The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt | TravelGround
+43

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt

17 reviews
Guest House

Review Summary

4.4 out of 5from 17 reviews for At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
4.1/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.5/5
Alta V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta V
With spouse/partner

Wat ‘n aangename ondervinding!

Skoon en netjies. Lindah en Lexi het ons vriendelik ontvang. Daar was handeroom en shampoo in die netjiese skoon badkamer. Ek het die verblyf baie geniet. Dit is hoogs aanbevole.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt's response

Baie dankie Alta. Julle is meer as welkom om weer te kom.
Dit was so lekker om julle te leer ken.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
Vic B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vic B
Family with young children

Ideale oornagplek tussen die Tankwa Karoo en Kgalagadi.

Baie vriendelik ontvang. Die feit dat die dorp waterprobleme ervaar het, het glad nie by die Lodge gepla nie. Baie lekker lapa waar ons gebraai en gekuier het. Ons is verras met 'n spesiale tuisgebakte brood! Dankie Lindah! Jy is die beste!

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt's response

Baie dankie dat julle gekies het om hier te bly. Ek sien uit na die volgende keer. Onthou die Kgalagadi roep 'n mens altyd terug' Groete, Linda.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
Alta C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alta C
With spouse/partner

Gesellige kuier in 'n karaktervolle huis.

Linda het ons met opregte gasvryheid ontvang en behoorlik tuis laat voel. Die verblyf is nie luuks nie, maar mens het alles wat jy nodig het. Die gebou is karaktervol en interessant en 'n afwisseling van die nuwer, kliniese oorslaapplekke waar mens normaalweg bly.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt's response

Baie dankie Alta. Dit was so lekker om julle twee hier te he. My ou skoolkoshuis le my baie na aan die hart en ek is bly julle kon dit ook geniet en ek het die voorreg gehad om 'n Skrywer van formaat te huisves. Ek geniet jou boeke baie. Baie dankie vir die voorreg om dit eers te lees alvorens ek dit vir die biblioteek skenk soos jy gevra het.
Elke gas is vir my 'n genade van Bo
Mooi dag
Groete
Lindah

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
Marlyn W - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Marlyn W
With friends

Nice old house, cosy and clean.

Stayed very nice, beds are good quality and bedding is clean. Kitchen is quite well equipped. Shower was a problem as there was no hot water when more than one shower was used. Very kindly received.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi ou huis, gesellig en skoon.

Het baie lekker gebly, beddens is goeie kwaliteit en beddegoed is skoon. Kombuis is redelik goed toegerus. Stort was ? probleem aangesien daar nie warm water was as meer as een stort gebruik is nie. Baie vriendelik ontvang.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sune P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sune P
Family with teenagers

'n Juweel op die platteland!

Ons het heerlik by De Oude Herberg gebly. Op pad terug huis toe vanaf die Kgalagadi was dit lekker om in 'n netjiese, gerieflike kamer tuis te gaan. Baie dankie Lindah!

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt's response

Baie dankie Sune, dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang. Die Kgalagadi roep 'n mens terug, dus glo ek ons gaan mekaar sommer gou weer sien.
Baie seen en groete
Lindah

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
Elsabe D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe D

Verrassende oase.

Baie goeie waarde vir geld. Skoon warm bed, lekker warm stort, vriendelike en gasvrye diens. Baie lekker braaigeriewe. Vermaak vir kinders. Sekuriteitsbeampte wat voertuie oppas.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt's response

Baie dankie Elsabe, dit was so lekker om julle almal hier te hê. Ons ou dorpie is eintlik nog een van die min veilige plekke is SA, maar omdat ek bewus is van die hoë graad van misdaad in en rondom ons stede het ek besluit om 'n paar veiligheidsmaatreels in plek te kry sodat my gaste rustig kan slaap. Ek het die heining ge-elektrifiseer en CCTV kameras ingesit. Ek het ook 'n nagwag wat nie slaap nie. Ons hoop ons sien julle weer eendag.
Groete
Lindah

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
Leon B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Leon B
With spouse/partner

Rustig en gerieflik na 'n lang reis.

