Bergsicht Country Farm Cottages
Review Summary
Janina D - Jan 2021
Overall score
Heerlik, rustig en pragtig.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Hello Janina, baie dankie vir die resensie van ons huisie vir couples. Angelino is die perfekte kombinasie van romanties en gerieflik ingerig. So bly julle kon die beste van albei die poel se eienskappe gebruik, waar jy dit koud kan benut op 'n warm somers dag, maar kan verhit met die donkie oondjie in koeler weer en soos in julle geval op koeler aande.
Ons hoop julle kom weer by ons kuier.
Achante N - Dec 2020
Overall score
Sielsrus.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Baie dankie vir die mooi resensie van ons Sunburst huis. So bly julle het die huis geniet met sy plons swembadjie, groot stoep met braai geriewe, en ja die lug versorgers is net wat nodig is in Desember. Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom. Groete
Nathan C - Oct 2020
Overall score
Peaceful and very enjoyable..
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Thank you for the review of our African Delight cottage. We are so glad you enjoyed your stay.
Beverley S - Oct 2020
Overall score
Hidden gem.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Thank you for reviewing Lady Red farm cottage, so glad you had an amazing time!!
Theuns E - Sep 2020
Overall score
Pragtige uitsig op die berge.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Baie dankie vir jou resensie van ons Sunburst huis.
Ons is so bly dat julle die kuier by die groot plaashuis (slaap 6) geniet. Die huis se ligging is regtig fantasies. Soos u uitwys die ligging verleen dit na die mooiste uitsigte oor die vallei en die Winterhoek berge, en is perfek vir 'n familie of groep om saam te kom en die Tulbagh area te verken. Ons hoop om julle gou weer by Bergsicht te verwelkom
Bianca S - Feb 2020
Overall score
Dit was bo ons verwagting! Asemrowend.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Baie dankie vir die mooi woorde, ons is so bly julle het die naweek by ons op die plaas geniet.
Johan B - Jan 2020
Overall score
Pragtige uitsig, rustige plaasatmosfeer, volledig toegerus en netjies.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Baie dankie dat jy die geneem het om 'n resensie te skryf oor ons Sunburst plaas huis. So bly julle het die 3 slaapkamer huis met sy plonspoel en braai geriewe geniet.
Tertia E - Dec 2019
Overall score
Die oulikste, mooi, romantiese plekkie - Lady Red.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Beste Tersia
Baie dankie vir jou mooi kommentaar. Ons waardeer dit baie en sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
William M - Oct 2019
Overall score
Perfect for a getaway with family or friends.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek vir wegbreek saam met familie of vriende.
Mooi plek met pragtige uitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Beste William, baie dankie dat jy tyd gemaak het om vir ons terugvoer te gee.
Ja, ons kan ook nie ophou kyk na hierdie pragtige berge rondom ons nie.
Marenique V - Aug 2019
Overall score
Comfortable, pretty and great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerierflik, mooi en lekker!
Ons was 'n groep van 5 vriende wat gereis het vir 'n troue en dit was ongelooflik lekker. Die uitsig van ons kothuis was asemrowend mooi en ons sal definitief weer van Bergsicht gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Thank you for a lovely review, Marenique. We are so glad you enjoyed our Sunburst Farmhouse, and hope to have you stay with us again sometime soon.
Carien S - Jun 2019
Overall score
Fantasties. 'n Wegbreek na Bergsicht gee weer moed vir die volgende paar maande.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Hello Carien,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons hoop om julle weer te sien.
Tessa F - Apr 2019
Overall score
Beautiful, relaxing and peaceful.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Thank you for a wonderful review Tessa, we are so glad you had a wonderful time on the farm at Angelino cottage. We hope to have you stay with us again soon.
Eva S - Apr 2019
Overall score
Nature was beautiful and the accommodation excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Natuur was mooi en verblyf puik.
Ons was baie beïndruk met die diens wat ons ontvang het. Ons braaihout was netjies gepak ons moes net aan die brand gesteek het. Die cottage was mooi skoon en netjies. Ek het glad sout en peper vergeet by my huis tot my verbasing het die eienaars voorsorg getref.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop om julle weer by Bergsicht te verwelkom.
