Verified Reviews of Zululand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Zululand

Rated 4.45 out of 5 based on 1090 reviews.
. - 27th August 2015
staying in St Lucia, Zululand
Baie mooi dorpie. Ons kom van Richardsbaai wat so uur se ry weg is so ons ken St Lucia goed.
. - 17th August 2015
staying in Eshowe, Zululand
Eshowe has a quiet, small town feel, because that is what it is. It is the perfect destination to wind down and forget all the hustle and bustle.
. - 15th August 2015
staying in St Lucia, Zululand
Game reserve and Cape Vidal were stunning!
. - 23rd July 2015
staying in St Lucia, Zululand
Die dorp en die omgewing is mooi. Die swemstrand is gevaarlik, maar Kaap Vidal het 'n pragtige mooi strand. Dis ook 'n mooi pad soontoe.
. - 21st July 2015
staying in Sodwana Bay, Zululand
Heerlik in die winter, wanneer daar nie te veel mense is nie. Ons sal nie graag in die somer daar wil vakansie hou nie - te veel 4x4's trekkers en bote op die strand. Lang wit strande om op te loop. Die duikers het dit baie geniet, en ons het ook gaan snorkel en visvang. Fantastiese ervaring.
. - 13th July 2015
staying in Pongolapoort Dam, Zululand
Die area waardeur jy ry om by Jozini Tiger Lodge te kom is nie ideaal nie, so beplan eerder jou rit om gedurende ligdag ure te arriveer. Gaan kyk of jy die krokodil in die poel onder die damwal kan sien. (Sal goed wees as Jozini dorp se munisipaliteit meer moeite doen om die fantastiese area skoon te maak en so te hou).
. - 3rd July 2015
staying in Veld En Vlei, Zululand
Dit is 2 km van 'n lekker groot inkopiesentrum af geleë.
. - 19th June 2015
staying in Hluhluwe, Zululand
Genoeg om te doen as mens wil besig bly en ook perfek om net te ontspan en te vergeet van die gejaagde lewe.
. - 17th June 2015
staying in St Lucia, Zululand
Een van ons land se top-natuurbestemmings - dis hoekom ons so dikwels besoek aflê!
. - 7th May 2015
staying in St Lucia, Zululand
St. Lucia is 'n baie verrassende dorpie. Die krokodille en seekoeie wat oral is was onverwags en baie opwindend!
. - 6th May 2015
staying in St Lucia, Zululand
Ek is versot op St Lucia. En nou dat die mond oopgemaak word sal die visse terugkeer en dan is ons weer daar elke jaar! St Lucia bly die beste plek om te rus en te "destress". Veilig daar en te lekker!
. - 6th May 2015
staying in Hluhluwe, Zululand
Afrika.
. - 4th May 2015
staying in St Lucia, Zululand
Cape Vidal was awesome and is a must for every one visiting this area, the boat trip up the St Lucia Estuary was also very pleasant.
. - 4th May 2015
staying in Mtunzini, Zululand
Baie oulike vakansiedorpie. Die rustigheid word bietjie verbreek deur die teenwoordigheid van die myn op die dorp.
. - 1st May 2015
staying in Meer-en-See, Zululand
I love they way they treat people.
. - 1st April 2015
staying in St Lucia, Zululand
'n Pragtige plek met 'n besonderse atmosfeer.
. - 1st April 2015
staying in St Lucia, Zululand
Baie lekker area!
. - 27th February 2015
staying in St Lucia, Zululand
Great place for a few day's stay, but a complete tourist trap. Shops overpriced.
. - 12th February 2015
staying in St Lucia, Zululand
Dit is 'n lieflike omgewing.
. - 1st February 2015
staying in St Lucia, Zululand
Leuk, gezellig dorp. Goede winkels en veel te doen.
. - 26th January 2015
staying in Mtunzini, Zululand
Mooi, rustige vakansieplek.
. - 16th January 2015
staying in Sodwana Bay, Zululand
Love it! Had great dives with Amoray Diving.
. - 14th January 2015
staying in Hluhluwe, Zululand
Winkelgeriewe is nie na wense nie. Sentraliteit t.o.v. besienswaardighede is van hoogstaande gehalte!
. - 13th January 2015
staying in St Lucia, Zululand
St Lucia is a good place to visit for all ages (from toddlers to grannies).
. - 8th January 2015
staying in Pongolapoort Dam, Zululand
Kan die Jozini Tiger Lodge beslis aanbeveel - het heerlik daar tuisgegaan.
. - 7th January 2015
staying in Mtunzini, Zululand
Lovely town with nice restaurants and a lovely beach. Very safe - as we actually walked on the road at 11pm.
. - 7th January 2015
staying in St Lucia, Zululand
Fantastiese plek om te besoek!
. - 6th January 2015
staying in St Lucia, Zululand
Strande pragtig skoon. Mooi dorpie en veiligheid tops.
. - 6th January 2015
staying in St Lucia, Zululand
St Lucia self was GREAT!
. - 6th January 2015
staying in Hluhluwe, Zululand
Hluhluwe self kan voorsien aan basiese benodigdhede, maar kan nogal uitdagend wees in vakansietyd.
. - 6th January 2015
staying in Elephant Coast, Zululand
Baie lekker en pragtig. Die permitte is egter n groot struikelblok en is baie ongemaklik. Parkeraad kan vir plekke soos Palm Tree en die ander permitte uitreik vir hulle gaste vir die tydperk wat die gaste daar bly.
. - 5th January 2015
staying in Meer-en-See, Zululand
Pragtige omgewing, net baie warm.
. - 4th January 2015
staying in Mtubatuba, Zululand
Die nuwe Mtuba Mall is net die plek om aankope te doen voor mens die wildparke in die omgewing besoek.
. - 2nd January 2015
staying in Mtunzini, Zululand
Daar is net nie genoeg aktiwiteite nie. Ek dink kinders sal baie verveeld wees daar.
. - 29th December 2014
staying in St Lucia, Zululand
Puik!
. - 29th December 2014
staying in St Lucia, Zululand
Daar is baie om te doen soos diepseehengel, perdry in wildreservaat, boot ry op meer om seekoeie en krokodille van naby te sien, kaasfabriek besoek, krokodilplaas, restaurante met vars vis tot lekker lang stappies saam jou geliefdes of honde op die strand. Het elke oomblik geniet.
. - 28th December 2014
staying in Sodwana Bay, Zululand
Dis vreemd dat die enigste ordentlike winkel 5h al toemaak.
. - 27th December 2014
staying in St Lucia, Zululand
Watertoevoer probleme - maar dit is 'n algemene probleem in die area.
. - 26th December 2014
staying in St Lucia, Zululand
St Lucia self is 'n pragdorp met baie om te doen. Daar is baie verskillende plekke wat jy kan besoek en verskillende wild en boottoere waarop jy kan gaan. Ons toergidse was baie goed ingelig en kan jou die beste gee.
. - 20th December 2014
staying in St Lucia, Zululand
Baie aktiwiteite in en omgewing, iets van als, en is nog rustig sonder baie verkeer, sommer net lekke!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]