Baie vriendelike en behulpsame diens. Kamer skoon en netjies met stort en deelkombuis. Ek kan die At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt sterk aanbeveel vir oornagverblyf in Kenhardt.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt's response

Ek moet vir julle dankie sê. Dit was lekker om julle hier te kon hê. Leon, ek het seker vergeet om aan julle te noem dat my heining ge-elektrifiseer is en dat daar oral CCtv kameras op is. Ek het ook 'n nagwag wat nie slaap nie. Nie dat al hierdie dinge regtig nodig is nie, want ons ou dorpie is sekerlik nog een van die min veilige plekke in Suid-Afrika, maar ek het dit gedoen omdat sommige gaste van areas af kom wat nie so veilig is nie en wil graag almal veilig laat voel. Jammer dat ek versuim het om dit te noem. Ons hoop ons sien jou eendag weer.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
Magda F - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Magda F
With spouse/partner

Comfortable accommodation provided by a welcoming hostess.

Lindah at De Oude Herberg in Kenhardt is a wonderful hostess that loves to share information about the town and surrounding area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike verblyf voorsien deur innemende gasvrou.

Lindah by De Oude Herberg op Kenhardt is 'n voortreflike gasvrou wat graag inligting oor die dorp en omgewing deel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt's response

Baie dankie Magda. Al my wonderlike gaste maak die lewe so die moeite werd. My strewe is dat al my gaste gelukkig moet wees. Ons hoop ons sien weer.
Lindah

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
Agnes M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Agnes M
Family with teenagers

It met our expectations.

Good for an overnight stay on our way to Cape Town. We were welcomed warmly and our needs met. We recommend it.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt's response

Thank you, Agnes it's always so nice to have families here. Especially if the children enjoy playing with Lexi in the large yard or enjoy playing pool while the grown-ups are having a braai and a glass of wine,

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
Carla V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carla V
With spouse/partner

Aangename en rustige nag hier beleef.

Baie goeie gehalteverblyf teen 'n billike prys.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt's response

Baie dankie Carla. Ek hoop om julle weer eendag hier te ontvang. Julle is kosbare mense.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
Susan E - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Susan E
With friends

Very reasonable, friendly reception, clean and good value for money.

We stayed here twice on the way to and back from the Kgalagadi. The accommodation is very good for the price (TV in the rooms, kettles and coffee, en-suite bathroom and safe parking). Perfectly clean, Linda's reception is very friendly and helpful (she arranged dinner in town for us too) and the mattresses are wonderful - it matters when you drive 800 km. Lovely warm bed and the warm shower was very nice after the day. Excellent breakfast. I will gladly stay here again and recommend it. It met our expectations as overnight accommodations, including the price.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie billik, vriendelike ontvangs, skoon, en vir die prys, baie goeie waarde.

Ons het twee keer hier gebly op pad en weer terug vanaf die Kgalagadi. Die verblyf is baie goed vir die prys (TV in die kamers, ketels en koffie, en suite-badkamers en veilige parkering), perfek skoon, Linda se ontvangs is uiters vriendelik en behulpsaam (sy het vir ons aandete in die dorp ook gereël) en die matrasse wonderlik - wat saak maak as mens 800 km gery het die dag. Heerlike warm beddegoed en die warm stort was 'n lafenis na die dag. Uitstekende ontbyt. Ek sal met vreugde weer hier bly en beveel dit met vrymoedigheid aan. As oornagverblyf het dit aan al ons vereistes voldoen, insluitend die prys.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt's response

Dankie Susan, dit was heerlik om jou en Sharon hier te he. Hoop ons sien eendag weer as die Kgalagadi roep.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
Morton H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Morton H
With spouse/partner

Uitstekend.

Lindah het ons verras met 'n koek en 'n lied vir my verjaardag met ontbyt. Dit was beslis die kersie op die koek gewees. Sal beslis weer hier oorbly.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt's response

Baie dankie dat julle gekies het om hier te oornag. Hoop jy het lekker verder verjaar. Seen en voorspoed wens ek julle toe. Hoop ons sien gou weer. Lindah

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
John V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
John V
With spouse/partner

Painful.

