The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at House 12 Beach Club | TravelGround
+33

House 12 Beach Club

13 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 13 reviews for House 12 Beach Club
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.6/5
Armin K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Armin K

Hermanus Beach Club is aangrensend tot Zwelihle Township. Die sekuriteit is puik en House 12 is uitstekend binne in die oord geleë - feitlik teenaan of bo-op die rotse met 180 grade onbelemmerde pragtige uitsig. Jy sal kwalik elders 'n beter uitsig kry en nog minder elders nader aan die see bly as by House 12.

House 12 het verskeie kuierplekkies in die vorm van stoepareas. Die hoofstoep voor die huis, op grondvlak, vind aansluiting by die sitkamer, asook die eet/braaikamer deur opvou/konsertina glasskuifdeure wat aan House 12 'n lekker vakansie atmosfeer verleen. Ons het heerlik gekuier.

Lindy V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lindy V
Family with teenagers

Great stay, host was very friendly and helpful. Thank you Jan.

We had a very pleasant and peaceful stay, the kids enjoyed being near to the beach with an option of tennis and putt-putt as well as a games room on the premises. 2 days was definitely not enough to enjoy all this house had to offer. The house itself was fully equipped with a patio that overlooks the ocean. Shower in bathrooms was a bit mouldy and there was a mouse under the staircase. Overall our stay was very enjoyable and even with these negatives we would definitely go back because the positives far outshines the negatives.

Darius L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Darius L
Family with young children

Very nice, location bad and safety can be improved.

We really enjoyed it but will not go there again for the following reasons. The house is bordered by an informal settlement, the complex is in security complex but the side walls that demarcate the estate are open next door due to the rocks and sea, so any person can walk through it, so from a safety point of view that's the big reason why we won't go back. Last point, the home's lighting is very poor.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, ligging sleg en veiligheid kan verbeter word.

Ons het dit baie geniet maar sal nie weer soontoe gaan nie oor die volgende redes. Die huis grens met 'n informele nedersetting, die kompleks is wel in sekuriteitskompleks maar die kantmure wat die estate afbaken is oop langsaan a.g.v. rotse en see, so enige persoon kan daar deurloop, so van 'n veiligeheidspunt is dit die groot rede hoekom ons nie terug sal gaan nie. Laaste punt, die huis se beligting is baie swak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

House 12 Beach Club's response

Middag Darius,
Soos jy weet is die huis voor op die see en rotse gelee is mag ons nie mure voor bou of mense keer om daar te loop nie . Die hele gedeelte voor op die see word 24 uur 7 dae per week met CCTV kameras dopgehou.Indien enige iemand by die kantmure voor verby loop gaan daar n alarm in ons beheerkamer af en sekuriteits personeel is verplig om die persoon of persone dop te hou met kameras todat hulle weer verby kantmuur terug gaan na buite Hermanusa Beach Club.Die een CCTV kamera is regs langs ons huis en dek die hele grasperk area tot by albei kantmure.Dan is daar nog kameras wat die rotse en see areas dek ,en al die kameras saam dek die hele seefront area.Ek glo julle is nie behoorlik hiervan ingelig nie ,anders sou julle dalk anders gevoel het.Ons het vanaf Desember tot vandag nog geen sekuriteits insidente gehad nie ,en ek glo ons huis is tans veilger as enige losstaande[Nie sekuriteits kompleks] seefront huis in die hele Hermanus area.Daar was vanaf 2009 toe ek die huis gekoop het nog geen inbrake of sekuriteits insidente in ons huis nie.
Rakende die beligting glo ek julle het nie die downlighters se knoppie wat die ligte skerper maak ingehou nie ,daarom was die ligte die hele tyd nie sterk nie.Ek gaan ons persoon wat die gaste ontvang net vra om in die toekoms gaste te wys hoe die ligte skerper gemaak kan word.Dankie dat jy my hiervan bewus gemaak het.
Jammer weereens oor jul slegte ervaring ,en ek hoop bg terugvoer kan dalk jul opinie verander sodat julle weer kom kuier.
Groete,
Jan Maree

House 12 Beach Club
Meagan B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Meagan B
Family with young children

Memorable one.

