The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kiaat Caravan Park | TravelGround
+9

Kiaat Caravan Park

34 reviews
Camping/caravan Park

Review Summary

4.8 out of 5from 34 reviews for Kiaat Caravan Park
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Carien B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carien B
Family with young children

Baie mooi en netjies.

Vriendelike ontvangs, mooi staanplekke op gras, ablusiegeriewe is skoon en netjies. Sal beslis weer gaan.

Pieter R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter R
With spouse/partner

Everything was 100%. Thanks again.

Neat and clean. Very friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was 100%. Nogmaals dankie.

Netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elzana D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Elzana D
Family with young children

Lovely little place, one can see the owners are in charge.

It's a lovely place, you can just take a walk down to the river with a nice chair or 2, especially for birdwatchers. Love the detail and the fact that you make each site private with the garden. Would recommend just another ablution.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige klein plekkie, mens kan sien die eienaars is in beheer.

Dis 'n lieflike plek, jul kan net 'n paadjie maak af rivier toe met 'n lekker stoel of 2, veral vir voëlkykers. Hou van die detail en die feit dat jul elke staanplekkie privaat maak met die tuin. Sal dalk net nog 'n ablusie aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie J
With spouse/partner

Peaceful.

Except for a power problem it was wonderful, neat, clean and a bird-watcher's dream.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Behalwe vir 'n krag-probleem was dit wonderlik, netjies, skoon en voëlkyker se droom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rikus B - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rikus B
With friends

Dit was rustig en stil.

Die was rustig en stil. Kamp-staanplekke is lekker groot.

Meliza C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meliza C
Family with young children

Juweel, 12 uit 10.

'n Fantastiese plek, was n heerlike kampplek. Die beste wat ons nog so tot hede by gekamp het.

Kiaat Caravan Park's response

Baie dankie vir julle positiiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Kiaat Caravan Park
Pieter R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter R
With spouse/partner

Very nice.

Very beautiful, clean and comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lieflik.

Baie mooi, skoon en gemaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelie F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie F

Absoluut fantasties.

Wat 'n wonderlike ervaring. Vriendelike eienaar. Skoon ablusie, sal enige tyd weer daar kamp.

Michal F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michal F
With spouse/partner

Net een aand maar baie lekker vriendelike ontvangs en hulp.

Sal die plek aanbeveel, dit was uiters netjiese badkamers en kampplekke heerlik groot en gras oral. Sal vir seker weer daar gaan bly. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Kiaat Caravan Park's response

Ons waardeer julle positiewe terugvoer.
Julle is enige tyd welkom.

Kiaat Caravan Park
Theresa D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa D
With spouse/partner

First class and well kept camp terrain.

Neat terrain, water and power points are well-placed. Very friendly, helpful hostess. Close to the Kruger Park's Phambeni gate. Bathroom very neat, clean and well kept. Dish washing facilities, washing machine, tumble dryer and fridge-freezer available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eersteklas en versorgde kampplek.

Netjiese terrein en water en kragpunte goed geplaas. Baie vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Naby Kruger Park se Phambeni-hek. Badkamer baie netjies, skoon en goed onderhou. Skottelgoedwasgeriewe, wasmasjien, tuimeldroër en yskas-vrieskas beskikbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiaat Caravan Park's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Kiaat Caravan Park
Gerhardt S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhardt S

Puik kampplek en oornaggeriewe naby Krugerwildtuin.

Kiaat Caravan Parl is beslis op my oornaglys vir die toekoms! Baie goeie kliëntediens van Peggy en Irma ontvang, wat uit hul pad gaan vir gaste. Die oord is goed geleë en toegangspaaie maklik en goeie toestand vir enige voertuig om te gebruik. Ons het ook baie veilig gevoel, sekuriteit is goed in plek. Die oord word baie goed onderhou en alle geriewe is 'n fees om te gebruik. Sien jul weer.

Elmien M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmien M

Baie vriendelike diens en 'n uitstekende plek om oor te bly!

Baie dankie vir julle vriendelike diens, dis 'n pragtige plek en julle gaan my beslis weer sien!

Kiaat Caravan Park's response

Baie dankie vir hulle terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Kiaat Caravan Park
Pieter B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
With spouse/partner

Ons wou net bietjie wegkom en het die naweek daar baie geniet.

Ons het vir die naweek daar gaan kamp. Die terrein is netjies en baie skoon. Pragtige swembad en lekker stil. Ons sal weer gaan.

Kiaat Caravan Park's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.

Kiaat Caravan Park
Riaan D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan D
Family with young children

Skoon, rustige kampplek.

