Westdene Accommodation at Lala Dene Lodge | TravelGround
+21

Lala Dene Lodge

Lodge

Review Summary

4.1 out of 5from 41 reviews for Lala Dene Lodge
Cleanliness
4.3/5
Service
3.9/5
Location
4.0/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.0/5
Samantha N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha N
With spouse/partner

Awesome.

Nice place in a quiet suburb and close to shops and restaurants. Enjoyed my stay with hubby, came back well rested.

Neels V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels V
With spouse/partner

Dit was baie lekker.

Ons het dit geniet om daar te bly. Het net met die aankoms vreemd gevoel. Ons het ons kamer gekry en toe moes ons verder self uitvind of daar enige hangers beskikbaar is want dit is ons eerste keer dat ek die webtuiste gebruik. Joseph het tot ons redding gekom en die hele naweek was hy ons steunpilaar indien ons enige iets wou weet of hê, het hy ons gehelp. Dit sal nogal baie help indien julle asblikkies in die kamer en badkamer kan plaas ons het vuilgoed maar in 'n sak gesit. Dit sal ook help as daar seepbakkies/glase vir tandeborsels in die badkamer kan wees. Daar is geen relings waarop ons die handdoeke kan ophang nie. Verder is ons tevrede gewees met alles.

Alida V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida V
Family with teenagers

Fantastic, neat, helpful. Breakfast was served timely every morning.

If I ever visit Bloem again, I won't sleep anywhere else but at Lala Dene. A swimming pool could work in the Free State heat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties, netjies, tegemoetkomend. Ontbyt was elke oggend klokslag gereed.

As ek ooit weer Bloem toe gaan, slaap ek nêrens anders as by Lala Dene nie. 'n Swembad kan werk in die Vrystaat-hitte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sharon M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Sharon M
With spouse/partner

Stay

Two weeks ago we stayed at Lala Dene Lodge they had a bunch of young people staying at the hotel, which were very noisy and knocking on our door, spoke to reception to keep them quiet and he tried his best. Did not see any senior manager, I had to go and knock at their door to tell them to keep quiet as we're busy sleeping. So I would not stay at the establishment again.

Wendy D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wendy D
Individual traveler

Neat and friendly.

Comfortable. Friendly reception. Secure parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, vriendelik.

Gerieflik. Vriendelike ontvangs. Veilige parkering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Léan V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Léan V
Individual traveler

Sal nie hierdie instansie aanbeveel nie.

Teen half 2 die oggend was daar nog steeds in die gang voor my deur gaste wat geraas het en deure toegeslaan het. Sal in my lewe nooit weer hier oornag of dit aanbeveel vir enigiemand nie.

At V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
At V
With spouse/partner

Netjies en skoon. Rustige en ontspanne atmosfeer.

Beveel Lala Dene Lodge beslis aan - sentraal geleë in stil omgewing - gasvry en heerlike ontspanne akkommodasie teen bekostigbare tarief.

Julian K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julian K

Excellent.

Very clean and neat place, would recommend to anyone.

Sarie K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarie K
Individual traveler

Fantasies.

Baie lekker gebly, alles was 100%. Sal beslis weer daar gaan bly. Hulle was baie behulpsaam, vriendellik en waarde vir geld.

Rykie R - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rykie R
With spouse/partner

We enjoyed it a lot!

The room was very pretty and neat and clean. Only shortage was that there was only a bed light on the one side of the bed and 1 pillow per person. Also only one towel rail in the bathroom.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dit baie geniet!

Die kamer was baie mooi & netjies & skoon. Enigste tekort was dat daar slegs 'n bedlampie aan die een kant van die bed was & slegs 1 kussing per persoon. Ook slegs een kort handdoekreling in die badkamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erika H - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erika H
Family with young children

Gerieflike kamer.

Kamers bietjie klein vir 'n gesin en ontbyt pryse bietjie hoog.

Susan M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Susan M
With spouse/partner

Netjies en veilig, voel soos jou eie huis.

Ons het al verskeie kere oor die afgelope paar jare by Lala Dene Lodge oorgeslaap en is nog altyd baie tevrede met die diens. Baie netjiese kamers en veiligheid. Sal vir enige iemand soontoe aanbeveel!

Jan H - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan H
With spouse/partner

Heerlike ontbyt, goeie diens.

Het al voorheen hier gebly en sal beslis weer in die toekoms hiernatoe kom.

Nicci V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicci V

Ek, my bejaarde moeder en my volwasse dogter het vir twee nagte in 'n familiekamer by Lala Dene oorgeslaap.

Die gastehuis beskik oor al die basiese vereistes. Die kamer was lekker ruim. Die interieur spreek van gehalte en is smaakvol. Dit is 'n baie groot gastehuis met baie kamers en lang gange, wat dit meer soos 'n hotel laat voel. Dit voel 'n bietjie onpersoonlik as gevolg hiervan. Daar is net een kleinerige handdoekreling in die badkamer. Ek het die vloer van die stort baie glad gevind, maar dit is 'n pragtige groot moderne stort, met genoeg warm water. Die gastehuis is baie goed geleë en ons drie vrouens het baie veilig gevoel. Oor die algemeen was dit 'n positiewe ervaring en ons sal weer daar gaan bly.

Olloff N - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Olloff N
With spouse/partner

Lekker oornagverblyf.