Next to a dangerous neighbourhood, bed was a wooden box with a 5 cm thick mattress could not sleep, toilet in the room behind a flimsy screen, host claimed breakfast was not included and dinner separately paid for was sub standard. All in all the worst B&B I ever stayed in.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt's response

Good day John,
I really feel bad about your bad experience staying at my place. I just want to reply from my side as well.
Firstly, I will never risk anyone to stay next to a dangerous area. Kenhardt is one of the safest towns in SA. I never, ever had any bad experiences with my neighbors. CCTV cameras and a night watch were always there but there are now an electric fence around my place. Not that it is necessary, but only for the peace of mind of my guests, because I realize that city live and country life differs a lot.
The other thing is that the wooden box you talk about is a normal everyday base for a bed. The mattress is a Cloud Nine, and breakfast is never included in any of my quotes.
I really think that R 275.00 is not a bad price. If you deduct the R 120.00 for 2 breakfasts' the room rate will be R 215.00 per person. A bit low to make a living out of it.
Lindah

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
Rochelle V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rochelle V
With friends

Massively large house, stunning green grass.

Slept well and great stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Massiewe groot huis, pragtige groen gras.

Heerlik geslaap en gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt's response

Baie dankie Rochelle.
Dit is vir my so lekker om te weet julle het jul verbly geniet. Dit is ons strewe om gelukkig gaste te groet tot ons weer sien. Hoop ons sien weer eendag. Onthou altyd dat julle meer as welkom is om te kom koffie drink sou julle hier verby ry.

Baie seën en voorspoed vir julle
Groete
Lindah

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
Francoise J - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Francoise J
With friends

Very interesting house. Neat. Accurate ratings above. Friendly host.

Was impressed with the interesting decor and tidyness of the place. Good facilities like a relaxation room, braai facilities, and kitchen. Place has character and history. Strongly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie interessante huis. Netjies. Graderings bo is beskrywend. Vriendelike gasvrou.

Was beïndruk met die interessante dekor en die netheid van die plek. Goeie fasiliteite soos ontspanningskamer, braaifasiliteite en kombuis. Plek het karakter en 'n geskiedenis. Sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt's response

Baie dankie Francois. Dit is so lekker om te hoor julle het lekker gebly en het gehou van ons plek. Hoop ons sien mekaar weer.
Baie seen en voorspoed vir julle
Lindah

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
Karin S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin S
With spouse/partner

Lieflik en rustig.

Die lodge is baie skoon, netjies en gerieflik. Ek sal definitief die Lodge aanbeveel by vriende en familie. Ontvangs en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt's response

Baie dankie Karin, ek waardeer regtig jou mooi boodskap. Dit is waarderings soos hierdie wat ons werk die moeite werd maak.

Baie seen en voorspoed vir julle,
Lindah en personeel

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
Venessa D - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Venessa D
Family with teenagers

Pragtige kamers met 'n privaat badkamer en 'n heerlike buite stoep.

Linda (eienaar) is gasvry en vriendelik. Jy kan ontbyt eet en heerlik ontspan. Ek sal beslis weer daar slaap.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt's response

Ek is so bevoorreg om altyd model gaste soos julle hier te ontvang. Baie dankie vir die mooi wyse van waardering.
Mooi en gelukkige kersfees saam met jul familie en vriende en mag julle in 2017 "abundantly ge-bless" wees.

Groete,
Lindah

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
From R595
per night (sleeps 2)
From R595
per night (sleeps 2)
From R595
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 40 people
  • Check-in: 12:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1280 Sonop str, Kenhardt, 8900, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2NDllMTcxLTE4ZmYtNDFiOS1hOWQ5LTcyZTBiZThkNjQyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R595  per night (sleeps 2) 17 5 1 5 1280 Sonop str Kenhardt 8900 Northern Cape 0860 022 102 12:00-20:00 10:00 -29.347550773222 21.159273684025
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!