Sal aanbeveel vir "birders" ook.

Alf P - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alf P
With spouse/partner

Excellent small caravan park, attention to detail and layout and friendly host.

All grounds fully grassed, ablutions clean and kept clean all day. close to all points of interests, will return to enjoy calm relaxed atmosphere. No need to lock away your stuff. Feels like home!!!

Kiaat Caravan Park's response

Thank you very much for your positive comments.

Kiaat Caravan Park
Cielie S - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cielie S
With spouse/partner

Very friendly and nice stay.

Very friendly and nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik en lekker daar gekuier.

Baie vriendelik en lekker daar gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anita M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita M
With spouse/partner

Beautiful, well maintained caravan park with neat and clean ablution facilities.

From our arrival to our departure the bathrooms were clean throughout. Aunty Peggy is a wonderful hostess, always ensuring that the gardens, accommodation, lawns and even the dogs are well looked after. We enjoyed our stay, felt safe and enjoyed cycling in the area. Close to everything beautiful. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige goed versorgde karavaanpark, met netjiese en skoon ablusieblokke.

Vandat ons daar aangekom het totdat ons weer gery het was die badkamers altyd skoon. Aunty Peggy is 'n wonderlike gasvrou en sorg dat die tuine, blyplek, grasperke en tot die honde goed versorg is. Ons het heerlik gebly, veilig gevoel, en lekker fietsgery in die omgewing. Dit is naby aan alles wat mooi is. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiaat Caravan Park's response

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Kiaat Caravan Park
Wynand S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand S
With spouse/partner

A very nice time with spotless facilities on a paradise.

Kiaat provided us with comfortable overnight accommodation on the way to the Kruger Park and back. The caravan park is intimate, well equipped and has complete grass stands with flowerbeds and garden between stands. There's a jungle gym for the kids, swimming pool, spotless and brand new ablution blocks and 'n beautiful view. The braai area for a group of people under big trees is beautiful (and not against the stands), and the Zen garden creates another great atmosphere. The water and power points are convenient for all the stand, and it's easy to set up at the tap and power point. We saw the owner every morning where she popped in to make sure if everything was in order. Kiaat is a relatively new caravan park that deserves to succeed and be very successful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Baie lekker kuier met silwerskoon geriewe op 'n lushof van 'n terrein.

Kiaat het vir ons 'n baie gerieflike oorslaapplek gebied op pad Krugerpark toe en terug. Die karavaanpark is intiem, baie goed ingerig en het volledige grasstaanplekke met blombeddings en tuin tussen staanplekke. Daar is 'n klimraam vir kinders, swembad, silwerskoon en baie nuwe ablusieblok en 'n pragtige uitsig. Die braaiplek vir 'n groep onder groot bome is pragtig (en nie teen die staanplekke nie), en die Zen-tuin skep 'n bietjie ekstra atmosfeer. Verder is die water en kragpunte gerieflik vir elke staanplek, en is dit maklik om by die kraan en kragpunt op te slaan. Ons het die eienaar elke oggend gesien waar sy kom inloer het om self seker te maak alles is in orde. Kiaat is 'n redelik nuwe karavaanpark wat verdien om te slaag en baie suksesvol te wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiaat Caravan Park's response

Baie dankie dat u die tyd geneem het om terugvoer te gee op ons kamp terrein. Ons waardeer dit opreg.

Kiaat Caravan Park
Chris D - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris D
With spouse/partner

Very pleasant resort.

Staff provides excellent service. Environment is fantastic and view wonderful. We had a very good stay and good night's sleep in the most beautiful natural surroundings. Everything was in its place with the necessary firewood also neatly packed in a crate. Will recommend it anytime and already shared our experience with fellow campers in the game park. Will defintiely go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename oord.

Personeel lewer uitstaande diens. Omgewing is fantasties, en uitsig wonderlik. Ons het baie lekker en rustig geslaap in die skone natuur. Alles was mooi op hulle lek met die nodige vuurmaakhout ook netjies in 'n krat gepak. Sal enige tyd en het reeds ons ervaring met mede kampeerders in die Wildtuin gedeel. Sal beslis weer hier aandoen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiaat Caravan Park's response

Goeie dag Chris,

Baie dankie vir al jou positiewe terugvoer. Ons waaardeer dit opreg.

Kiaat Caravan Park
Laetitia D - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laetitia D
Family with teenagers

Excellent!

We had a good time camping. I recommend this place to anyone who likes camping.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Ons het baie lekker gekamp. Ek beveel die plekkie aan vir enige kampliefhebber!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiaat Caravan Park's response

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Kiaat Caravan Park
Willie M - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willie M
With spouse/partner

Very good.

