Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.

Caledon, Western Cape

Die Huisie

"We really had a fantastic time will be back soon!"

Gansbaai, Western Cape

Whalescape

"Regtig mal oor omliggende plekke soos Kleinbaai en die hawe. Het Stanford self baie geniet."

Gansbaai, Western Cape

Whale Heights

"Daar is 'n paar oulike plekkies. Een is die Penguin Sanctuary en daar is ook Afrikanos wat 'n oulike restaurant en krokodilplaas is."

Beaufort West, Western Cape

Grace's Place

"Baie vriendelike en aangename dorp."

Plettenberg Bay, Western Cape

7 Beau Rivage

"Beautiful, clean and safe."

Arniston, Western Cape

16 on Main

"Lovely little fishing village with lots to offer."

St Helena Bay, Western Cape

West Coast Cactus Acc

"Sentraal geleë om ander plekke in die Weskus te verken."

Mossel Bay, Western Cape

Lagoonette

"Mal oor die plek. Raak al hoe meer en meer verlief op Hartenbos."

Mossel Bay, Western Cape

Sea Two Coasts

"Natuurskoon is pragtig. Baie opsies om te doen vir volwassenes en kinders. George, Kynsna en ander plekke is naby en jy het regtig 'n lang lys van doendinge."

Pringle Bay, Western Cape

Isle of Serenity

"Baie lekker dorpie met genoeg doendinge vir kinders van enige ouderdom."

Greyton, Western Cape

Eudaimonia

"Lieflike, rustige plek vir ontspan. Het naweek paar bergfietsroetes gery. Van hoogstaande gehalte!"

Dwarskersbos , Western Cape

Malika

"The place a go-to to sit back, relax and refresh oneself. The Velddrif area is quiet but scenic. There are excellent eateries. The people are warm and friendly."

George, Western Cape

Stacie's Cottage

"Ek voel tuis in George."

Franschhoek, Western Cape

Ashbourne Boutique Guest House

"Franschoek is 'n lekker kuierplek, baie om te sien en te doen."

Wilderness, Western Cape

Xanadu Guest Villa

"Baie sentraal indien jy moet reis tussen Knysna en George vir werk of vakansie."

Mossel Bay, Western Cape

Vista Bonita 7

"Great destination for a holiday for any person, family and kids friendly. Make sure you don't out."

Sedgefield, Western Cape

Lake Pleasant Resort

"Mooi rustige plekkie met al die nodige winkels."

Velddrif, Western Cape

Vergeet My Nie

"Goeie ligging en baie rustig."

Paarl, Western Cape

Amberg Country Estate

"Baie plekke om te besoek in een van die mooiste omgewings van ons land."

St Helena Bay, Western Cape

Country Cabin

"Dit was 'n heerlike ervaring en JP's Pub & Grill het die beste kos, beste diens, en lekker omgee-mense! Gaan stop gerus by Patrysberg-vleis vir 'n lekker koopervaring. St Helena Baai sal ons definitief weer sien!"

Langebaan, Western Cape

Catalina Cottage

"The festival could have been better promoted as we only found out about the festival on arrival in Langebaan. But the people were very friendly, we especially had a great time at Husky's Restaurant & Bar. The staff were friendly and the food really good."

Cape Town, Western Cape

The Beaches 3B

"Mooi skoon en asemrowend."

Paternoster, Western Cape

Paternoster Place

"As jy rustigheid soek is dit nie die plek vir jou nie, maar lekker strand en fietsry-geleenthede."

Hermanus, Western Cape

Le Whale

"Good holiday destination."

McGregor, Western Cape

Uitvlugt Cottages

"McGregor is 'n pragtige klein dorpie met oulike resturante."

Page
Page 811 - Showing 24301 to 24330
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!