Drakensberg Mountain Retreat
Review Summary
Ronel J - May 2022
Overall score
Pragtige omgewing. Uitstekende diens en kos.
Read moreMichelle V - Apr 2022
Overall score
Aangenaam.
Natalie O - Jan 2022
Overall score
Dit was baie mooi en daar was baie vir die kinders om te doen!
Janneke S - Jan 2022
Overall score
Asemrowende uitsigte, vriendelike personeel.
Elsie M - Dec 2021
Overall score
Bo verwagting.
Petro V - Dec 2021
Overall score
Peaceful and relaxing.
Gordon H - Sep 2021
Overall score
Great hospitality, location, food and peaceful setting.
Uschi B - Aug 2021
Overall score
Verblyf was redelik.
Karen C - May 2021
Overall score
Gasvry, lieflike ligging, netjiese, smaaklike kos.
Robert T - May 2021
Overall score
Fantastiese uitsig en verblyf!
Johan L - Nov 2020
Overall score
Rustigheid.
Yvain L - Oct 2020
Overall score
We had a great stay as a group, loved the view!
Marie V - Jan 2020
Overall score
Asemrowende, pragtige uitsig op die berge. Die mooiste perde in 'n skilderagtige omgewing.
Pierre L - Dec 2019
Overall score
Theo en Zi-Zi is baie gasvry en het ons welkom laat voel.
Drakensberg Mountain Retreat 's response
Dankie Pierre, vir die wonderlike terugvoer na jul verblyf by ons. Ons hoop om jul weer terug te verwelkom in die toekoms.
David A - Nov 2019
Overall score
Theo and Zizi are amazing hosts - caring, professional, helpful and full of knowledge!
Read moreDrakensberg Mountain Retreat 's response
We value, and thank you for, your exceptional review following a recent visit to Drakensberg Mountain Retreat and concur that the spectacular views of the Northern 'Berg from our vantage point "high up in the Mountains" are unsurpassed. Our committed management and staff team take pride in providing guests with an enjoyable and memorable experience whilst visiting Drakensberg Mountain Retreat and it would appear that they did so. Hopefully we will be welcoming you back soon!
Hr (sakkie) H - Jul 2019
Overall score
Blissful tranquillity in the mountain.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Salige rustigheid in die berg
'n Heerlike en rustige kuierplek in die berge, vol verrassings. Vriendelike en flinke diens en al die personeel was bekwaam en professioneel mooi so Theo met jou span. Die uitsig is wonderlike en etes voortreflik. Net die plek om te ontspan met 'n boek(e), met 'n kaggel wat knetter, en vars lug, en net 4 ure vanaf Pretoria. Sien julle weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cathy F - May 2019
Overall score
Beautiful view and yummy food.
Read moreLawrence L - Mar 2019
Overall score
A very peaceful place to relax from the world.
Drakensberg Mountain Retreat 's response
Dear Lawrence,
Thank you so much for your very positive review.
We too enjoyed your short visit with us and are very pleased that we could meet with your requirements.
It will be lovely to see you anytime in the future or just to pop in and have a cuppa on your way through.
Kind regards,
Gerry and the Team.
Chantelle E - Dec 2018
Overall score
Pragtige plek met ruim gemaklike kamers en lieflike onderdaktuine.
Drakensberg Mountain Retreat 's response
Beste Chantelle,
Jul terugvoer word opreg waardeer.
Ons probeer om vir ons gaste ten alle tye slegs die beste diens te lewer en die omstandighede soos deur u uitgewys maak dit tog soveel makliker.
Baie dankie vir ul besoekie en ons vertrou dat ons jul weer sal sien indien jul in hierdie omgewing is.
Vriendelike groete van die Span by Drakensberg Mountain Retreat.
Dirk B - Nov 2018
Overall score
Accommodation was lovely, with fast service and good food.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was heerlik, met flink diens en goeie kos.
Staproete was 'n belewenis, met pragtige uitsigte, plek-plek uitdagend. Wilde perde wat kom kuier by die lodge was ook 'n wonderlike ervaring. Sal graag in die winter met sneeu wil besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Drakensberg Mountain Retreat 's response
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer.
Ons het jul besoek hier by ons net so geniet en sal jul met graagte in die winter wil terug verwelkom.
Moet asseblief net nie vra wanneer dit sal sneeu nie, want soos dit is het ons vandag, in die sommer so 'n ligte sneeu gehad.
Vriendelike groete
Die span by DMR
Oloff H - Oct 2018
Overall score
Exactly what I wanted.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Presies wat ek wou hê.
