The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 7-on-ZEUS The Loft & The Studio | TravelGround
+53

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

79 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 79 reviews for 7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Anton S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anton S

Kinders het dit ten volle geniet.

Hulle was beïndruk en kon nie ophou om te komplimenteer nie.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Anton.

Ons waardeer die terugvoering.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Annelie B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annelie B
With spouse/partner

Baie lekker gekuier in 7-On-Zeus, sal weer gaan, pragtige uitsig.

Alles was netjies en skoon, wat ons nodig gehad het was daar gewees.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie vir jou terugvoering.

Annelie Engelbrecht
7-on-Zeus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Sharon S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon S
With spouse/partner

Comfortable and cosy. Owners are very friendly.

I loved the view of the sea and the easy access to the beach. Our neighbours were friendly. It might seem a bit over crowded when all the units are booked at the same time.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you for the feedback.
Each unit has their own patio for privacy but unfortunately have all units one entrance and the only crowdedness is the walk by, the Studio.
Nobody had any problems before and do the units have their own privacy without disturbance by other guests.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Elmarie K - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie K
With spouse/partner

Belsis waarde vir geld, goed geleë en netjies!

Ons wou graag die lenteblomme in die Weskus Nasionale Park gaan kyk siende dat dit 'n goeie seisoen daarvoor was en 7-on-Zeus is absoluut perfek geleë daarvoor. Nie net vir kuier in die park nie, maar ook sommer naby aan 'n winkelsentrum, goeie restaurante en wandelpaadjies en tog heerlik stil en rustig, weg van enige geraas. Die elektriese komberse was 'n wonderlike bonus toe die skielike kouefront die Kaap tref. Ek kan die plekkie beslis aanbeveel.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Elmarie!
Ons waardeer jou terugvoering.
Kom kuier gerus weer.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Rialda D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rialda D

Wat 'n ongelooflike naweek en wonderlike uitsig.

Die uitsig was ongelooflik en dit was baie privaat. Als was daar wat mens nodig gehad het en kon behoorlik rus, het 'n onvergeetlike naweek gehad en is stapafstand van die strand af.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons waardeer opreg jou getroue ondersteuning.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Annelie B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie B
With spouse/partner

Dit is vir seker 'n weer-kuier.

Die plek het absoluut aan al ons verwagtings voldoen en het 'n pragtige uitsig.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Annelie.

Ek waardeer jou terugvoering opreg

Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Groete
Annelie Engelbrecht
7-on-Zeus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Garth H - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Garth H
Family with young children

Asemrowende uitsig reg op die see!

Ons verblyf by 7 On Zeus was hemels! Die uitsig sal jou asem wegslaan. Mens is letterlik op die see en kan konstant die branders hoor breek. Die plek is pynlik netjies en het alles wat mens benodig.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie, Garth!

Ons waardeer jou terugvoering.

Weskusgroete,
Annelie Engelbrecht

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Emmerien D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emmerien D
With spouse/partner

Dit was fantasies!

Dit was baie gerieflik, hulle het ons heeltyd op hoogte gehou as iets gedoen gaan word. Ons het lekker gerus.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Hannes.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Keenan P - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keenan P
With spouse/partner

The place was clean and felt very homey.

I loved the location.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you Keenan!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Chantelle S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle S
With spouse/partner

Fantasies, rustig en net wat ons nodig gehad het.

Klein en intiem. Baie netjies en alles gehad wat ons nodig het. Beplan al reeds weer 'n volgende kuier.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Chantelle! Ons verwelkom julle met graagte, weer!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Annali M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annali M
With spouse/partner

Absoluut 'n fantastiese wegbreek The Loft se binnebraai-area werk uitstekend in die Weskus-winterweer

7-on-Zeus The Loft is 'n karaktervolle plekkie met mooi seeuitsigte. Annelie die eienaares/bestuurder van die plek het uitstekende aanwysings gestuur en ook telefonies navraag gedoen of als in orde is met ons aankoms daar.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer opreg en kom kuier gerus weer.
7-on-Zeus groete,
Annelie

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Astrid H - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Astrid H
With friends

The owner was very friendly and the accommodation was spot on.

