peaceful.
Lourens C. - 30th October 2019
staying in Wellington
Pragtige plek.
Tracy S. - 23rd September 2019
staying in Wellington
Charming town.
Chrisna D. - 26th August 2019
staying in Wellington
My ou studentedorp. Pragtig om in rond te loop. Baie ontwikkeling het plaasgevind, maar het nog steeds sy bekoring!
Gloudina B. - 26th August 2019
staying in Wellington
Dorp met die mooiste berge!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com