Mogodi Lodge
Review Summary
Mandla M - Feb 2021
Overall score
A great place to relax.
Vic S - Feb 2021
Overall score
All was well and in place.
Marzahne D - Feb 2021
Overall score
Rustig, mooi uitsig.
Carel S - Jan 2021
Overall score
Het slegs die "backpackers" eenheid gebruik. Skoon, aangenaam.
Charmaine B - Jan 2021
Overall score
Heerlik gekuier by Magodie Lodge.
Jozua J - Jan 2021
Overall score
Altyd perfek.
Reinhardt H - Jan 2021
Overall score
Vriendelike mense, baie lekker plek met 'n mooi uitsig.
Hannes - Jan 2021
Overall score
Sal weer kom.
Daniel V - Dec 2020
Overall score
More than expected. Awesome.
Saadiqah M - Dec 2020
Overall score
Beautiful place with spectacular views.
Nicole T - Dec 2020
Overall score
Tekort aan ventilasie in die kamer, geen fan en baie bedompig.
Victor L - Dec 2020
Overall score
Love it.
Carolise M - Dec 2020
Overall score
Gemaklik, vriendelik en rustig.
David M - Dec 2020
Overall score
It was massive. I would definitely go again.
Pat N - Dec 2020
Overall score
Great location, rooms service and hospitality. Will definitely recommend and return.
Tiisetso M - Dec 2020
Overall score
Very excellent.
Willem E - Dec 2020
Overall score
Baie netjies en goeie waarde vir geld!
Gerhardus G - Nov 2020
Overall score
Was baie lekker en rustig.
Tania S - Nov 2020
Overall score
Baie lekker gerus
Retha A - Nov 2020
Overall score
Beveel backpacker nie aan nie. Jy slaap in kwartiere langs skoonmakers wat raas.
Tintswalo M - Nov 2020
Overall score
It was a great stay.
Marletta K - Oct 2020
Overall score
Skoon, veilig en gerieflik.
Buhle N - Oct 2020
Overall score
The place was phenomenal as I traveled with my partner we both enjoyed
Neville P - Oct 2020
Overall score
Baie lekker geen klagtes
Johlene F - Oct 2020
Overall score
Baie netjies, mooi omgewing en rustig
Johnny P - Sep 2020
Overall score
Rustig en ontspannend.
Sarah V - Aug 2020
Overall score
Wonderlik.
Gail V - Aug 2020
Overall score
Puik, baie goeie diens, pragtige chalets.
Tilla K - Mar 2020
Overall score
Ongelooflike ervaring - beslis die moeite werd.
Mbuso D - Mar 2020
Overall score
Beautiful place.
Marietjie H - Mar 2020
Overall score
Absoluut fantasties!
Adelaide T - Feb 2020
Overall score
As it was our first time in Mpumalanga, we enjoyed the place and the weather.
Leonie L - Feb 2020
Overall score
Breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Pragtige, netjiese, ruim plekkie met die mooiste uitsig en vriendelike mense. Kan dit definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mogodi Lodge's response
Goeie dag,
Baie dankie vir die mooi review. Bly u het die tydjie by ons geniet. Hoop om u sommer gou weer in dietoekoms by ons te verwelkom.
Kind Regards,
Mogodi Lodge
Nomzamo S - Feb 2020
Overall score
The most welcoming receptionist ever.
Mogodi Lodge's response
Good day,
Thank you for the wonderful review. It was a pleasure hosting you here with us. We hope to see you again in the future.
Kind regards,
Mogodi Lodge
Dwayne B - Feb 2020
Overall score
Was ons 3de keer by Mogodi Lodge, en is altyd baie lekker om terug te kom!
Mogodi Lodge's response
Goeiedag
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is altyd bly om u hier by ons te verwelkom. Sien julle dan gou weer.
Groete
Mogodi Lodge
Sphiwe M - Feb 2020
Overall score
It was out of this world.
Mogodi Lodge's response
Good day,
Thank you for the wonderful review.
Glad you enjoyed your stay with us.
Hope to see you soon.
Kind Regards
Mogodi Lodge
Letticia M - Feb 2020
Overall score
Loadshedding and pretending manager.
Read moreMogodi Lodge's response
Dear Reviewer ,
Thank you for the review. Please note that load shedding is whole South Africa problem not only our resort. We are just as frustrated as you about the load shedding. That is correct we do not allow music, loud noise or excessive use of alcohol at Mogodi. This is mentioned on your booking request and confirmation.
