Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"I enjoy Hermanus and always book in that area. Very tranquil and has all the necessities."
"Besoek gerus die Savou Hotel se restaurant, die diner-styl is oulik gedoen en die porsies is gul."
"'n Klein dorpie met 'n "groot hart" en ongelooflik baie om te doen. Waarde vir geld en die entrepreneurs in hierdie plekkie maak dit 'n ongelooflike vakansiebestemming."
"Die onthaalplekke is net-net uitmekaar en die openbare vervoer dek net sentraal Kaapstad."
"Fantastiese gesinsvakansieplek met pragtige, wyd-uitgestrekte strande. Baie aktiwiteite en besienswaardighede in die area."
"Aangenaam in Desember wanneer die universiteit gesluit is en die dorp nie so vreeslik besig is nie."
"Dis 'n belewenis om die voëlbewarings-eiland te besoek en om by Muisbosskerm te gaan seekos eet!"
"Wat 'n pragtige omgewing en 'n baie goeie padstal (Veldskoen) om die dag mee te begin."
"Napier is 'n baie mooi skoon plattelandse dorpie naby baie bestemmings en mooi roetes."
"Skoon, rustige, Weskusdorp waar jy net jou self weer kan raak met die mooiste strande."
"Lovely little town with friendly locals, interesting little shops and amazing restaurants. And the best olives to be found!"
"Vreeslike mooi dorp met vriendelike mense. Ons het by Republiek van Swellendam geëet en sal dit vir almal aanbeveel! Ons was daar oor 'n tyd wat baie besighede toe was (Kersfees) so kon nie eintlik meer winkeltjies besoek nie."