7-on-ZEUS is a super apartment. It's a little paradise of its own.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you very much.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Pieter C - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter C

Very relaxed and an awesome view over the sea.

We are impress about the cleanliness and safety where we stay. We really enjoyed our stayed there and would like to urge anybody to go there for a quite and peaceful rest.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you Pieter.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Teresa A - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Teresa A

Baie mooi, netjiese akkommodasie met 'n pragtige uitsig.

Die plekkie is toegerus met alles wat nodig was, en 10 uit 10 vir netjies en skoon en modern. Sal definitief aanbeveel. Waarde vir geld en ideaal vir 2 gaste, wat net wil oorslaap maar het steeds geriewe op die stoep en tuin vir ontspanning en om saam met ander te kuier en ontspan.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Teresa.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Lizette W - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette W
With spouse/partner

Wonderlik, asemrowend, netjies, definitief 'n aanbeveling vir 2 mense en 'n kind.

Eienaar het opgevolg of ons fine is, baie bedagsaam.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Lizette.
Ons waardeer jou terugvoering.
Groete
Annelie
7-on-Zeus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Elizha S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizha S
Family with young children

Vinnig.

Baie netjies en skoon. Mooi uitsig van die see!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie vir die terugvoering.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Carla P - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla P
Family with teenagers

Eersteklas verblyf.

Die Loft is pragtig en goed toegerus. Ons seun het in die anneks gebly en dit was ook baie gerieflik met oulike finishing touches soos cappuccino en verhitte handdoekreling. Die swembad is 'n lekker bederfie as mens moeg is vir seewater en sand.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Carla. Ons waardeer jou terugvoering!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Pieter C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter C

'n Asemrowende plekkie met 'n uitsig oor die see, fantasties vir 'n wegbreek.

Dit was my eerste besoek en ook nie my laaste nie. Die plekkie is regtig klein en intiem, maar baie gerieflik met alles wat jy benodig. Dit is baie mooi en netjies en sal aanbeveel aan enige iemand wat net rustigheid soek die gedruis van die see wil hoor.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie vir jou terugvoering, Pieter. Ons waardeer dit opreg en sien uit om jou en jou gesin, spoedig weer te akkommodeer. Groete, Bertus en Annelie Engelbrecht.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Lucille B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucille B
With spouse/partner

Lekker gebly.

Baie netjies en veilig.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Lucille!

Ons waardeer jou terugvoering.

Groete
Bertus & Annelie Engelbrecht

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Anton S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anton S
With spouse/partner

Dit was awesome!

Waarde vir geld. Uitstekende diens. Fasiliteite was skoon en het mens laat welkom voel. Kommunikasie en organisasie was baie goed. Sal enige tyd dit aanbeveel.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Anton, baie dankie vir jou terugvoering.

Ons waardeer.

Groete
Bertus & Annelie Engelbrecht

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Sharon B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon B
With spouse/partner

Stylish compact living.

The Studio is a stylish unit and is compact living at its best. It is very well-equipped and has fantastic views of the ocean. It has a great braai area with a splash pool and is a 1 min walk to the beach. Highly recommended!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you Sharon.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Jannette E - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannette E
Family with young children

Pragtige juweel.

Ons kan regtig hierdie plek aanbeveel. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het om net te kan afskakel. Ons kom gou weer!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie vir jou terugvoering, Jannette.

Ons waardeer opreg en sal met graagte julle weer wil akkommodeer.

Groete
Bertus & Annelie Engelbrecht

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Miemie D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miemie D

Wonderlike en smaakvolle verblyf enkele meter van 'n fantastiese strand.