Kind Regards
Mogodi Lodge
Regards Mogodi Lodge
Chris S - Jan 2020
Overall score
Onverbeterlike ligging gekombineer met voortreflike diens.
Mogodi Lodge's response
Goeie dag Chris,
Baie dankie vir die terugvoering, dit word baie waardeer.
Ons is bewus van die parkeer area wat aandag benodig.
Wag net vir bietjie beter weer.
Dankie sal die booksakp oordra aan ons Restaurant. en ons hoop om u weer in die toekoms by ons te verwelkom :)
Vriendelike groete
Mogodi Lodge
Crystal M - Jan 2020
Overall score
Once-in-a-lifetime views.
Mogodi Lodge's response
Good day,
Thank you for the nice review.
Glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again in the future.
Kind Regards
Mogodi Lodge
Margaret U - Jan 2020
Overall score
Self contained spacious accommodation - spotless and lovely restaurant on site.
Mogodi Lodge's response
Good day,
Thank you for the wonderful review, :)
Glad you enjoyed your stay with us.
The restaurant food is very nice and we hope to see again in the future.
Kind Regards
Mogodi Lodge
Prudence M - Jan 2020
Overall score
I enjoyed my stay.
Hanlie N - Jan 2020
Overall score
Peaceful atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker ontspannende atmosfeer.
Het die natuur baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mogodi Lodge's response
Goeie dag,
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Bly u het die tydjie by ons geniet.
Hoop om julle sommer gou weer by ons te verwelkom.
Vriendelike groete,
Mogodi Lodge
Madelene H - Jan 2020
Overall score
Baie rustige en lekker paar dae gewees.
Mogodi Lodge's response
Goeie dag,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Bly u het die akkommodasie by ons geniet. Stem die Restaurant kos is baie lekker.
Hoop omu gou weet by ons te verwelkom.
Vriendelike groete,
Mogodi Lodge
Anton W - Jan 2020
Overall score
Heerlik uitgerus in baie netjiese woonstel.
Christopher V - Jan 2020
Overall score
It was very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie lekker.
Ontvangspersoneel baie behulpsaam. Kamer kan beslis doen met, minimum, 'n waaier. Die restaurant se kos is puik en goeie waarde vir geld. Die ligging is uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mogodi Lodge's response
Goeie dag,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Baie dankie vir die voorstel sal beslis daarna kyk. Stem saam, kos by die Restaurant is regtig lekker.. Hoop om u weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Groete
Mogodi Lodge
Lynette N - Jan 2020
Overall score
Rustige plek, kos vir die siel.
Hendi E - Jan 2020
Overall score
Beautiful environment, spacious and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige omgewing, ruim en gemaklik.
Dit was heerlik. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mogodi Lodge's response
Goeie dag,
Baie dankie vir die terugvoer. Bly u het u tydjie by on geniet. Hoop om u weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Mogodi Lodge
Ayaskant P - Jan 2020
Overall score
Good place to stay.
Mogodi Lodge's response
Good day,
Thank you for the review. Hope to see you again in the future.
Kind Regards
Mogodi Lodge
Chelene V - Jan 2020
Overall score
Overall we had a good experience. And felt very welcome.
Read moreTheo A - Jan 2020
Overall score
Baie lekker neutraal, mooi uitsig, ruim kamer.
Doris M - Jan 2020
Overall score
It was peaceful.
Rika N - Jan 2020
Overall score
Goeie ligging. Alles van Graskop is binne stapafstand byvoorbeeld die gorge swing, gorge lift ens. Baie lekker stapplek. Ons het dit baie geniet.
Richard B - Jan 2020
Overall score
Beautiful and peaceful.
Jan B - Dec 2019
Overall score
Perfek om van hier af die omliggende areas te verken.
Jan N - Dec 2019
Overall score
Will go back any time.
Ace L - Dec 2019
Overall score
Awesome.
Rinske V - Dec 2019
Overall score
Basies, maar silwerskoon en waarde vir geld.
Read moreCorien C - Dec 2019
Overall score
Baie lekker!
