Review Summary
Liza M - Mar 2022
Overall score
Teleurstellend.
Esme P - Dec 2021
Overall score
Die lawaai van die deurnagtrokke en -lorries het slaap onmoontlik gemaak. Die ander nare verrassing was dat daar geen kombuis is nie. Ons het dit nie so verwag nie, anders het ons vroeër langs die pad iewers aandete geëet. Hoekom hierdie inligting nie alreeds op die website sit sodat gaste kan kies of hulle dit so wil beplan al dan nie.
Read moreWillem R - Dec 2020
Overall score
Dit was baie minder as wat verwag was, maar dit is darem 'n bed om op te slaap.
Cobus S - Dec 2020
Overall score
Die hotel is reg langs die N1 en die vragmotors wat 24 uur per dag verby ry is steurend.
Marius P - Oct 2020
Overall score
Nie soos verwag nie.
Read moreTheuns B - Dec 2018
Overall score
Old charm Hotel well kept.
Nicolette O - Aug 2018
Overall score
Heerlike, plattelandse gasvryheid.
Vandy B - Aug 2018
Overall score
Good quality accommodation for price with friendly and efficient staff.
Coligny N - Jun 2018
Overall score
Rooms were as expected from an economy hotel.
Read moreRenell L - May 2018
Overall score
It is one of our favourite places to sleep.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is een van ons gunsteling plekke om oor te slaap.
My man beplan ons roete sodat dit altyd 'n oorslaap in Laingsburg Country Hotel insluit en dit vir die lekker skaapvleis op hulle spyskaart in die restaurant. Die kamers en badkamers is mooi skoon en die personeel baie vriendelik. Ons is elke jaar terug.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hardy L - May 2018
Overall score
Very comfortable, neat and excellent for my one night stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklik, netjies en, in my geval skitterend, vir 1 nag.
Laingsburg Country Hotel is 'n wonderlike opsie om te oornag. Die diens is van goeie gehalte, die kamers is netjies en skoon en die parkering vir jou motor baie veilig. Mens kry waarde vir jou geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ben E - May 2018
Overall score
Ouwêreldse hotel - maar skoon en baie gerieflik, die kos was uitstaande.
Lizelle P - Jan 2018
Overall score
Lekker gebly en personeel baie vriendelik.
Laingsburg Country Hotel 's response
Baie dankie Lizelle, kom kuier gerus weer vir ons.
Groete,
Jeanine
Manie C - Jul 2017
Overall score
Good food and lodging if you don't mind the road noise.
- Capacity: 34 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Voortrekker Road, Laingsburg, 6900, Western Cape
- All ages welcome