Enkelouer op reis met twee aktiewe pre-tieners. Ons het tien dae hier tuisgegaan en selfs al is dit 'n dakwoonstel het dit nooit beknop gevoel nie. Die wyse waarop dit ingerig en versier is, het dit werklik soos "huis" laat voel en daar was al die geriewe wat nodig is om heerlik vakansie te hou.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Miemie, baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer opreg.
Voorspoedige 2021 vir jou en gesin.
Vriendelike groete
Bertus & Annelie

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Wp J - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wp J
With spouse/partner

Dis was ongelooflik lekker. Sal definitief weer gaan.

Plekkie is pragtig. Net wat ’n mens nodig het om weg te breek. Beste waarde vir geld.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie WP.
Ons waardeer jou terugvoering.
Groete Bertus & Annelie

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Tania T - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania T

Amazing. Amazing. Amazing.

Exactly what the pictures state. Extremely neat and tidy. Friendly owners and extremely peaceful and quite. I would recommend this gem to everyone I know and I will be back for sure!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you very much Tania.

We look forward to accommodating you at anytime, again.

Kind Regards,
Bertus and Annelie Engelbrecht

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Didi K - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Didi K
With spouse/partner

Fantastiese verblyf!

Alles wat jy nodig het en vlak by die mooiste strand.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you Didi!

Much appreciated.

Regards Annelie

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Fatima S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fatima S
With spouse/partner

Baie aangename plek, beslis 'n moet vir 'n naweekwegbreek of vakansie.

Ek sal graag die plek aanbeveel, dis 'n rustige en baie aangename omgewing en die woning is baie netjies. Die swembad is 'n goeie lafenis en dis net great om daar te wees. Ons het dit baie geniet. Die see is 'n bonus dis super amazing daar by 7-on-ZEUS.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Fatima.

Ons waardeer jou terugvoering en sien uit om julle weer te akkommodeer.

Groete
Bertus en Annelie Engelbrecht

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Melvin G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melvin G
With spouse/partner

Great en awesome.

Baie goeie en netjiese plek.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie vir jou terugvoering, Melvin.

Groete
Annelie Engelbrecht

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Meaka G - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Meaka G

Lovely location with breathtaking views! We loved the private beach. The host was very accommodating, friendly and professional.

Minor feedback: On warming up food in the microwave, the square plates do not allow it to turn.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you for the feedback.
Much Appreciated.
We will definitely look into this matter.

Kind Regards
Annelie Engelbrecht

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Robyn W - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robyn W
Family with young children

It's a beautiful accommodation, the unit itself is breathtaking.

It's a stunning location, we absolutely loved it. It's definitely worth every penny. Having my daughter with us, it was a safe environment for her, she really enjoyed it. We will definitely recommend this gorgeous place to others and definitely looking forward to going back again!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you very much for your kind words, Robyn. It was a real pleasure having you staying with us and do hope to see you again soon. All the best to you and your family. Regards Herman

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Marichen A - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marichen A
Family with young children

Absolutely wonderful!

Beautiful setting, accommodation has everything you need and more. Will definitely recommend.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you very much for your kind words, Marichen. It was a real pleasure having you staying with us and we do hope to see you again soon. All the best to you and your family. Regards, Herman.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Carmen D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen D
With friends

Awesome weekend away!

Thank you to the our host Herman for the lovely accommodation. The ladies had an amazing time and will be coming back soon.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you Carmen, much appreciated! We look forward to accommodate you again. Kind Regards

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Marelize B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize B
Family with young children

Pragtige uitsig en stap-afstand van die see.