Will recommend Kiaat and visit it again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed.

Sal Kiaat aanbeveel en weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiaat Caravan Park's response

Baie dankie dat jy vir ons 'n resensie geskryf het. Dankie vir die positiewe terugvoering.

Kiaat Caravan Park
Burnedette H - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Burnedette H

Rustigheid en netheid.

Ons het dit baie geniet. Die kampterrein was baie netjies versorg met mooi plante rondom ons. Die badkamers was altyd netjies. Baie rustige atmosfeer en sal hierdie plek hoogs aanbeveel.

Kiaat Caravan Park's response

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Kiaat Caravan Park
Jackie B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jackie B
With spouse/partner

Skoon, ruim en veilige kampeerplek.

Groot ruim staanplekke met water en krag beskikbaar. Badkamers ongelooflik skoon en aangenaam om te gebruik. Kort egter groot bome - staanplek was vol in die son tot laat agtermiddag. Bespreking is bevestig met 'n "Google Account Reminder" op my kalender - wat 'n plesier!

Chris S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris S
Family with young children

Good safe place.

Nearby so many nice things to see.

Rialda D - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rialda D
With spouse/partner

Ontvangs was uitsonderlik en die plekkie is sentraal geleë!

Ons is met ope arms ontvang en die plekkie is baie sentraal geleë. Ons het net oorgeslaap om die volgende dag in die wildtuin in te gaan, maar sal verseker langer daar kan kuier. Ongelooflike mooi en netjiese plekkie. Sal sterk aanbeveel. Irma het uit haar pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak.

Ben E - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben E
With spouse/partner

Behalwe vir lawaai oor naweek was dit baie rustig.

Soos by alle publieke plekke waar mense oor 'n tydperk saamtrek, sal jy altyd 'n persoon of groep kry wat hulle nie aan ander se behoeftes steur nie. Dit was ons tweede keer wat ons hier gekuier het. Paasnaweek 2014 was heerlik en baie rustig. Paasnaweek 2015 was ons bure luidrugtig tot laataand en het ons nie baie geslaap nie, die Saterdagaand het ons 'n woordewisseling gehad, waarna hulle toe rustig geraak het. Die res van die naweek was weer heerlik rustig. Die terrein word baie goed onderhou en die fasiliteite word onberispelik skoon gehou. Dis altyd skoon en netjies. Net die urinaal in die nuwe mansbadkamer is te hoog geïnstalleer.

Peet K - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peet K
With spouse/partner

Baie netjies en baie skoon.

Pragtig skoon, vriendelik, sal enige tyd teruggaan.

Alice H - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alice H
With friends

Al die fasiliteite is puik (5 ster).

Die eienaars is ongelooflik gasvry en het elke dag kom uitvind of daar probleme is. Dit is soos "home away from home". Fantasties!

Hanlie D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie D
With friends

Peaceful, beautiful, quiet, clean, just loved it

The bathrooms were some of the cleanest I have ever seen in a caravan park. The people are friendly and very helpful, will definitely go again!

Esme H - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esme H
With friends

'n Absolute kampervaring!

Ons was baie aangenaam verras! Die ablusieblok en kampterrein was pynlik netjies en skoon. Daar is genoeg warm water vir stort/bad. 'n Definitiewe JA vir enige kampeerder!

Gerhard V - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard V
With spouse/partner

Baie rustig en ontspannend.

Baie veilig gevoel met die uitstekende sekuriteit in die nag.

Hayley L - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hayley L
With spouse/partner

Awesome surroundings - neat and comfortable caravan Park, friendly and helpful hosts

Amazing holiday and camping site.Clean,warm and friendly hosts, beautiful surroundings, ideally situated close to Kruger Park; Sabie; White River; Blood River Canyon; Mac Mac Falls and many other sites and fun venues for those seeking adventure and adrenalin rush such as river rafting down Sabie River, Ziplining, tubing, quad biking etc, just 8km from Kiaat Caravan Park.

Ildi J - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ildi J
Family with young children

Excellent

Excellent place to stay.

Andre K - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre K
With spouse/partner

Baie lekker!

Sien die sterre hieronder.

From R280
per night (for 2 people)
From R280
per night (for 2 people)
From R280
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 30 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Perrys Farm , Portion 4 9JU, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlYzQ2MzBiLTQwYmQtNDU1Ni04ZmY5LWIzZmM5YzhiNTE3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R280  per night (for 2 people) 34 5 1 5 Perrys Farm Portion 4 9JU 1242 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.02738117717 31.151411533356
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!