Mogodi Lodge's response
Goeie dag,
Baie dankie vir die mooi terugvoer, word opreg waardeer. Ons sien u dan weer in die toekoms. Stem saam, kos by die Restaurant is baie lekker!! Geseënde kerstyd vir u en u gesin.
Vriendelike Groete
Mogodi Lodge
Alta V - Dec 2019
Overall score
Rustige verblyf gewees. Sal weer van hierdie lodge gebruik maak.
Mogodi Lodge's response
Goeie dag,
Baie dankie vir die terugvoer. Bly u het die tydjie by ons geniet. Hoop om u weer in die toekoms by ons te verwelkom. Genesende Kerstyd vir u.
Groete
Mogodi Lodge
Johan L - Dec 2019
Overall score
Was meer as wat ons verwag het.
Jeanine D - Dec 2019
Overall score
Pragtige uitsig, skoon en netjies, vriendelike diens en in die sentraal geleë!
Moses T - Nov 2019
Overall score
Clean and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en stil.
Kamers is basies maar baie goed in gerig. Kamers was mooi skoon. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Perseel is op n baie mooi plek geleë. Sekuriteit is goed. Ons het op motorfietse gery en het gemoedsrus gehad om dit in die oop parkering te parkeer. Sal definitief weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liezel P - Nov 2019
Overall score
Neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en skoon.
Baie lekker gekuier, netjies en skoon. Sal definitief die restaurant aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Henk A - Oct 2019
Overall score
Very quiet and beautiful environment. Neat and friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en mooi omgewing. Netjies en vriendelike personeel.
Kamers skoon en warm stort was heerlik. Baie lekker kos by die restaurant.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leon G - Oct 2019
Overall score
Enjoyed in the well-equipped unit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie geniet in die goed toegeruste eenheid.
Dis werklik 'n pragtige plek in 'n pragtige omgewing, reg teen die nuwe glas hysbak na die vloer van die canyon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Belinda L - Oct 2019
Overall score
Everything was outstanding.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles was uitstekend.
Sal definitief weer bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Barnard V - Oct 2019
Overall score
Good accommodation at a reasonable price.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie verblyf teen 'n redelike prys.
Ons was al verskeie kere hier en het elke keer 'n goeie ondervinding gehad. Die handdoeke is bietjie verweer en kort aandag, verder sal ek dit aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Donald L - Oct 2019
Overall score
We had an awesome time for the whole weekend.
Jan V - Oct 2019
Overall score
Very beautiful and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Báie mooi en netjies.
Netjiese plek, mense baie vriendelik. Kamerdiens van restaurant 'n wenner. Sal enige tyd aanbeveel vir enige iemand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Perrine V - Oct 2019
Overall score
First Time in Mpumalanga. 1 word: awesome!
Johan H - Sep 2019
Overall score
Great accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie verblyf.
Goeie, bekostigbare verblyf. Netjies en skoon. Volledig toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Deirdre A - Aug 2019
Overall score
Friendly staff, clean accommodation and delicious food at the restaurant.
Andre R - Aug 2019
Overall score
Redelik groot hotel en B&B-complex, goed versorg.
Leonie O - Aug 2019
Overall score
Lovely cottages by the gorge
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike huisies by die gorge
Ons is baie vriendelik ontvang. Uitstekende ligging. Die lodge is naby die dorp en die glashysbak. Ook gemaklik om vandaar na die Potholes en 3 Rondawels te ry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willem C - Aug 2019
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie Lekker.
Selfsorgeenhede is lekker ruim en netjies. Vriendelike personeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Erik M - Aug 2019
Overall score
Heerlik rustig. Mooi skoon.
Quintin F - Jul 2019
Overall score
Accommodation was good and will definitely stay there again in the future.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was goed en sal weer aanklop in die toekoms.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Onke T - Jul 2019
Overall score
A great experience and destination
José Guillermo U - Jul 2019
Overall score
She has to improve the cook. We got raw chicken.
Henk - Jul 2019
Overall score
Everything was right except the shower, didn't work right. At reception, no excuse was made when I mentioned it, just said: we'll look at it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles was reg behalwe die stort, het nie reg gewerk nie. By ontvangs word geen verskoning gemaak toe ek dit noem nie, net gesê: ons sal daarna kyk.
Ons was al voorheen by Mogodi. Het die tyd baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marinda K - Jul 2019
Overall score
Almal was tevrede.
