30% off Get 30% off. Valid from 16 Mar 2020 until 31 Aug 2020.
Montagu Accommodation at Montagu Country Hotel | TravelGround
+64

Montagu Country Hotel

Hotel

Review Summary

4.8 out of 5from 30 reviews for Montagu Country Hotel
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Danie R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie R
With spouse/partner

Uitstekend. Kan dit aanbeveel.

Alles was perfek en netjies.

Montagu Country Hotel's response

Dankie Danie, waardeer jou komplimente!

Sien uit na die volgende besoek.

Groete,

P-J Basson
Algemene Bestuurder

Montagu Country Hotel
Michelle C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle C
On business

Lovely place to stay, highly recommended.

Staff is very helpful and friendly, professional. Good food, beautiful gardens and pleasant atmosphere.

Montagu Country Hotel's response

Dear Michelle

Great review, thank you so much. I'll be sure to share with staff.

Looking forward to your next visit.

Kind regards,

P-J Basson
General Manager

Montagu Country Hotel
Marguerite H - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marguerite H
Individual traveler

A wonderful Hotel, beautiful decor and friendly staff.

I had a wonderful stay at the Montagu Country Hotel. The town has so many interesting things to do and countryside to see. I was on a Congress so did not get to do all that I wanted to so I will go back again!

Montagu Country Hotel's response

Dear Marquerite,

Thank you, much appreciated. We look forward to welcoming you back soon, this time maybe for leisure!

Kind regards,
P-J Basson
General Manager

Montagu Country Hotel
Dennis M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dennis M
On business

Outstanding!

Very limited working facility in room, this is the only reason I would be hesitant to use Hotel Montagu for business purposes, otherwise outstanding!

Montagu Country Hotel's response

Dear Dennis

Thank you for the rating. We have some rooms better suited to business travellers. I'll see to your needs.

P-J Basson
General Manager

Montagu Country Hotel
Andre D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre D
With spouse/partner

Lekker gebly.

Lekker atmosfeer, netjies.

Montagu Country Hotel's response

Beste Andre

Dankie vir die komplimente, en ek is bly julle het lekker gebly by ons.

Mooi week.

P-J Basson
Algemene Bestuurder

Montagu Country Hotel
Gisela B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gisela B
With spouse/partner

Puik, heerlik, onverbeterlik.

Ons was moeg, en is ontvang met warmte en vriendelikheid. Die restaurant was puik, en die Art deco-meubels oral skep atmosfeer. Ons sal volgende keer langer bly.

Montagu Country Hotel's response

Beste Lilooet D

Baie dankie vir die mooi woorde, word baie waardeer. Ons sien uit na u volgende kuier.

Groete,
-J Basson
Algemene Bestuurder

Montagu Country Hotel
Rudo G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudo G
With spouse/partner

Awesomeness!

Wat 'n verrassing toe ons by die hotel instap! Dit voel of 'n mens in 'n ander era is! Die hotel is pragtig en die personeel baie vriendelik en behulpsaam. Die kos is absoluut heerlik!

Montagu Country Hotel's response

Beste Rudo G

Baie dankie vir die groot kompliment, ek deel dit met die hele personeel. Ons sien uit om u terug te hê as gas in Montagu.

Groete,
P-J Basson
Algemene Bestuurder

Montagu Country Hotel
Edward S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Edward S
With spouse/partner

Ontspanne en gemaklik.

Netjies, vriendelike mense, heerlike kos. Sal weer kom kuier.

Montagu Country Hotel's response

Beste Edward S

Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer.

Ons sien uit na die volgende kuier.

Groete,

P-J Basson
Algemene Bestuurder

Montagu Country Hotel
Yolande S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande S
Family with teenagers

Beste verblyf in Montagu.

Montagu Hotel was 'n onvergeetlike ervaring. Die hotel het outydse sjarme, met knus, stylvolle kamers, prag tuin, lieflike kaggel areas en vriendelike personeel. Die ontbyt is tops, met personeel wat uit hul pad gaan on gaste gelukkig te hou.

Montagu Country Hotel's response

Beste Yolande S

Baie dankie vir die mooi komplimente! Ek sal dit verseker met die personeel deel.

Ons sien uit na u volgende besoek.

Groete,

P-J Basson
Algemene Bestuurder

Montagu Country Hotel
Johan S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

Breathtaking and will definitely be back.

The best service, most friendly staff and the best meal we've had in a long time at a strange hotel and area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend en sal defnitief weer hierheen kom!

Die beste diens, vriendelikste staf en die beste ete wat ons in 'n lang ruk beleef het in 'n vreemde hotel en omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Montagu Country Hotel's response

Beste Johan,

Baie dankie vir die pragtige komplimente, dit word opreg waardeer!

Sien uit daarna om julle vinnig weer terug te verwelkom.

Groete,
PJ Basson
Algemene Bestuurder

Montagu Country Hotel
Denver D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denver D
With spouse/partner

Beautiful, art deco hotel.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige art decor hotel.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Montagu Country Hotel's response

Beste Denver,

Baie dankie vir al die sterre! Bly julle het lekker gekuier by ons.

