Review Summary
Barise V - Aug 2022
Overall score
Netjies, skoon en puik diens.
Melissa G - Jul 2022
Overall score
Netjies en skoon.
ATKV Drakensville 's response
Goeiedag
Dankie vir u terugvoer. Ons sal u kommentaar met ons Bestuurspan deel. Ons waardeer dit en ons hoop om julle gou weer te sien.
Johanna C - May 2022
Overall score
It was a pleasant stay with a relaxing atmosphere.
Annette S - May 2022
Overall score
Pleasant stay with lots of activities.
Natasha F - May 2022
Overall score
Baie lekker.
Riaan D - May 2022
Overall score
Awesome stay and great atmosphere.
Zirk L - Apr 2022
Overall score
Lekker staproetes. Uitstekende diens.
Martie C - Apr 2022
Overall score
Ideale kuierplek vir families wat hou van buitelug aktiwiteite.
Read moreLammert V - Apr 2022
Overall score
Was baie lekker en het ontspan.
Jaco B - Mar 2022
Overall score
Rustig en skoon.
Susan R - Feb 2022
Overall score
Heerlike rustige wegbreek in die berge.
ATKV Drakensville 's response
Good day Sunsa, hope you’re doing well and thank you for your feedback. We apologize that your experience at our Resort had a few challenges. We will pass your comments onto our Management team to investigate and follow up on. We strive to give great customer service all the time and your comments help us to improve our Resort. Thank you, ATKV Drakensville team.
Loutjie D - Jan 2022
Overall score
Altyd lekker om in die klein paradys oor te slaap.
Cecilia U - Jan 2022
Overall score
Wonderlik.
Deon M - Jan 2022
Overall score
Excellent value for money, perfect location for a stop if traveling from Durban to the Highveld
Viaan H - Jan 2022
Overall score
Veilig en gerieflik.
Ria B - Dec 2021
Overall score
Heerlik gerus.
Melinda J - Dec 2021
Overall score
Skoon, netjies en heerlik rustig.
Janina B - Dec 2021
Overall score
Heerlike kort vakansie.
Willie S - Nov 2021
Overall score
Stil area. Goeie ligging. Vriendelike ontvangs.
Jo-ann S - Nov 2021
Overall score
Goeie gesinsvakansie.
Johan M - Nov 2021
Overall score
Heerlike plek met die mooiste berguitsig.
Tjaart K - Oct 2021
Overall score
Kwaliteit-familietyd.
Kosie D - Oct 2021
Overall score
Gerieflike ontspan met genoeg om die kinders besig te hou.
Zelda P - Oct 2021
Overall score
Dit was heerlik gewees, rustig en stil.
Ben S - Sep 2021
Overall score
Karavaanstaanplak was skoon en die ablusieblok was netjies en skoon.
Waldo B - Sep 2021
Overall score
Baie lekker plek om te bly en baie aktiwiteite om te doen.
Andre M - Aug 2021
Overall score
Heerlik.
Deon G - Aug 2021
Overall score
Rustig, skoon en mooi.
Leon W - Aug 2021
Overall score
Nice holiday place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker vakansieplek
Dit lyk na 'n perfekte vakansieplek vir 'n gesin met kinders en ook net om te ontspan oor die algemeen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frikkie H - Jun 2021
Overall score
Baie skoon en netjies
Thandeka M - Jun 2021
Overall score
It was a lovely weekend, all your staff members gave us stunning service. We will come back again.
Rache B - May 2021
Overall score
Was very peaceful, beautiful views and friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig gewees, mooi uitsigte en vriendelike personeel.
Sal enige tyd weer daarheen gaan. Dit is skoon en mens voel veilig. Die uitsigte oor die berge is besonders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
ATKV Drakensville 's response
Goeiedag
Dankie vir die terugvoer.
Vriendelike Groete
Annel M - May 2021
Overall score
Peaceful getaway.
Melissa N - May 2021
Overall score
An amazing place to stay.
Wilfred L - May 2021
Overall score
Eerste keer in 'n lang tyd waar ek regtig net kon ontspan het en die natuurskoon kon geniet. "Service with a smile" en alles teen 'n bekostigbare prys.
Albert V - May 2021
Overall score
Kom weer terug in toekoms na hierdie oord.
Read moreRina G - May 2021
Overall score
Was rustig en aangenaam.
Catharina P - May 2021
Overall score
Rustig, ontspannend.
Stephen W - Apr 2021
Overall score
Lovely.
Wayne S - Apr 2021
Overall score
Hulle het ons coolboxes gesteel op die laaste aand.
ATKV Drakensville 's response
Dankie vir die epos.
Ek sal vir bestuur in kennis stel.
Marlise S - Apr 2021
Overall score
Rustige omgewing,
ATKV Drakensville 's response
Goeiedag
Dankie vir die terugvoer.
Vriendelike Groete
Nadia D - Apr 2021
Overall score
Heerlik gekamp.
Ria B - Mar 2021
Overall score
Wonderlik.
Linda V - Mar 2021
Overall score
Heerlik ontspannend.
Loraine V - Feb 2021
Overall score
Rustig, genoeg om te doen, vriendelik en vol vreugdes.
Lesley C - Feb 2021
Overall score
Won't go back.
Pieter H - Jan 2021
Overall score
Lekker selfsorghuisie met alles wat jy sal nodig vind.
Nastassja J - Jan 2021
Overall score
Baie lekker vakansie gehou.