Min interaksie vanaf personeel / gasheer. Kamers skoon en netjies. Perseel toegang beheer met gemotoriseerde hek. Personeel oornag op perseel.

Sonja D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Sonja D
Family with teenagers

Not too clean.

Shower was not clean and there was no bottled water available to buy. Room smelled of smoke. Reception clerck was very friendly.

Ellenore D - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ellenore D
Family with young children

Rus na 'n lang dag.

Baie netjies en ruim, rustige atmosfeer.

Connie J - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Connie J
With spouse/partner

Goeie verblyf vir een nag se oorslaap.

Sien asb. die sterre.

Marietjie S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie S
With spouse/partner

Goed.

Eenheid en fasiliteite is beslis vierster-gehalte.

Zenda E - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Zenda E
Family with young children

Hartlikheid het ontbreek.

Hartlikheid het ontbreek met ontvangs. Ek dink nie dit verdien 'n 4-ster-status nie. TV-kanale was power en die deur kon nie sluit nie. 'n Lig het ontbreek, alles was so donker!

Dennis A - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dennis A
With spouse/partner

Ons het ons verblyf baie geniet - baie dankie.

Sien die sterre hieronder.

Amelia B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amelia B
With friends

Professionele diens; netjiese kamers en goeie oornagplek.

Lala Dene Lodge is baie netjies. Diens is goed en professioneel en geriewe voldoende.

Yolande V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Yolande V
With spouse/partner

Skoon en netjies en vriendelike personeel.

Goeie ontbyt!

Marietjie M - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marietjie M
Individual traveler

Netjies en skoon.

Die kliëntediens kan aandag geniet.

Wiets R - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wiets R
With spouse/partner

Heerlik en kommervry.

Verblyf was lekker, diens was vriendelik. Was veral beïndruk met LekkeSlaap se professionele diens.

Marilette M - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marilette M
Family with teenagers

Twee aande oornag vir atletiek byeenkoms.

Baie netjies en skoon, baie dankie.

Liza V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza V
With spouse/partner

Vriendelike verwelkoming. Kamers netjies en skoon.

Baie lekker gebly, maar ek dink as jy 'n 4-ster is kan hulle dalk dink aan DStv in die kamers. Ons moes in 'n kroeg gaan rugby kyk.

Danie G - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Danie G
With spouse/partner

Baie lekker!

Naby die "mall" geleë en maklik om by uit te kom.

Linda S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Linda S
Family with teenagers

Dit is een van die koudste huise waarin ek ooit was. Sit tog die verwarmer aan.

Hhoewel die kliëntediens goed en vriendelik was, en die huis skoon was, was daar geen venster wat 'n mens kon oopmaak. Die huis was donker en al die meubels was swart (gordyne ingesluit). Die huis was so koud! Ek sal aanbeveel dat die hotel die verwarmer in die ontvangsarea aansit! Ons het na 'n ander (warmer) plek getrek.

Stephen J - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephen J
Family with teenagers

Baie lekker gebly!

Sien die sterre hieronder.

Juanita B - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Juanita B
Family with young children

'n Pragtige gastehuis!

Ek was baie verras met die akkommodasie en sal definitief weer daar bly!

Chris B - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Chris B
With spouse/partner

Goeie kliëntediens.

Die diens wat ons ontvang het was baie goed. Die mense was vriendelik en hulpvaardig.

Louis S - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Louis S
With spouse/partner

'n 4-ster gastehuis sonder DStv, 'n yskassie en kluis ...

Sien bo, verder was dit baie goed.

Jacques C - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacques C

Netjiese plekkie en goeie mense.

Sien die sterre hieronder.

Rudi P - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Rudi P
With spouse/partner

Die verblyf was baie lekker.

Die verblyf was baie lekker.

Karl V - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karl V
With spouse/partner

Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.

Skoon, netjies en maklik om te vind.

Mark J - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mark J
Family with teenagers

Was very pleasant and had no problems

Would be a good idea to include a small waste-bin in the room, also a smaller kettle as it is difficult getting water directly into it from the basin. A towel hook in the bathroom would also improve the set-up. Otherwise, good stay.

Eben K - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eben K
On business

Baie lekker gebly.

Sentraal geleë in stil area!

Gillian C - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gillian C
Family with teenagers

Lala Dene was lovely.

The rooms were clean and well serviced, the beds were comfortable. I would definitely stay there again and recommend it to others.

Allan V - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
0/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
0/5
Allan V
Family with young children

Waarde vir geld, baie sentraal, het lekker gebly.

Ons sal weer daar bly!

Anzel G - May 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anzel G

Ek het baie lekker gebly!

Baie vriendelike diens en kamers mooi en netjies. Daar was nie ekstra komberse nie, so moes heel aand met die heater aan slaap. Andersins, het ek geen probleme gehad nie. Veilige parkering beskikbaar. Bietjie raserig vroeg in die oggend soos deure toe geklap word. Gelukkig moes ek in elk geval vroeg op en uit, so dit het nie veel gepla nie.

was R690
From R621
per night (for 2 people)
was R690
From R621
per night (for 2 people)
was R690
From R621
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 28 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 75 Pres, Reitz Avenue, Westdene , Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwQLk8njcgF1Pazsw0VTwLn6EH8J2c9byetlJMMe9bb7HePDbbm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R690, now From R621  per night (for 2 people) 41 5 1 5 75 Pres, Reitz Avenue Westdene 9301 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.109032393886 26.212027072906
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com