Groete,
PJ Basson
Algemene Bestuurder

Montagu Country Hotel
Marius G - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius G
With friends

Stunning, clean and neat building, friendly and helpful staff and comfortable rooms.

Very nice accommodation. Definitely highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, skoon en netjiese gebou, vriendelike en behulpsame personeel en gerieflike kamers.

Verblyf by die Montagu Country Hotel was baie lekker. Ek sal dit definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Montagu Country Hotel's response

Beste Marius G

Dankie vir die mooi kompliment, ons sien uit om u terug te verwelkom.

Groete

P-J Basson
Algemene bestuurder

Montagu Country Hotel
Nikki Z - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nikki Z
With spouse/partner

Relaxed, charming old world hotel.

We enjoyed our stay here, it's a lovely setting in the garden and with 2 pools. However, we found some of the staff were visibly sitting around chatting for hours instead of working, when we were looking for someone to order a drink at the pool from, it happened over several occasions not just one day, which is not very professional. Management should keep a check on this kind of behaviour, it's not befitting of a 4 star hotel. Other than that it's a quaint hotel with lots of quirky character, clean rooms and helpful reception staff.

Hendrik B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendrik B
With spouse/partner

The best that we and our dog has ever been welcomed.

Enjoyed the stay, sleep and meals. Everybody is very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste wat ons en ons hond nog ooit verwelkom is.

Heerlik gebly, geslaap en geëet. Almal is baie vriendelik en hulpvaardig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Montagu Country Hotel's response

Beste Hendrik
Baie dankie vir die komplimente! Ons verwelkom graag gaste met klein honde - ons verstaan hulle is soos kinders, en het 'n groep kamers met deure na die tuin juis om hierdie "gaste" te akkommodeer.
Veilig reis,

P-J Basson
Algemene Bestuurder
Montagu Country Hotel

Montagu Country Hotel
Mathilda M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mathilda M
With spouse/partner

Absolutely wonderful.

From reception to meals and accommodation was absolutely wonderful. I would recommend this place to anyone. Thank you to all the staff, you are the best.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was absoluut wonderlik.

Van ontvangs tot etes en die verblyf was absoluut heerlik. Ek beveel hierdie plek aan vir enige persoon. Dankie aan al die personeel julle is tops.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Montagu Country Hotel's response

Beste Mathilda M,

Sjoe, dit is lekker om jou terugvoering op hierdie Maandag oggend te kry. Ons is baie bly dat jy so lekker by ons gekuier het. Ek dra jou komplimente aan die personeel oor.

Ons sien uit om jou gou weer by ons terug te verwelkom.

Groete,

P-J Basson.
Algemene Bestuurder.

Montagu Country Hotel
Corne D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne D
With spouse/partner

Dit is vreeslik lekker om by Montagu Country Hotel te slaap.

Die atmosfeer by MCH is heerlik en die personeel is uiters vriendelik en bekwaam. Ons het reeds voorheen daar gebly en sal altyd teruggaan.

Montagu Country Hotel's response

Beste Corne
Dit is altyd lekker vir ons om gereelde gaste terug te verwelkom, bly dat julle weer lekker by ons gekuier het.
Groete,
P-J Basson
Algemene Bestuurder

Montagu Country Hotel
Leonie O - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie O
With spouse/partner

Lovely stay.

We enjoyed a warm welcome and we were upgraded to a rondavel outside, which was great seeing as we had a dog. The rondawel was luxurious and the bathroom was lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly.

Ons is vriendelik ontvang en opgegradeer na 'n buite rondawel wat baie goed was, aangesien ons 'n hondjie gehad het. Dis 'n luukse rondawel met 'n lieflike badkamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Montagu Country Hotel's response

Beste Leonie
Baie dankie vir die komplimente! Ons het laas winter die rondawel oorgedoen, bly jy hou daarvan. Ons het 'n paar opsies vir gaste met troeteldiere.
Ons sien uit om u vinnig weer te sien.
Groete

P-J Basson
Algemene Bestuurder

Montagu Country Hotel
Nina C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nina C
With spouse/partner

Wat 'n oase!

Crystal by ontvangs was baie vriendelik, en so was al die personeel. Ons was op 'n motorfiets en het papnat gereën en was koud toe ons daar aankom. Dit was so lekker om in die skoon groot kamer te kon rustig raak. Die restaurant was voortreflik. Goeie ondervinding en waarde vir geld.

Montagu Country Hotel's response

Beste Nina
Ek is baie bly julle het lekker by ons gekuier. Crystal is 'n staatmaker, ek dra u komplimente aan haar oor. Ons kry baie motorfiets gaste by die hotel, ek ry self, en help graag met roetes uitwerk op teer en grondpaaie.
Ons sien uit na u volgende besoek,
Groete
P-J Basson, Algemene Bestuurder

Montagu Country Hotel
Madeleine M - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine M
With friends

Uitstekende ligging en baie vriendelike diens.

Baie dankie. Ons het so lekker daar gebly. Ontbyt was heerlik, daar was veilige parkeerplek en die personeel was baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Sal julle weer sien!