Beautiful, clean and well equipped. It made our stay a memorable one. Will definitely come back again.

Peter P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter P
Family with young children

Great.

The experience was wonderful, my kids loved it.

Cornelle O - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cornelle O

'n Fantastiese huis met die mooiste uitsig.

Ons het 'n heerlike familie naweek in hierdie huis gehad. Die huis bied alles waaraan mens kan dink! Jy hoef net jou klere saam te vat. Om op die stoep te sit en na die branders te kyk, was 'n hoogtepunt. Baie dankie aan Jan en sy gesin vir die gebruik van julle pragtige, ten volle toegeruste huis. Dankie oom Willie, vir die vriendelikheid. Ons sal vir seker weer teruggaan na hierdie pragtige plek.

Ulrich S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ulrich S
Family with young children

Lovely house with a beautiful view.

We really enjoyed our stay. The view was awesome. The only negative is driving past an informal settlement on the way into the estate.

Lize K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize K
With friends

House 12 Beach Club is die mees asemrowende plek waarin ek al in vakansie gehou het!

Ek is mal oor die plekkie, dis rustig, beautiful en met die mooiste uitsig! Walvisse was reg voor ons! Ek sal vir seker teruggaan soontoe! Beste plekkie ooit! 'n Regte safe haven! Dankie Willie ook vir jou gasvryheid! Ons sal julle vir seker weer sien!

House 12 Beach Club's response

Hi Lize,

Baie bly julle het jul kuier geniet en dankie vir die baie goeie review.
Kom kuier gerus weer ,dit was n groot plesier om julle as gaste te hê.

Groete, Jan Maree

House 12 Beach Club
Chrystel S - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chrystel S
With friends

A real beach house, you can hear and see the ocean.

The house sleeps 5. Everything is available that you would need. Nice, relaxing and close to the ocean. The sliding doors are wonderful and it feels as if you're sitting outside.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Regte strandhuis, jy kan die see hoor en sien.

Die huis het slaapplek vir 5. Alles is daar wat jy nodig het. Lekker rustig en naby die see. Die oopskuifdeure is wonderlik en laat jou voel of jy buite sit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gillian M - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gillian M
Family with young children

Asemrowende uitsig en baie praktiese huis.

Goed ontvang en alles was netjies. Voorwaar 'n huis weg van die huis af.

Graham D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Graham D
Family with teenagers

Amazingly beautiful destination.

House 12 Beach Club is as beautiful in real life as the picture posted. It is comfortable and clean. Had I known, I would have only taken my suitcase and nothing else. Everything else was provided for, even your complimentary bottle of wine. As it's only 5 minutes to town, we were able to visit quite a few of the restaurants Hermanus has to offer. House 12 Beach Club should be your accommodation of choice if you want peace, tranquility and beautiful surroundings and as is with Hermanus, the weather was great given the time of year.

Linda B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda B
With friends

Fantastiese belewenis gewees om daar te kon tuisgaan.

Net 'n ongelooflike huis om weg te breek en aan die slaap te raak met die branders wat raas. Ons gaan beslis weer hierdie huis huur! Baie dankie aan die eienaars wat dit beskikbaar stel en professioneel en vriendelik optree. Hulle het soos vriende gevoel.

House 12 Beach Club's response

Hi Linda,

Baie bly julle het kuier geniet en baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms.

Groete Jan Maree

House 12 Beach Club
Marijke E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marijke E
Family with young children

Gerieflike familie vakansie.

Pragtige ligging en netjies ingerigte woning, eienaar baie behulpsaam.

House 12 Beach Club's response

Hi Marijke

Baie bly julle het dit geniet ,en dankie vir die positiewe reugvoer. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms

Groete Jan Maree

House 12 Beach Club
was R3 900
From R2 730
per night (sleeps 6)
was R3 900
From R2 730
per night (sleeps 6)
was R3 900
From R2 730
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Church Street, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyYjVkODEwLWJhMzYtNGZlOC05N2ZiLTdkZmRmMTgyNmM4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 900, now From R2 730  per night (sleeps 6) 13 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club 7200 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.436413760791 19.214718446033
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!