Ons gesin van drie het heerlik vakansie gehou in die Studio. Die verblyf en geriewe het ons verwagtinge oortref. Goeie waarde vir geld! Alhoewel die weer dit nie toegelaat het nie, was daar ‘n oulike swembad. Die plekkie was baie mooi ingerig en skoon. Dis gerieflik naby ‘n veilige strand. Ons sal beslis weer wil kom!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Marelize, ons waardeer jou terugvoering. Ons sien uit om julle weer te verwelkom, by ons.
Groete,
Annelie en Bertus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Nolene K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nolene K
With friends

Dit was 'n asemrowende naweek. 7-on-Zeus het definitief daartoe bygedra. Die rustigheid en net die gedruis van die see was net wat ek nodig gehad het. Die plekkie self was pragtig en netjies. Baie dankie. Ons maak weer so!

Ek sal dit definitief aanbeveel vir couples wie nog nooit op "honeymoon" was nie. Miskien sou 'n bottel champagne en 'n piekniekmandjie as verwelkoming die cherry op die koek gewees het, natuurlik insluitend in die prys per nag. Dit was uit en uit die moeite werd. Dankie.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Nolene, vir die mooi woorde. Dit was voorwaar baie lekker om julle te kon ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Bernie K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernie K
With spouse/partner

Pragtig en netjies, mooi uitkyk oor see.

Pragtige en netjiese plek. Baie veilig en binne 'n sekuriteitsomgewing geleë. Heerlik gebly en in die aande op die wandelpad geloop langs die see. Goeie waarde vir geld en sal enige tyd weer bespreek by 7-on-ZEUS The Loft & The Studio. Eienaar lig jou persoonlik in t.o.v. ligging en is gratis WiFi ook ingesluit asook DStv in tarief. Daar is 'n skoonmaakkoste van R150 en 'n deposito van R150 vir brekasiekoste (word terugbetaal na vertrek) wat nie ingesluit is by tarief wat in berekening gebring moet word as 'n bespreking gedoen word.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie vir die mooi woorde Bernie, word opreg waardeur. Ek wil net 'n regstelling maak op jou stelling dat die R150 skoonmaak fooi en R150 breekskade fooi nie genoem word in ons kwotasie nie. Dit word genoem onder ekstras en fooie, in ons kwotasies, maar word verskeie kere nie deur die kliënte raakgelees nie.
Nie te min, sal dit lekker wees om julle weer as gaste te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Wimpie E - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wimpie E
With spouse/partner

Baie goeie waarde vir geld!

Goeie kwaliteit beddegoed, elektriese toestelle, koffie, linne.... Netjies met pragtige uitsig. Vriendlik en behulpsaam.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer. Groete Annelie en Bertus.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Andre D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre D
With spouse/partner

Baie netjies en pragtige see uitsig

Baie netjies en pragtige see uitsig

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie danke vir die terugvoering. Ons waardeer. Groete Annelie en Bertus.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Colleen C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colleen C
With spouse/partner

Pragtige plek met die mooiste uitsig.

Goed ingerigte plekkie het dit alreeds aan mense aanbeveel.

Elsabe K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe K
With spouse/partner

Dit is smaakvol en netjies, alles wat ons nodig gehad het.

Dit is smaakvol, en netjies met n pragtige see uitsig.

Megan P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan P
Family with young children

Tranquillity at its best.

Absolutely loved my stay, will definitely return. Very beautiful place to stay.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you very much, Megan. We appreciate your support and feedback. Kind Regards Annelie Engelbrecht

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Jo-anne E - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo-anne E
With spouse/partner

Heerlik gewees, asemrowende uitsig.

Die uitsig is pragtig, alles is naby, baie veilig en plekkie het alles wat mens benodig. Regtig lekker gekuier sal weer besoek.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Jo-Anne!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
George P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
George P
With spouse/partner

Baie lekker plekkie, skoon en netjies met baie gasvrye eienaars wat die ekstra myl loop.