Fanie M - Jul 2019
Overall score
Te min pakplek, veral in badkamer.
Annelien V - Jul 2019
Overall score
Ideale sentrale akkommodasie.
Cecilia R - Jul 2019
Overall score
Gerieflike, pragtige plek! Alles geniet!
Danie S - Jul 2019
Overall score
Wonderful, comfortable accommodation in a breathtaking area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike, gerieflike verblyf in 'n asemrowende mooi area.
Mogodi Lodge was 'n baie aangename ervaring. Vriendelike diens. Daaglikse skoonmaak van eenheid. Eenheid baie ruim en netjies en letterlik 'n klipgooi vanaf die riviertjie en waterval. Lekker braaigeriewe en baie speelplek vir kinders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Theunis D - Jun 2019
Overall score
Alles was goed, behalwe die beddegoed is moeg!
Rosemary W - May 2019
Overall score
Lekker plek, outentiek, vriendelike en gedeë. Suid-Afrikaanse gasvryheid op sy beste!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great place, authentic, friendly and wholesome. South African hospitality at its best!
The people at the lodge are friendly and the rooms clean. We found the place very affordable and good value for money.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alta V - May 2019
Overall score
Everything is perfect and everything you need is there. The restaurant's food is excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles is perfek en wat jy benodig is daar. Die restaurant se kos is uitstekend.
Die huisvesting is goed toegerus, die tuine is netjies, die uitsig is mooi, die mense is vriendelik, die restaurant se kos is fantasties en die gasvrou is uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zander F - May 2019
Overall score
Flawless.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Foutloos.
Mogodi Lodge is vriendelik, skoon, netjies en geleë in pragwêreld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannes V - May 2019
Overall score
Ongelooflik, vriendelik ontvang en skoon en netjies. Sal beslis weer teruggaan.
Kobus F - May 2019
Overall score
Good friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie, vriendelike diens.
Ruim, netjiese verblyf. Baie goeie ligging.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lolie O - Apr 2019
Overall score
Was baie lekker en rustig.
Johannes T - Apr 2019
Overall score
Dit is baie rustig en stil daar, die diens ook baie goed.
Annelize L - Apr 2019
Overall score
Amazing view. Great service. Very good breakfast.
Willem Botha L - Apr 2019
Overall score
Very neat, plenty of space, friendly staff and beautiful area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, oorgenoeg spasie, vriendelike personeel en pragtige omgewing.
Baie lekker gekuier. Baie mooi omgewing om rond te loop. Kamers en ander vertrekke is lekker ruim. Alles wat benodig word is tot jou beskikking.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brendan D - Apr 2019
Overall score
Netjies en gerieflik,
This review has been translated,click hereto view the original version.
Neat and comfortable.
I am not sure if the main gate gets locked at night and this is of concern.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mogodi Lodge's response
Good day Brendan,
Thank you for the review.
Yes, the gates are locked at night. The property has an electric fence and a night guard.
Hope to see you again in the future.
Kind Regards,
Mogodi Lodge
Claudette P - Apr 2019
Overall score
Basiese behoeftes was voorsien.
Natalie J - Apr 2019
Overall score
Die chalet waarin ons gebly het, kort aandag.
Ruan R - Apr 2019
Overall score
Dit was pret, maar koud.
Marco Z - Apr 2019
Overall score
Neat, budget accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, budget-verblyf.
Was baie goed om daar te bly, naby aan alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsie P - Mar 2019
Overall score
Rustig en sielsrus en net wat die siel nodig het.
Elmarie D - Mar 2019
Overall score
Pragtige uitsig en ideaal geleë!
Jaco B - Mar 2019
Overall score
Centrally located with everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sentrale verblyf met alles wat jy nodig het.
Sentrale verblyf met alles wat jy nodig het. Aandag aan detail sal hierdie 'n nog aanlokliker blyplek maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ryno J - Mar 2019
Overall score
Asemrowend lekker.
Read moreLucia L - Mar 2019
Overall score
The place is situated in a pleasant area with fresh air and calms the mind.
Andrew E - Feb 2019
Overall score
Pity about the weather, but just fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Jammer vir die weer, maar net fantasties.
Alles was net eenvoudig soos 'n mens dit wil hê, net jammer ons het uitgereën. Sal ons weer kom? Beslis en slegs Mogodi!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lilian R - Feb 2019
Overall score
Comfortable, quiet and comfortable and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, stil en gemaklik en skoon.
