Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.

Beaufort West, Western Cape

Grace's Place

"Die lekker skaap daar het eindelik my idee van Beaufort-Wes positief verander."

Melkbosstrand, Western Cape

Gregorian on Sea

"Mooi skoon dorp met 'n pragtige see en sonsondergange."

McGregor, Western Cape

Boesmanskloof Onverwacht Flora

"Rustig, pragtig, beslis 'n aantreklike toeristebestemming."

Franschhoek, Western Cape

Auberge Alouette

"Top vacation destination."

Plettenberg Bay, Western Cape

Keurbooms River Lodge

"Beste dorp in die land met die meeste besienswaardighede. Skoon strande, avontuur water park, leeupark, olifante, leeus, wynplase."

Paternoster, Western Cape

Baywatch Villa and Cottage

"Het my hart verloor op die pragtige plekkie....."

Somerset West, Western Cape

Kings Highway Guest House

"Goed geleë naby wynplase en Route 44 mark."

Oudtshoorn, Western Cape

Thorntree Country Lodge

"Pragtige dorp met baie om te doen. Ons twee dae was nie genoeg nie. "

Glentana, Western Cape

Dolfyntjie

"Heerlike pragtig skoon strande wat vir kilometres en kilometres strek. Asemrowend."

Ceres, Western Cape

Village Guesthouse & Restaurant

"Ceres was op 'n stadium ons droom aftreedorp, maar nie meer nie. Die dorp het baie groot geword, en met twee plakkerskampe voel mens nie eers meer so veilig nie. Ek glo nie ons sal sommer weer daar gaan vakansie hou nie."

Knysna, Western Cape

Ar'deco

"Net baie besig in hoogseisoen."

Wellington, Western Cape

La Rochelle Accommodation

"Gerieflik geleë in die Boland naby Paarl, Franschhoek en Stellenbosch sonder die buitensporige pryse van toeriste-bestemmings in die gebied. "

Glencairn, Western Cape

Seascape Guest House

"Wind onvoorspelbaar soos wat die Kaap maar is maar die pragtige uitsig en omgewing maak definitief op vir die dae wanneer die suid-ooste wind sy spiere wys. Die strandjie is privaat en nooit oorvol nie. "

Robertson, Western Cape

DuVon Farmhouse

"Baie mooi dorp en omgewing met die beste wyn in die land. "

Upper Old Place, Western Cape

B My Guest

"Knysna was soos altyd 'n baie lekker plek om te wees. Die twee eilande op die meer versper ongelukkig die koppe en jy is geforseer om daarnatoe te ry om dit te sien. Die plakkerskamp by die ingang van die dorp is egter nie lekker vir toeriste om te sien nie."

Oudtshoorn, Western Cape

De Kraal Tent Accommodation

"Die mense van Oudtshoorn is vriendelik en dit was lekker om in die straat te loop en jy word gegroet. "

Beaufort West, Western Cape

Grandma's Place

"Brosjure met naasliggende restaurante sal verwelkom word. Ons het gestap en verbygangers se opinie moes vra."

Agulhas, Western Cape

Potpourri Stay

"Agulhas en die nabye Struisbaai is wonderlike plekke. Daar is vele restaurante om by te eet, winkels en snuffelmarkte in die besige tydperk om jou mee besig te hou. Daar is staproetes en vele natuurplekke om te gaan bekyk. Baie lekker area wat ek gerus weer sal besoek."

Bloubergstrand, Western Cape

Portico 601

"Inligting oor wat aan die gang is, winkels, markte, teaters, ens sal verwelkom word. "

Beaufort West, Western Cape

Nostalgie

"Pragtige en netjiese dorp. Vriendelik en veilig. Voorsien in alle behoeftes vir reisigers, soos eetplekke, vulstasies, veige verblyf ens."

Knysna, Western Cape

Blackwaters River Lodge

"Te besig in Desember seisoen. Glad nie vir toeriste wat op soek is na rustigheid nie. Verkeer is 'n riller!"

L'Agulhas, Western Cape

Cape Agulhas Guest House

"Sal beslis weer hiernatoe kom as ek 'n kans kry. Daar is nog so baie wat ek wil sien en doen!"

Oudtshoorn, Western Cape

Poplar Lane

"Sal weer daar oornag op my pad na Gouritsmond."

Page
Page 1885 - Showing 56521 to 56550
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!