Vir die doel wat ons die verblyf benodig het was dit great. As jy meer tyd by die eenheid wil spandeer en meer as 2 grootmense is, mag dit te klein wees. Daar is 'n braai, maar slegs 'n Weber. Bo is 'n binnebraai met 'n mooi uitsig maar slegs 'n bad in daardie eenheid. Baie skoon en netjies eenhede met uitsonderlike eienaars wat die ekstra myl loop.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie vir jou terugvoering, George, ons waardeer. (Ons 2 x selfsorg eenhede is geskik vir 2 volwassenes met jong kind en nie geskik vir 3 volwassenes nie.) As daar meer volwassenes is, dan verhuur ons (The Annex) Dubbel kamer met volle badkamer saam uit.
Groete,
Annelie en Bertus Engelbrecht

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Godfrey D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Godfrey D
With spouse/partner

We had to leave at 10:00. Not nice seeing that we paid for the day. I understand that you must clean for the next guest.

Won't recommend. No kitchen, we had to use the toilet for water. On top of that the DStv decoder was switched off during the early morning hours.. We had to leave at 10 am. Not good customer service at all.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Godfrey, the ANNEX unit you booked is only a double en-suite room and is stated that it is not a self-catering unit.

We have a fridge, microwave, tea- and coffee-making facilities in the room. In the bathroom is a basin with normal and 'soft drinking water' tap which you use to fill up the kettle. (I am uncertain what you mean that you had to use the toilet water).

At all guesthouses, you have an arrival and departure time, you booked for 1-night stay and the standard check-out times are all usually 10 am. We had load shedding and that was the reason for the DStv that was switched off.

I am very sorry for the inconvenience, but everything you mentioned was stipulated on our listing.

Our motto is to give good customer service at all times and our guest's happiness is our pride, it would have been appreciated if you had bought this to our attention whilst here.

Many thanks and Regards,
Annelie Engelbrecht

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Hendrik D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik D
With spouse/partner

Goed geleë, pynlik netjies, alle benodighede en baie naby Mykonos se bedrywighede. Sal enige iemand aanbeveel. Uitstekende gasheer.

Uitstekend! Hoogs aanbeveel.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Beste Hennie,
Baie dankie vir jou terugvoering en waardeer ons opreg. Kom gerus weer vir ons kuier.
Groete,
Annelie en Bertus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Adele C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele C

It was a good experience in all aspects!

Would definitely recommend it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was in alle aspekte 'n goeie ervaring!

Sal dit vir seker aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Adele. Ons waardeer jou terugvoering en baie dankie dat julle so mooi na ons eenheid omgesien het. Kom kuier gerus weer. Groete, Bertus en Annelie Engelbrecht.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Corne L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne L
With spouse/partner

Lovely stay.

Beautiful, neat and good location with wonderful views. Thank you, it was lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gekuier.

Mooi, netjiese en goed geleë met wonderlike uitsigte. Baie dankie, dit was heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Corné! Ons waardeer jou terugvoering en kom besoek ons gerus weer.
Annelie

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Carmen V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen V
Family with young children

Absolutely awesome.

Our stay at 7 on Zeus was fantastic. The place is very relaxing and my family enjoyed every minute. We will definitely be going again.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you Carmen.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Diana H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diana H
With spouse/partner

Stunning views, warm and friendly hosts.

Amazing view, beautiful room, loved our own patio, felt very safe, hosts were warm and friendly and always available when we needed something. We will definitely be back year after year!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you Diana, much Appreciated! Hope to see you soon. Kind Regards Annelie & Bertus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Lynette M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette M

Baie lekker gebly by 7-on-ZEUS.

Baie lekker gebly by 7-on-ZEUS. Baie netjiese en skoon plekkie met al die nodige geriewe. Net te klein vir 3 volwassenes.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie, Glen! Ons probeer ten alle tye die eenhede so volledig moontlik omskryf en spreek die foto's ook van self. Jammer vir enige ongerief.

Groete Annelie en Bertus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Zehnda W - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zehnda W

Was ‘n ongelooflike ervaring!