Vir 'n groot groep kan jy nie 'n beter plek kry nie. Kinders het hulle gate uit geniet. Dankie dankie dankie. Was besonders lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nadine B - Jul 2018
Overall score
Aangenaam verras.
Read moreDrakensberg Mountain Retreat 's response
Beste Nadine
Baie dankie vir die baie positiewe terugvoering.
Ons gaste se gerief is vir ons van uiterste belang en ons dra hul graag so op ons hart.
Ja, ons omgewing se erfenis en geskiedenis is ook dan van onskatbare belang. Ek is so bly dat julle dit kon besoek en geniet.
Ons sien uit om jul weer te verwelkom, as jul in die omgewing is, al is dit net om te kom dag sê.
Ek dra julle waardeering aan Anthony oor, dankie.
Beste groete
Gerry
Algemene Bestuurder
Lize O - May 2018
Overall score
Very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik.
Baie dankie, vriendelike personeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Drakensberg Mountain Retreat 's response
Beste Lize
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons personeel is beslis so, dat hul ons gaste rustig en welkom sal laat voel en ons is bly dat dit so in jul geval was.
Ons sien uit om jul weer in die toekoms te verwelkom, indien jul in die omgewing is.
Vriendelike groete
Die span by DMR
Lourens B - May 2018
Overall score
Rus en ontspan.
Drakensberg Mountain Retreat 's response
Beste Lourens
Baie dankie vir die aangename en baie positiewe resensie.
Ons leuse is juis een van rustige ontspanning, en ons is bly dat julle dit kon beleef hier by ons.
Ons hoop dat ons jul in die toekoms sal sien, indien julle in die omgewing is of verby reis.
Vriendelike groete
Die span by DMR
Ceilia C - Apr 2018
Overall score
Kwaliteit familietyd, rustige omgewing.
Drakensberg Mountain Retreat 's response
Beste Ceilia,
Baie dankie vir hierdie positiewe evaluering. Ons het beslis jul besoek ook geniet en sien julle hopelik weer in die nabye toekoms.
Vriendelike groete,
Gerry en die span by Drakensberg Mountain Retreat
Eddie H - Jan 2018
Overall score
Baie welkom gevoel. Kamers is netjies en omgewing baie mooi.
Glynnis S - Dec 2017
Overall score
Comfortable.
Drakensberg Mountain Retreat 's response
Dear Glynnis,
Thank you for the positive remarks.
To reply to your remarks about the furniture and food, you would have noticed that we have replaced some of the older furniture and integrated the new items to fit in with the old. In time to come, we will endeavour to replace most if not all of the "tired" pieces without doing any injustice to the character of the Retreat. You might have noticed that most plates returned rather empty after meals. We do however give our guests the opportunity to choose their portions to try and eliminate waste.
We trust that you enjoyed the rest of your visit with us and would like to welcome you back in future.
Kind regards,
DMR Management and Team
Hannetjie R - Sep 2017
Overall score
Quiet atmosphere, delicious food, friendly service!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige atmosfeer, heerlike kos, vriendelike diens!
Dankie aan Gerry en sy span. Sal definitief weer hier oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Drakensberg Mountain Retreat 's response
Goeiedag Hannetjie,
Baie dankie vir jou positiewe oorsig. Ons probeer altyd en is bly dat julle dit geniet het. Ons sien beslis uit na 'n volgende besoek.
Vriendelike groete,
Gerry
Jaco V - Aug 2017
Overall score
Very cosy place with pleasant people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie snoesige plek met aangename mense.
Kaggels orals. Aandete ingesluit en ontbyt was fantasties. Uitsig is asemrowend vanuit die sit- en eetkamers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Drakensberg Mountain Retreat 's response
Dankie vir die mooi oorsig wat jul gepos het Jaco.
Dit was 'n plesier om jul as gaste te hê en ons is bly dat julle, jul kort kuiertjie en alles wat ons het om aan te bied, geniet het.
Groete, Gerry.
Algemene bestuur
Echbert L - Mar 2017
Overall score
It was lovely to stay there. The staff is very friendly and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik om daar te bly. Die personeel is baie vriendelik en gasvry.
Die plek is een ongelooflike mooi plek. Dit was heerlik om daar te bly en die personeel is baie vriendelik en gasvry. Dit is soos om by jou eie plek oor te slaap. Sal graag weer daarheen wil gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Celeste G - Jan 2017
Overall score
It was really pretty, but a lot of other places cost the same for more to do.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was regtig mooi, maar baie ander plekke om hulle kos dieselfde vir meer om te doen.