Nicole S - Jan 2021
Overall score
Bietjie vervelig, veral met die storms en reën.
Lacya G - Jan 2021
Overall score
Rustig skoon en netjiese oord met vriendelike personeel.
Corrie V - Jan 2021
Overall score
Rustig en gemaklik
Noleen A - Dec 2020
Overall score
We had a great time, but my teenage kids were bored.
Hannes L - Dec 2020
Overall score
Alles die moeite werd en lekker rustig.
Wiekus P - Dec 2020
Overall score
Fantasties.
Andre V - Dec 2020
Overall score
Baie netjies.
Lona M - Dec 2020
Overall score
Geen respek van ander by swemarea nie.
Willem N - Nov 2020
Overall score
Lekker
Lizette J - Nov 2020
Overall score
Lekker, rustig.
Andries B - Nov 2020
Overall score
Baie lekker gekuier. Dit was baie stil en ontspannend.
Cj V - Nov 2020
Overall score
Heerlik.
Wian D - Nov 2020
Overall score
Lekker wegbreek vir my en my gesin.
Piet V - Nov 2020
Overall score
Het dit geniet!
Niel A - Nov 2020
Overall score
Regtig baie lekker.
Megan M - Nov 2020
Overall score
Baie lekker veilig en rustig vir almal, kinders en grootmense
Barbara N - Nov 2020
Overall score
Dit was 'n heerlike rustige kuier, waar ek alles gehad het wat ek benodig het en die gasvryheid was uitstekend.
Lizelle E - Nov 2020
Overall score
Pragtige uitsig vanaf jou stoep.
Quintin D - Nov 2020
Overall score
Klein, oulike oord maar benodig bietjie hulp met swembaddens.
Gerhard V - Nov 2020
Overall score
Baie oulik.
Coertzen V - Nov 2020
Overall score
Goeie waarde.
Jacqueline L - Oct 2020
Overall score
Baie moeite met ontbyt gedoen, individueel afgelewer.
Stefan E - Oct 2020
Overall score
Aangename wegbreek, goed geleë vir oornag terug van die kus af na Gauteng,ens
Read moreCornel C - Oct 2020
Overall score
Lekker ruim alles wat nodig is, ontspanne.
Marieta R - Oct 2020
Overall score
Netjies , goed toegerus en skoon.
Liezl S - Oct 2020
Overall score
Waarde vir geld!
Stoffel V - Mar 2020
Overall score
Dit was net vir 1 nag en 'n lekker rus op pad na die kus toe. Sal dit weer doen wanneer ek weer kus toe gaan.
Gideon P - Mar 2020
Overall score
Dis baie lekker. Sal weer oornag.
Santjie D - Mar 2020
Overall score
Ons kuier was absoluut heerlik!
Gerhardus D - Feb 2020
Overall score
Was so tranquil and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was so rustig en vreedsaam.
Daar is so baie om te doen in die oord asook in die area. Rustigheid asook baie veilig vir kinders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danelle T - Feb 2020
Overall score
Pragtige, skoon verblyf. Kindervriendelik. Baie om te doen vir die hele gesin
Anne-marie L - Feb 2020
Overall score
Very nice and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en rustig.
Netjies en skoon. Hul kan net kyk na die beddens en banke in sitkamers. Nie gemaklik vir lang mense nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dup H - Feb 2020
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Atmosfeer rustig. Almal vriendelik, het lekker gerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Machel J - Feb 2020
Overall score
Rustige atmosfeer, baie vir die kinders om te doen.
Frans S - Feb 2020
Overall score
Very nice destination.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker bestemming.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizette J - Feb 2020
Overall score
Baie lekker en rustig.
Yaksha S - Jan 2020
Overall score
Was great.
Johan B - Jan 2020
Overall score
Rustig, skoon, ontspannend en lekker ontbyt.
Eugene D - Jan 2020
Overall score
Rus vir my siel.
Jessica R - Jan 2020
Overall score
It was an amazing experience, we will definitely come back again.
Elsie V - Jan 2020
Overall score
Wonderlike verblyf, netjies en skoon met 'n pragtige uitsig!
Ric B - Jan 2020
Overall score
Had a great time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het heerlik gekuier.
Baie om te doen en lekker ontspanning.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melani V - Jan 2020
Overall score
It was fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was fantasties!
Die diens was puik. Die werkers elke dag vriendelik. Sal weer en weer en weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maryna S - Jan 2020
Overall score
The accommodation was excellent and I can recommend it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf was uitstekend en ek kan dit aanbeveel.
Die restaurant (Koswerf) se etes is uitstekend. Fasiliteite by die oord word baie goed onderhou en bied 'n groot verskeidenheid vermaak aan volwassenes en kinders. Die enigste probleem is daar is geen groot supermark naby nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Niel H - Nov 2019
Overall score
Nice holiday resort except for double bed mattress which is not comfortable at all.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker vakansie-oord behalwe vir dubbelbedmatras wat glad nie gemaklik is nie.
Oord bestuur moet oorweeg om matras te vervang, het vroeër uitgeboek weens die ongerief.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suzette P - Nov 2019
Overall score
Beautiful resort for a family with kids.
Willie S - Oct 2019
Overall score
Very nice view and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi uitsig en gerieflik.
Mooi berg-uitsig. Goed geleë tussen Pretoria en Ballito. Vriendelike en gasvrye personeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marietjie S - Oct 2019
Overall score
Baie lekker gerus.