Nicolene T - Apr 2019
Overall score
Ongelooflik romanties en rustig.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Hallo Nicolene
Ons is so bly julle het die naweek in die Lady Red kothuis geniet. Ons waardeer altyd terugvoering van gaste. Ons sien uit daarna om julle eendag weer hier te verwelkom. Groete, Marileze.
Leandri C - Jul 2018
Overall score
Amazing herinneringe.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Beste Leandri, baie dankie vir jou boodskap ons waardeer altyd die terugvoering van gaste.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete Aneretha
Charl H - May 2018
Overall score
Awesome plekkie, sal enige tyd teruggaan.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Goeiedag Charl,
Ons is so bly julle het Lady Red en die plaas geniet en lekker gekuier. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Marileze
Patsy G - Apr 2018
Overall score
Such lovely hosts and fantastic cottages with a rustic hot tub to gaze at the mountains from.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Thank you for your lovely review. We appreciate it so much to hear how our guests experienced their stay. We hope to welcome you again one day.
Marileze
Marietjie B - Mar 2018
Overall score
Baie mooi en netjies. Hoogs aanbeveelbaar.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Beste Marietjie
Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit so baie om te hoor hoe ons gaste hul verblyf ervaar het.
Ons hoop om julle weer eendag terug te kan verwelkom.
Groete
Aneretha
Cornel H - Feb 2018
Overall score
Fantasties.
Read moreBergsicht Country Farm Cottages's response
Hello Cornel,
Baie dankie vir die mooi beskrywing van ons huisie Angelino. Ons is so bly julle het die naweek weg geniet en kon lekker ontspan. Ons hoop om julle weer in 2018 nog te sien.
Stefan E - Jan 2018
Overall score
Geen woorde om te beskryf nie.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Baie dankie vir die mooi woorde, ons is so bly julle het dit weer geniet by ons.
Ann-mari J - Jan 2018
Overall score
Dit was heerlik en rustig in die mooi vallei!
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Baie dankie Ann-Mari. Ons hoop om jou en familie weer in 2018 by ons te sien.
Johanrie D - Jan 2018
Overall score
Huis weg van die huis.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Baie dankie vir die mooi review wat jy vir ons gelos het, ons hoop ons sien julle gou weer - nog in 2018.
Deon D - Dec 2017
Overall score
Prentjiemooi uitsig oor die berg en beslis 'n regte plaasgevoel.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Dear Deon,
Thank you for a great review. We are so glad to have had you stay with us a second time, this time on the farm. We hope to have you stay with us again in 2018.
Christie V - Nov 2017
Overall score
Pragtige uitsig en ruim geriewe.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Goeiedag Christie,
Baie dankie dat julle die tyd geneem om vir ons 'n boodskap te stuur. Ons is so bly julle het Sunburst geniet.
Leonore L - Nov 2017
Overall score
Pragtige omgewing!
Pieter V - Nov 2017
Overall score
Lovely experience!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n heerlike ondervinding!
Alles was pragtig skoon en netjies! Ons het heerlik gebly en elke oomblik geniet. Alles wat ons benodig het was daar. Ons het egter net vir 'n paar minute per dag wifi gehad wat vreeslik geadverteer word in die huis. (Een dag glad nie gehad nie).
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Thank you for the lovely review of our Ruby Star cottage. We have noticed the problem and have scheduled a call out with the company that hosts the Wi-Fi for maintenance of their equipment.
Chris R - Oct 2017
Overall score
Heerlik.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Goeiedag Chris,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie in te dien. Ons neem kennis dat u probleme ervaar het met die kaggel. Mag dit dalk wees dat die kaggel se skoorsteen lugvloeistopper toe was? Dit is die handvatsel op die skoorsteenpyp wat jy moet stel sodat die rook deur die skoorsteen kan trek.
Julle was welkom om ons te kontak gedurende die verblyf, sodat ons u dadelik kon assisteer en enige foutiewe toerusting te kon regstel en enige verdere ongerief te voorkom.
Lizette P - Jul 2017
Overall score
Romantiese wegbreek wat waarde vir jou geld is.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Hello Lizette, baie dankie dat julle ons gekies het vir julle spesiale romantiese wegbreek, ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete Marileze
Anke S - Jul 2017
Overall score
Best accommodation, had a lovely stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste verblyf, het heerlik gekuier!
Verblyf was heerlik, net te kort - daar is als wat 'n gas kan nodig kry, en als is mooi, netjies, skoon - en heerlike kaggel! Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rozanne T - Jul 2017
Overall score
Unforgetable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onvergeetlik.