Die hele ervaring was uit die boonste rakke. Die eenheid was baie beter as wat ons verwag het en het eg aan die tradisie, mens laat voel dat jy regtig in Griekeland is. Die gasvryheid van Annelie was ongelooflik. Kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie, ons waardeer jou terugvoering en sien uit weer van jou te hoor.
Groete,
Annelie

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Simone N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone N
With friends

Pragtige verblyf.

Die verblyf is pragtig, regte ligging en vriendelikste diens wat ek in 'n lang tyd ervaar het. Puik vir julle diens en die netheid en mooiheid van die plek.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Simone! Ons waardeer jou terugvoering!
Groete,
Annelie

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Kurt S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kurt S
With spouse/partner

Very relaxing venue.

Great venue. Very relaxing. Great view of the sea.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you, Kurt!!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Vincent V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vincent V
Individual traveler

Fantastic.

I would just like to thank Annelie and Bertus for their wonderful hospitality and friendliness, I had the most fantastic stay in both The Loft and The Annex. The apartments were comfortable and clean, and beautifully presented. The hosts friendly and very helpful and the setting breathtaking. I will be visiting 7-on-ZEUS many times in the future. Thank you to all for making my stay so fantastic.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you very much, Vincent!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Emmarie B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emmarie B
With spouse/partner

Dit was fantasties.

Sal definitief weer daar gaan bly.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Emmarie!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Chris S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris S
Family with young children

Netjies en perfek ingerig.

Baie rustige ontspanne verblyf met pragtige see-uitsigte. Sal beslis weer oorweeg!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie, Chris!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Sunita S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunita S
With spouse/partner

Quiet area and very close to the sea.

We enjoyed our stay. The room is spacious and everything needed is available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige area en baie naby die see.

Ons het lekker gebly. Die kamer is ruim en alles is daar wat benodig word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Sunita!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Peter Liedeman L - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter Liedeman L
With spouse/partner

My verblyf was fantasties, die uitsig na strand was pragtig. Die omgewing was mooi en rustig.

7-on-ZEUS is 'n mooi plek, daar was alles in wat 'n mens nodige het, net een probleem was as die badkamer se deur toe gaan moet iemand van buite oop maak, daar is fout met slot en handvatsels, en die voordeur se slot het bietjie gesukkel om oop te sluit. Ek sal enige iemand aanbeveel vir 7-on-ZEUS, see op jou stoep en plek is netjies en skoon, pragtig.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Peter.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Joan M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joan M
With spouse/partner

Asemrowend.

Mooi see-uitsig! Waarde vir geld.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Amazing.

Great ocean views! Value for money.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you Joan.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Judith J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judith J
Family with young children

Pragtige uitsig en goed toegerus.

Pragtige see-uitsig. Stap binne minute na strand. Goed toegerus. Vriendelike kliëntediens. Veilig en klipgooi van die hawe binne Club Mykonos.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Judith.
Kom gerus weer kuier en dit was aangenaam om julle as gaste te akkommodeer.
Groete
Annelie Engelbrecht

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Elouise M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elouise M
With spouse/partner

Breathtaking, tranquil and spotless with an amazing view.

The place was nice and spotless. The unit was equipped with everything we needed and more. It had a nice homey feeling to it and I absolutely adored the decor and furniture, it was stunning!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank You very much, Eloise. We appreciate your feedback!

I hope to see you soon.

Regards,
Annelie Engelbrecht

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Shaheeda D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaheeda D
Family with teenagers

Very calm and peaceful.

Everything that is advertised are there. You are woken up by the waves and the view is beautiful. You will not regret staying here.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en kalm.

Alles soos adverteer word is die waarheid, jy word wakker met die geluide van die branders en die uitsig is prentjie mooi. Jy sal nie spyt wees nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Shaheeda. Kom kuier gerus weer.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Hendri H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendri H
Family with young children

Goed uitgerus en netjies.

