La Benroy
14 reviews
Guest House
Location
- Guests think La Benroy is in an excellent location
- 20 Benroy Street, Flamwood, Klerksdorp, +2779, North West
Klerksdorp 'n stil dorpie maar nog steeds alle winkels tot jou beskiking, ons het 'n wonderlik Fiets roete wat jou in die natuur in laat beweeg jy kan ook veilig daar gaan stap dit gee jou 'n gevoel van die bosveld.
Verder het ons interessante winkeltjies en koffie winkels waar jy 'n goeie Koffie kan geniet. As jy lus is vir Golf of om net 'n paar balle te slaan het ons 'n lieflike Golf baan, of jy kan by Makadu 'n paar balle slaan en jou keel nat maak. Die Klerksdorp dam is ook naby sou jy net rustig by die waters wou sit en 'n vistok in die water sit.
As jy meer van inkopies hou het ons 'n pragtige nuwe "mall" Matlosana Mall wat jou 'n groot verskeidenheid van winkels gee om by inkopies te doen.
From R650
per night (sleeps 2)
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 20 Benroy Street, Flamwood, Klerksdorp, +2779, North West
- All ages welcome