Was perfek vir rustige wegbreek. Lekker ligging.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anneke K - Apr 2017
Overall score
No privacy at African Delight Cottage.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Geen privaatheid by African Delight Cottage
Pragtige, netjiese cottage, maar African Delight Cottage (nommer 3) het geen privaatheid nie. Dit grens aan nommer 2 se cottage en elke woord van die familie langsaam kon gehoor word. Beide huisies se karre parkeer voor African Delight, wat beteken daar word heeltyd voor die huisie verbygeloop, wat dan ons privaatheid op die stoep, braai-area en hot tub geskend het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Goeie dag Annek
Baie dankie vir die insette, ons kyk reeds na opsies om gaste se verblyf ervaring te verbeter by African Delight en Ruby Star.
Jaco S - Apr 2017
Overall score
Wonderful little house and ideal for a getaway weekend!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike huisie en ideaal vir `n wegbreek/afskakel naweek!
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Beste Jaco,
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is so bly julle kon afskakel en ons mooie vallei geniet. Hoop julle kom kuier gou weer.
Tersia V - Mar 2017
Overall score
Salig en rustig.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Baie dankie Tersia, ons waardeer julle boodskap opreg, Love die "badcuzi" naam en so bly julle het goed uit gerus hier by ons.
Nico H - Jan 2017
Overall score
Breathtakingly beautiful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend mooi!
Ons het in The Red Lady gebly. Die selfsorg was uitstekend toegerus en ons het heerlik gebraai terwyl ons ook ontspan het in die water van die vuur verhitte Jacuzzi op die stoep. Die afgesonderde gevoel, die ongelooflike berge reg rondom, die braai geriewe, die Jacuzzi, alles het bygedra tot 'n onvergeetlike tyd daarso! Sien julle weer in die winter, hopelik sneeu dit!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Hallo Nico,
Ons is so bly julle het dit geniet en kon met julle 1 nag darem afskakel en ontspan. Jul sal definitief moet boek vir die winter en ja hopelik sneeu dit. Ons waardeer elke inset wat ons gaste gee.
Groete
Marileze
Elize F - Jan 2017
Overall score
Pragtige omgewing en heerlik gebly.
Kobus S - Nov 2016
Overall score
Wonderful getaway away from the noisy city.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike wegbreek uit die geraas van die stad!
Dit is die perfekte agtergrond met berge, sonsak en borrelbad. Sit 'n glasie wyn saam met dit en dit gee die perfekte kombinasie om te rus en te vergeet van die jaag van die lewe. Sal dit aan ieder en elk aanbeveel wat kan doen met 'n blaaskans.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Hi Kobus baie dankie vir die positiewe terugvoer, dis altyd lekker om te hoor as gaste hul wegbreek geniet.
Lekker dag.
Aneretha
Marco C - Nov 2016
Overall score
Most romantic place ever!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mees romantiese plekkie ooit!
Dit was regtig ongelooflik mooi, stylvol, romanties. Onbeskryflik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Hallo Marco, dankie vir die pragtige boodskap, ons hoop om julle weer te kan ontvang.
Groete
Aneretha
Morné V - Oct 2016
Overall score
Absoluut fantasties, kon vir 'n slag werklik afskakel en die natuur indrink!
Read moreBergsicht Country Farm Cottages's response
Haai Morné
Dankie vir die pragtige boodskap, ek is so bly as ek hoor gaste kon afskakel en die lekker ontspan.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Aneretha
Andeli B - Sep 2016
Overall score
Pragtige plekkie met 'n stunning view!
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Ek is so bly julle het dit geniet, Andeli.
Ek hoop ons sien julle weer.
Aneretha
Johrene D - Sep 2016
Overall score
Pragtig.
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Hallo Johrene
Baie dankie vir die pragtige boodskap ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien julle weer.
Groete, Aneretha.
Caroline G - Aug 2016
Overall score
Fantastic!
Bergsicht Country Farm Cottages's response
Thanks Caroline, so glad you enjoyed your stay and looking forward to you next visit.
Aneretha
Adrian T - Jul 2016
Overall score
Hidden gem at a great price!
- Capacity: 17 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Winterhoek Road, Vrolikheid Farm, Tulbagh, 6820, Western Cape
- All ages welcome