Baie lekker verblyf vir 'n wegbreek. Goed uitgerus, skoon en net reg teen die privaat strand. Goeie waarde vir geld en Annelie was baie vriendelik en behulpsaam met enige vrae. Sal definitief weer besoek.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Hendri,
Kom kuier gerus weer kuier en was/is alles ons plesier en glo ons in waarde vir geld.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Mariaan L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan L
With spouse/partner

One of the better places I've stayed at.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Een van die beter plekke waar ek al gebly het.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Mariaan, baie dankie vir jou terugvoering met jou verblyf in The Loft.
Ons waardeer opreg.

Kom gerus weer kuier.
Annelie Engelbrecht
7-on-Zeus
Paradise Beach
Langebaan

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Priscilla F - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Priscilla F
With friends

Stunning.

Only comment is that the basin in the bathroom are too high when brushing your teeth. Other than that beautiful place and will definitely recommend.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank for your feedback, Precilla.

We will find a solution.

Thank you again and regards,
Annelie Engelbrecht
7-on-Zeus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Nerine J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nerine J
Family with teenagers

The Studio is fresh and pleasant like the surroundings.

The room is fresh, neat and well stocked with all you would need for a short stay. The positioning is perfect - close to the sea and the views are spectacular from the room. Quality furnishing and appliances as well as bedding makes for a relaxed and pleasant stay.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you Nerine.

We appreciate your feedback.

Hope to see you soon.

Regards,
Annelie Engelbrecht
7-on-Zeus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Doné T - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Doné T
With spouse/partner

Skoon, netjies en goed ingerigte verblyf.

Ons het ons verblyf by 7-on-ZEUS terdeë geniet. Die plek het gelyk net soos op die foto's, was pragtig skoon en netjies en het jou dadelik tuis laat voel. Die uitsig is onverbeterlik, die strand heerlik privaat, lekker sentraal geleë - alles wat ons wou gehad het in 'n kort wegbreek. Sal dit beslis vir ons vriende en familie aanbeveel en weer op 'n ander geleentheid daarvan gebruik maak. Julle het 'n wenresep!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie vir die terugvoering, Doné!

Ons waardeer dit oopreg, kom kuier gerus weer.

Groete
Annelie Engelbrecht
7-on-Zeus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Chenel F - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chenel F

Stylvolle akkommodasie met 'n ongelooflike uitsig, 'n paar tree weg van 'n privaat strand!

7-on-Zeus was die perfekte plek om te bly in Paradise Beach. Die gerieflike, stylvolle eenhede het vyf van ons met gemak gehuisves. Ons het die meeste van ons tyd in The Loft woonvertrek voor die wegvouvensters spandeer, die uitsig is ongelooflik! Die Paradise Beach privaat strand is net 'n paar treë weg, en perfek vir 'n lang stap langs die see af - en veilig!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie, Chenel.

Kom gerus weer vir ons kuier.

Groete
Annelie Engelbrecht

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Takkie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Takkie V
Family with young children

What a stunning property for an amazing holiday!

I booked the Loft and Studio for a week in December. The units are well equipped with everything that is needed to make your holiday enjoyable. The location in relationship to the beach and shops are excellent, and you have access to some restaurants on your doorstep. The splash pool came in handy after a long day on the beach to cool down. Our host (Annelie) was always around to assist if needed – or simply a Whatsapp away. All and all this was a great choice for us to spent our time on the West Coast and we will sure be back soon.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie, Schalk! Alles was ons plesier en kan julle gerus weer kom kuier!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Corrie B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie B

Fantastiese plek. Baie netjies, skoon en mooi.

Die plek is hoogs aanbeveelbaar. Die ligging is baie goed, die perseel baie netjies and die diens baie goed.

Stephan H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan H
With friends

I return every year.

My second visit. I'll be back next year.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek kom elke jaar terug.

My 2de besoek, ek kom volgende jaar weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Beste Stephan,

Baie dankie vir jou terugvoering oor The Loft en algeheel, ek waardeer dit opreg! Kom gerus weer kuier by 7-on-Zeus!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Corné L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corné L
With friends

Beautiful, peaceful and relaxing.

