The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Neels in Rocklands | TravelGround
+52

Neels in Rocklands

9 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Neels in Rocklands is in an excellent location
  • R364, Lorraine Farm, Clanwilliam, 8135, Western Cape

Die roete vanaf Clanwillam tot by Neels gaan oor die skilderagtige Pakhuispas waar pragtige rotsformasies te sien is en gaan ook verby die graf van die digter C.Louis Leipoldt. Die vistas vanaf die bopunt van die pas in albei rigtings is werklik iets besonders veral met sonsopkoms en sonsondergang.
Die wereldbekende Travellers Rest Rotskunsroete en die gewilde Travellers Rest Padstal is slegs 5 km vanaf Neels.
Die sendingdorpie Wupperthal is ook relatief naby
Die area wemel van staproetes deur fynbos en Neels is binne 200 meters van 'n groot plaasdam waar daar gereeld visarende te sien is.
Die baie bekende Bushman's Cave bergteater is ook naby.
Daar is 'n groentetuin en vrugtetuin op die perseel waar die die uiters interessante nuwe metodiek van herlewingslandbou toegepas word. Soos wat die vrugte- en groentetuin in produksie kom kan gaste vir gebruik gedurende hul verblyf van die produkte pluk soos met die eienaars gereel.

Fullscreen
From R580
per night (for 2 people)
From R580
per night (for 2 people)
From R580
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R364, Lorraine Farm, Clanwilliam, 8135, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABmwr11AhHt0b3ZnYuZxDqLy9HISQP9MrQkv2yx859U1GFPZRGn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R580  per night (for 2 people) 9 5 1 5 R364 Lorraine Farm 8135 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -32.0515 19.049416666667
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!