The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at La Benroy | TravelGround
+39

La Benroy

Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 21 reviews for La Benroy
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Gwynneth M - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gwynneth M
With spouse/partner

Baie lekker en netjies

La Benroy is waarde vir geld. Alles was gemaklik en ons kuier was lekker. Dankie vir die goeie diens.

La Benroy's response

Baie dankie vir die mooi resensie

La Benroy
Phumela N - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phumela N
With spouse/partner

Comfortable and clean.

The best staff, Letichia was kind enough to make provision for our late check-in due to an event. She kept in touch via WhatsApp to ensure we were happy. I appreciate the efficiency and friendly service we received. I would recommend La Benroy to anyone traveling through Klerksdorp.

La Benroy's response

Thank you for your generous review. We are looking forward to host you again

La Benroy
Michelle S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle S
Family with young children

Rustig, gemaklik, genoeg spasie, vriendelike eienaars.

Die eenhede is in 'n stil en goeie area, die eienaars is baie vriendelik en baie behulpsaam. Die eenheid was baie netjies en skoon. Mens voel sommer lekker bederf met die lekker koffie en roompies wat hulle gee. Die eenhede is lekker privaat. Eienaars is op die perseel, maar mens sien of hoor niemand nie. Die eenheid lyk soos 'n regte 5ster hotel kamer.

La Benroy's response

Baie dankie vir julle mooi resensie, ons wardeer dit opreg. Ons sien uit om julle weer te huisves.
Groete
Letichia

La Benroy
Jeannette S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeannette S
Family with teenagers

Baie dankie vir 'n pragtige, netjiese omgewing waar ons kon oorbly. Vriendelike ontvangs en moeite van gasvrou om alles so gemaklik moontlik te maak.

Ons sal beslis La Benroy aanbeveel vir netjiese, skoon en bekostigbare verblyf.

Ashleigh R - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ashleigh R
With spouse/partner

The accommodation was perfect for one night.

Just a suggestion, there was no bathroom mat for when you get out of the bath. It's a small thing that makes the stay so much more comfortable.

La Benroy's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ons standaard is dat daar bad matjies moet wees so sal seker maak dit word nie weer vergeet nie. Baie jammer vir die ongerief!

La Benroy
Heloise S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heloise S

Netjies.

Alles was baie netjies en skoon.

Heleen M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen M
With spouse/partner

Uitstekend.

Ons het baie laat gearriveer, maar is met die grootste vriendelikheid ontvang na 'n lang reis. Die ontvangsdame het selfs opgevolg tydens ons reis, om seker te maak dat ons veilig was. Die kamer is smaakvol gemeubileer, met 'n privaat hoekie buite waar ons rustig kon sit en 'n koffie geniet voor ons vertrek het die volgende oggend.

Annamarie V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie V
With spouse/partner

Gemaklik en keurig.

Hartlik ontvang - keurige dekor met klem op gemak.

Arnold V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Arnold V
With spouse/partner

Puik en vinnige diens.

Ek en my vrou het oornag en het op baie kort kennisgewing geboek. Letichia was baie tegemoetkomend. Woonstel was netjies, skoon en het als in wat jy nodig het.

Robert G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Robert G
With spouse/partner

Die diens is baie goed.

Great. Sal weer gebruik maak van La Benroy.

Phia M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Phia M
On business

Heeltemal geskik vir my oorslaap behoeftes.

Baie sentraal geleë. Netjies en skoon. Veilige parkering. Privaat.

Danielle P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danielle P
With spouse/partner

Aangenaam

Baie lekker gebly en sal beslis weer oorbly as ons Klerksdorp toe gaan.

Lizelle B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle B
With spouse/partner

Baie skoon en modern.

Kort 1 koffiebeker. Hak gordyne netjies in.

La Benroy's response

Hello Lizelle,
Toe julle ry en ek in die kamer gaan toe kom ek ook agter daar is net een koffie beker. So ek wil groot onverskoning vra, ek het 'n vergadering met my werks mense gehad sodat hulle dit in die toekoms seker maak daars genoeg bekers en teelepels, want daardie kamer het eintlik 4 bekers. Asook die Gordyne wat hulle in hak want hulle het dit gewas.
Baie dankie vir die terugvoering hoop om julle weer in die toekoms te huisves.

La Benroy
Les O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Les O
Individual traveler

A comfortable and clean room with safe parking in a garage.

See stars.

Sanrie D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanrie D

Ideaal!

Heeltemal tevrede! Waarde vir geld!

Caleigh S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caleigh S
On business

My stay there was Amazing and the food was spectacular! 10 out of 10!

The room was warm and welcoming. The host is very friendly and I will definitely come back.

Jamie S - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jamie S
With spouse/partner

Aangenaam en ontspanne.

Ons het lekker gebly, maar was ietwat teleurgesteld omdat ons en ons vriende, wat reeds 4 Desember bespreek het, was op kort kennisgewing (slegs 'n week vooraf) laat weet dat ons nie bymekaar kon bly, aangesien ons met een motor gereis het. Verder geen klagtes.

Jaun B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaun B
Family with teenagers

Was baie lekker.

Ons is vriendelik verwelkom, alles was klaar reg gewees net om te bly. Alles wat nodig was, was beskikbaar gewees. La Benroy sien my definitief weer volgende jaar.

Henry S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henry S
Individual traveler

Everything excellent.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles puik.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marlene S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene S
Family with young children

Stil, gemaklik en veilig.

Ons het baie lekker oornag by La Benroy, Letichia was gasvry en behupsaam. Moderne plekkie met DStv en lugversorging vir die koue.

Boingotlo P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Boingotlo P
With friends

I was not satisfied.

The milk in the fridge was spoiled.

La Benroy's response

Hello,

I’m so sorry for the inconvenience you have experienced. I was in hospital and could not check myself that our staff checked it.
Please be assured that I will take this up with my staff and make sure that this never happens again. We would also like to give you a 20% discount on your next stay, to show that this is not a norm.
Thank you for your feedback.

Kind Regards,
Letichia

La Benroy
From
R700
per night, for 2 ppl
From
From R700
per night, for 2 ppl
From
R700
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 20 Benroy Street, Flamwood, Klerksdorp, +2779, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB9VUxWMmh0dKfGjfO47J3JdqBov6hQrOxrfpWWo2rWPYXuUWAv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night, for 2 ppl 21 5 1 5 20 Benroy Street Flamwood +2779 North West 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -26.85164 26.67129
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!