We had a great weekend as a family. Every unit was beautifully laid out with everything we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, rustig en ontspannend.

Ons as familie het 'n heerlike naweek geniet. Elke eenheid was pragtig uiteengesit en het alles wat jy nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Corné, ek waardeer jou terugvoering. Kom kuier gerus weer. Groete, Annelie by 7-on-Zeus.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Carmen H - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen H
With spouse/partner

Beautiful.

I am writing on my parents' behalf. They were so impressed. The rooms are beautiful and neat, staff friendly, helpful and easily reachable. They really enjoyed it. 10 out of 10 for Anneline and her team.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragstukkie

Ek skryf namens my ma en pa. Hulle is baie beïndruk. Kamers is pragtig en netjies, personeel vriendelik, behulpsaam en maklik bereikbaar. Hulle het dit vreeslik geniet. 10 uit 10 vir jou Anneline en span.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie vir die terugvoering. Ek waardeer dit opreg. Kom gerus weer.
Groete
Annelie
7-on-Zeus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Megan G - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan G
With spouse/partner

Fantastic.

Very nice and relaxing getaway with the perfect view and weather - wishing I was still there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties.

Baie lekker en rustige wegbreek met die perfekte uitsig en perfekte weer, ek wens ek was nog daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie vir julle terugvoer Megan, ek waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer!

Vriendelike groete,
Annelie
7-on-ZEUS

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Martha G - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Martha G
With spouse/partner

Gerieflik, stylvol en naby alles wat jy nodig het.

Vriendelike gasvrou, alles wat jy nodig mag hê in n radius van 5 km. Ons het baie veilig gevoel. Die geriewe binne in Mykonos se gronde, die uitsonderlike restaurante in die omgewing en die kleinerige mall net om die draai bied alles aan wat jy mag nodig hê. Die see is 'n paar treë vanaf die kamer op 'n heerlike, stil strand vir lang ente se stap.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie Martha!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
E N - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
E N

Cosy, fantastic decor, well appointed, stunning view of the ocean, especially at sunset.

Friendly hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Knus, fantastiese decor, goed ingerig, wonderskone uitsig op die see, veral met sonsondergang.

Vriendelike gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Baie dankie vir die terugvoer!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Helena S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena S
With spouse/partner

Rustig.

Pragtige plek. Hulle sal ons weer sien.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you Helena!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Tasneem J - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tasneem J
With spouse/partner

It was absolutely amazing.

It was very pleasant visiting 7-on-ZUES. The place is neat and tidy, peaceful. The staff is friendly and very accommodating. The atmosphere is very relaxed and just fun to be there. I would visit them any time.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you Tasneem!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Gayle B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gayle B

Stay was absolutely amazing!

Really enjoyed our stay. Amazing accommodation. The reason for only giving a 3/5 for value for money is that other accommodation in a bigger unit in a very popular area in Plettenberg Bay proved to be better priced, however the décor does not compare. Would definitely stay there again, perhaps in the larger unit if I ever visited the area again.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you Gale!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
Brian V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian V
With spouse/partner

Amazing.

We will definitely return to 7 on Zeus at the earliest opportunity.

7-on-ZEUS The Loft & The Studio's response

Thank you Brian!

7-on-ZEUS The Loft & The Studio
was R750
From R600
per night (sleeps 2)
was R750
From R600
per night (sleeps 2)
was R750
From R600
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 15:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Zeus Street, Paradise beach, Langebaan, 7357, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3Mjc5NGIxLTcxMzEtNDgyOS1hZGZmLTc5NDRiYzEzODY4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, now From R600  per night (sleeps 2) 79 5 1 5 7 Zeus Street Paradise beach 7357 Western Cape 0860 022 102 15:00-20:00 10:00 -33.040253963125 18.038347813492
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!