Die uitsig kan mens nie beskryf nie, daar is so baie staproetes. Die kos is regte tuisgemaakte kosse. Dit is ideaal vir mense wat hou van stap. Zizi het baie goeie kliëntediens gegee. Die perseel is bietjie vuil en vol stof. Die familie van die eienaar het die area met die pooltafel oorgeneem en mens kon nie regtig dit gebruik nie. Middagete is baie beperk en daar is nie juis 'n winkel of so iets naby nie. Vir dieselfde prys kon jy iewers anders gebly het met 3 etes 'n dag plus activities.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Phyllis M - Jan 2017
Overall score
Great reception.
Read moreJohan W - Nov 2016
Overall score
Was casual and relaxing. Food for the soul with so much natural beauty.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Luilekker en ontspanne gewees. Kos vir die siel met soveel natuurlike prag.
Sal definitief aanbeveel. Gasvryheid en etes wat voorgesit is fantasties.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dalene M - Jul 2016
Overall score
Incredibly hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik gasvry.
Die personeel was vriendelik, hulpvaardig en het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die kamers is baie mooi en die kos was uitstekend. Sal Drakensberg Mountain Retreat beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mariette E - Jul 2016
Overall score
Salig.
Willem R - Jun 2016
Overall score
Beautiful mountains, clean air, delicious food and friendly hosts.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige berge, skoon lug, heerlike kos en vriendelike gashere.
Ons het n fantastiese tyd by die oord gehad. Uitsig oor die berge is die beste. Die kamers was ruim, skoon en baie goed toegerus. Die kerslig aandetes was regtig 'n belewenis. Die personeel was vriendelik en die gashere fantasties. Hoogs aan te beveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Drakensberg Mountain Retreat 's response
Beste Willem
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons is baie bly dat jul die kort tydjie by ons so baie geniet het.
Ons geniet dit om ons gaste te onthaal en dit is beslis 'n voorreg om dan sulke kommentaar te ontvang. Mag die jaar wat voorlê net vir julle die beste bring.
DMR span.
Louma M - Jan 2016
Overall score
Die uitsig vanaf die hele plaas is asemrowend!
Drakensberg Mountain Retreat 's response
Hi Louma,
Baie dankie vir die resensie.
Bly om te hoor dat jul, jul kort verblyf by ons geniet het.
Beslis die moeite werd na so 'n lang "trek".
Groete en alles van die beste.
Gerry, Elna en Personeel van DMR
Joanita H - Dec 2015
Overall score
Baie lekker en ongelooflik mooi!
Drakensberg Mountain Retreat 's response
Hi Julle,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Ons geniet dit om ons gaste te onthaal an dit is beslis 'n vooreg om dan sulke kommentaar te ontvang.
Mag die jaar wat voorle net vir julle die beste bring.
Groete,
Die Span by DMR
Coertzen V - Dec 2015
Overall score
Fantastiese uitsig, goeie kos en gasvrye personeel.
Drakensberg Mountain Retreat 's response
Beste Coertzen,
Ons is bly dat jul julle besoek aan ons Rusoord geniet het.
Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Ons wens jul 'n baie geseende Vakansiegety en 'n voorspoedige 2016.
Groete,
Die Span by DMR
Coenie G - Dec 2015
Overall score
Baie ontspannend en gerieflik.
Drakensberg Mountain Retreat 's response
Baie dankie Coenie.
Dit was beslis vir ons 'n vooreg.
Ons sien uit om jul weer te sien.
Alles van die beste oor die feestyd en 'n voorspoedige 2016.
Marike V - Sep 2015
Overall score
Onverbeterlik!
Drakensberg Mountain Retreat 's response
Baie dankie vir die baie mooi kommentaar.
Ons strewe is om aan al ons gaste die beste diens te lewer en dankbaar dat ons aan julle op so 'n spesiale geleentheid daardie bietjie ekstra kon gee.
Groete,
Die Bestuur en Personeel by DMR
Renthia B - Jul 2015
Overall score
Kort wegbreek na Drakensberge!
Annelize V - Feb 2015
Overall score
Heerlik!
Willie F - Jan 2015
Overall score
Good
Cecilia S - Dec 2014
Overall score
Baie aangenaam!
Gerda W - Sep 2014
Overall score
Baie vriendelike en behulpsame bestuur.
Heila V - May 2014
Overall score
Pragtige uitsig, silwerskoon en veilig!
Musa N - Mar 2014
Overall score
Beautiful scenery.
Rajen K - Sep 2013
Overall score
Awesome
Cliff S - Jun 2013
Overall score
Very quite and peacfull
Anna L - Apr 2013
Overall score
Uitsteekend en baie mooi
- Capacity: 26 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Scheepersrust Farm, Northern Drakensberg, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- All ages welcome