The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kasteelkop Guest Farm | TravelGround
+32

Kasteelkop Guest Farm

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 13 reviews for Kasteelkop Guest Farm
Cleanliness
4.7/5
Service
4.5/5
Location
4.5/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.5/5
Anèl H - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anèl H
With spouse/partner

Baie lekker.

Pragtige plaas. Mooi uitsigte, wonderlike rus en vrede. Lekker staproetes. Die waterval is 'n hoogtepunt. Baie netjies, mooi versorgde en goed toegeruste gastehuis. Wonderlike groot stoep waar lekker kan ontspan met tee en beskuit.

Nadine P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine P
With spouse/partner

Beste wegbreekplek. Weg van mal stadlewe.

Pragtig en rustig. Ideale plek om weg te breek van die besige stad.

Eugene P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene P
With spouse/partner

Fantastically fantastic beautiful place and we will most definitely be going back when in the area.

Thank you very much Erica, absolutely lovely place.

Gerrit O - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrit O
With spouse/partner

Lekker gebly, dankie.

Die plaas is sowat 20 km op ‘n redelike grondpad wat jy maar liefs met ‘n bakkie moet ry. Kamers is mooi en gerieflik. Pragtige plaas.

Wilna N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wilna N
Family with teenagers

Heerlike verblyf en aandag aan detail.

Baie dankie vir 'n heerlik rustige verblyf.

Ernst R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernst R
With friends

Het ons tyd hier geweldig geniet, verblyf is netjies en omgewing pragtig mooi.

Ek en 'n vriend het twee nagte hier gebly om bietjie birding te doen. 'n Pragtige plaas. Ons het al die pad af gegaan tot by die Wilgerivier en die landskap is pragtig. Die huis is netjies en baie goeie waarde vir geld. Geensins onveilig gevoel nie. Lekker gekuier op die groot stoep.

Thean S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thean S
With spouse/partner

Nog nooit het ons so rustig en ontspannend gevoel nie.

Die naweek se verblyf te Kasteelkop het ons siele verryk. Ons het ons 2 hondjies saamgeneem en soos wafferse boere gevoel siende die eienaars ons toegelaat het om die honde vrylik te laat rondloop en ons ook die plaas, waterval en rivier kon gaan verken - met die mooiste uitsigte. Die beeste, perde, donkies en skape het 'n regte plaasatmosfeer geskep terwyl die luukse verblyf in die ten volle toegeruste gastehuis (met 'n jacuzzi) 'n kontrasterende effek gehad het. Asemrowend is die enigste woord!

Madelene V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Madelene V
Family with young children

Luukse, netjiese selfsorghuis, goed ingerig, waarde vir geld verblyf gebied.

Kasteelkop is in 'n rustige area geleë waar jy net kan ontspan en kwaltiteittyd deurbring saam met jou gesin en vriende. Die huis is gerieflik ingerig met Franse Flair en kuiertyd voor die kaggel in die aand is 'n hoogtepunt. Die Jacuzzi sal 'n groot lekkerte wees in die somer met 'n pragtige uitkyk op die Oos-Vrystaatse grasvlaktes.

Kira M - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kira M
With friends

It was very peaceful and a beautiful place to relax.

A lovely place that has been beautifully decorated. Very relaxed and stunning views! We will definitely be back!

Mariaan B - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Mariaan B
Family with young children

Lekker gerus, sal graag wil teruggaan vir nog 'n kuier!

Goeie geriewe! Alles netjies! Sal baie graag wil teruggaan na goeie reën!

Willem V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willem V
Family with young children

Manjifiek.

P.U.I.K Pragtig Uniek Inni natuur Klipgooi van Jo'burg Ons langnaweek om 'n rustige Vrystaatse plaas was uitmuntend. Het lekke ontspan en afgeskakel van die bedrywige lewe in die stad. Dit was ons 2de besoek aan Kasteelop en ons derde besoek is sommer gou op pad!

Sam M - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sam M
Family with young children

Baie mooi en skoon.

Ons het op 'n stadium nie water gehad nie en moes amper 3 ure wag. Die items wat verkoop word soos hout en bv. beskuit is buitensporig duur. Die vlieë het gepla en daar was nie regtig n sigbare manier (werkende Doom of iets soortgelyks) om dit te bekamp nie. Die area en plaas is ongelooflik mooi en skoon. Die werkers is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit sou lekker gewees het as iemand daagliks skoonmaak.

Adri L - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri L
Family with young children

Ons het so lekker gerus en gekuier, ons sal graag weer daar wil oorbly.

Die area, eienaars en die akkommodasie was puik. Ons beveel graag aan dat enige iemand wat wil rus, die gastehuis besoek. Ons sal graag weer in die winter die gastehuis wil besoek.

was R1 500
From R1 050
per night (for 2 people)
was R1 500
From R1 050
per night (for 2 people)
was R1 500
From R1 050
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 29 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Perth, Kasteelkop Farm, Frankfort, 9830, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb49a458c0648a4accd2652905cf907ae598f9ac3d25a4b6ba298bbd31454aa6368746b0de98299949729b916cda65fbacad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, now From R1 050  per night (for 2 people) 13 5 1 5 Perth, Kasteelkop Farm Frankfort 9830 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -27.459501252352 28.65841627121
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!