Ons eerste besoek aan Graskop, verblyf uitstekend, netjies en vriendelik. Die restaurant was bo gehalte met heerlike kos en vriendelike geselskap en diens. Sal Mogodi Lodge met grootste liefde aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Albert C - Jan 2019
Overall score
Het baie lekker gebly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Had a very pleasant stay.
We had a relaxing stay here very clean and neat. Close to most sights, will be back.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cairoomisha B - Jan 2019
Overall score
Accommodation was excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was uitstekend.
Ons het baie lekker gebly. Kamers is skoon en netjies. Al die personeel is baie vriendelik. Die dame wat die restaurant bestuur was baie vriendelik en behulpsaam en ken die omgewing soos die palm van haar hand. Die restaurant se kos is uit die boeke (baie lekker). Die ligging van die lodge is uitstekend, dit was eintlik perfek vir die dinge wat ons wou doen en sien. Sal enige tyd weer besoek en sal die lodge aan enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christo P - Jan 2019
Overall score
Heeltemal voldoende.
Louis F - Jan 2019
Overall score
Heel aangenaam en rustig.
Mogodi Lodge's response
Goeiemiddag,
Baie dankie vir u terugvoer. Bly u het die tydjie by ons geniet. Dankie vir die aanbeveling. Hoop om u weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Vriendelike groete,
Mogodi Lodge
Natasha V - Jan 2019
Overall score
Waarde vir geld en uitstekende ligging.
Mogodi Lodge's response
Goeie dag,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Bly u het u dit hier by ons geniet. Hoop om u sommer gou weer te sien. :)
Vriendelike groete,
Mogodi Lodge
Mike V - Jan 2019
Overall score
A very beautifully furnished room.
Mogodi Lodge's response
Good day,
Thank you for the review. Glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again in the future.
Kind Regards,
Mogodi Lodge
Desiree L - Jan 2019
Overall score
Pragtige uitsig en by Big Swing geleë.
Mogodi Lodge's response
Goeie dag,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, word opreg waardeer. Bly u het dit by ons geniet. Sien u dan weer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Mogodi Lodge
Jean M - Jan 2019
Overall score
Baie rustig en mooi.
Mogodi Lodge's response
Goeie dag,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Bly u het die tydjie by ons geniet. Sien u weer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Mogodi Lodge
Sthembiso T - Jan 2019
Overall score
Great view, excellent service and the food was amazing.
Mogodi Lodge's response
Good day,
Thank you for the wonderful review Glad you enjoyed your stay with us. I do agree, the restaurant's food is great ;) Hope to see yours again in the future.
Kind Regards,
Mogodi Lodge
Nicky V - Jan 2019
Overall score
Though the scenery and location is beautiful, I will not recommend it for a family with kids due to the lack of activities when choosing not to visit outside venues.
Read moreGeorge A - Dec 2018
Overall score
Great views and cleanliness.
Emenae J - Dec 2018
Overall score
Asemrowend.
Mogodi Lodge's response
Goeie dag,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Bly u het u tydjie by ons geniet.Ons hoop om u weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Mogodi Lodge
Faan R - Dec 2018
Overall score
Aangenaam.
Mogodi Lodge's response
Goeie dag,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Bly u het die akkommodasie by ons geniet. Sien u dan weer in die toekoms.
Vriendelike groet
Mogodi Lodge
Melissa R - Dec 2018
Overall score
Great location, but feels outdated.
Mogodi Lodge's response
Good day Melissa,
Thank you for the review. Graskop's weather is usually not that hot. That is why we do not have aircon's. I agree the food is delicious :). Glad you enjoyed your stay with us.
Kind Regards,
Mogodi Lodge
Rio S - Dec 2018
Overall score
Die verblyf was regtig baie mooi en die beddens slaap baie gemaklik.
Mogodi Lodge's response
Goeie dag,
Baie dankie vir die terugvoer. Dankie vir die voorstel ons is besig om daarna te kyk omdat ons weer so verander het. Bly u het u tydjie by ons geniet. Hoop om u weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Vriendelike groete,
Mogodi Lodge
Jan V - Dec 2018
Overall score
Safes available not working, no washing facility's and no fans or air-cons available. Maintenance done while visitors are present. Clean and safe.