Montagu Country Hotel's response

Beste Madeleine
Ek is bly julle het so lekker gekuier by die hotel, ons sien uit na u volgende besoek.
Groete,
P-J Basson, Algemene Bestuurder

Montagu Country Hotel
Robert K - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Robert K
With friends

Hotelbestuurder baie hulpvaardig.

Was lekker met goeie, plattelandse atmosfeer.

Montagu Country Hotel's response

Beste Robert
Baie dankie vir die terugvoer, was lekker om julle as gaste te hê.
Groete,
P-J Basson, Algemene Bestuurder

Montagu Country Hotel
Hannelie S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie S
Family with young children

Uitstekende verblyf.

Ons het heerlik in die Montagu Country Hotel gebly. Die aandete en ontbyt was ook uitstekend!

Montagu Country Hotel's response

Beste Hannelie
Baie dankie vir die terugvoer, bly julle het lekker gekuier. Ons sien na julle volgende besoek.
Groete,
P-J Basson, Algemene Bestuurder

Montagu Country Hotel
Rudolph N - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudolph N
With spouse/partner

Very surprised by the hotel!

We did not expect this gem in that part of SA, a true oasis for any traveller.

Montagu Country Hotel's response

Dear Rudy
Thank you for the feedback, we appreciate the compliments!
Looking forward to welcome you back some day.
Kind regards,
P-J Basson
General Manager

Montagu Country Hotel
Joan E - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joan E
With friends

Baie lekker gebly!

Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Aandete, sowel as ontbyt, was puik en ek sal beslis weer daar kom bly!

Montagu Country Hotel's response

Beste Joan
Baie dankie vir die mooi woorde, ons sien uit om jou weer te verwelkom in Montagu.
Groete,
P-J Basson, Algemene Bestuurder

Montagu Country Hotel
Gerald R - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerald R
With spouse/partner

Ontspanne atmosfeer.

Die outydse styl van die hotel skep 'n rustige atmosfeer.

Montagu Country Hotel's response

Beste Gerald,
Baie dankie, ons streef daarna om 'n rustige atmosfeer te skep, spesifiek met ons Art Deco tema.
Groete,
P-J Basson, Algemene Bestuurder

Montagu Country Hotel
Gert V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert V
With friends

Baie lekker verblyf in 'n interessante dorp.

Sien die sterre hieronder.

Montagu Country Hotel's response

Beste Gert,
Dankie vir al die sterre!
Vriendelike groete,
P-J Basson, Algemene Bestuurder

Montagu Country Hotel
Lida G - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lida G

Ek het my verblyf baie geniet - die tuin is ongelooflik mooi.

Ek het baie lekker gebly. Die tuin is ongelooflik mooi en skep 'n baie rustige atmosfeer. Die personeel is wonderlik en baie behulpsaam!

Montagu Country Hotel's response

Beste Lida,
Dankie vir die komplimente, ons werk hard aan die tuin, belangrik vir gaste om binne en buite hotel rustige atmosfeer te kan beleef.
Ons sien uit om julle vinnig weer te verwelkom.
Groete,
P-J Basson, Algemene Bestuurder

Montagu Country Hotel
Chris C - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris C
With spouse/partner

Wow, dit was absoluut uitstekend.

Dit was regtig die beste hotel wat ons al in gebly het die vakansie. Diens en kos die beste!

Charlene M - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlene M
With spouse/partner

Peaceful and serene .

A lovely few days spent relaxing in a tranquil environment. Really made one forget about the everyday issues one is faced with. A special thanks to Jacques who was on duty for going the extra mile to arrange room service, after I sustained a knee injury, and a big plus too for arranging a meal that suited my needs!!! The fireplaces kept going and the pianist playing in the background during diner was also another plus! Will definitely be back soon!!!!

Justin O - Oct 2011
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Justin O
With friends

Fantastic all round

Good service all round, good interaction between staff and guests, and very good home cooking! Trust me,you'll want their breakfasts!

Piet V - Jul 2010
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Piet V
With spouse/partner

Hope to see you again soon !!!!!!!!

Service,friendliness and welcoming also 5 star. Food was good, expected more from the lamb pie, piano player scores 6 out of five (apparently your stand-in pianist. Advertise the cd's moer prominently, we had to ask for it).The Art Deco building and furnishing was what drew us to start off with and we were not disappointed. We had a bit of a misunderstanding about the pensioners rates which I do not think your receptionists understood completely, but it was afterwards explained to me promptly via E-mail. Hope to see you again soon.

was R1 380
From R966
per night (for 2 people)
was R1 380
From R966
per night (for 2 people)
was R1 380
From R966
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 62 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 27 Bath Street, Corner of Bath and Kohler Street, Montagu, 6720, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2NzcxN2NjLWIzN2ItNGZkZC1iZTI1LTlkM2U4ZjI2MTNhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 380, now From R966  per night (for 2 people) 30 5 1 5 27 Bath Street Corner of Bath and Kohler Street 6720 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 11:00 -33.786539758799 20.12167185545
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com