The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oom Dana se Huis | TravelGround
+27

Oom Dana se Huis

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 8 reviews for Oom Dana se Huis
Cleanliness
4.3/5
Service
4.5/5
Location
4.5/5
Safety
3.9/5
Value for money
4.5/5
Angus W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Angus W
Family with teenagers

Rested well, house not up to standard.

House was not clean on arrival and when we asked for cleaning services we were quoted a ridicules rate. The one couch in the lounge was broken and the scatter pillows had not been washed in years! The house was really icky. We had to phone to ask for clean towels. Location of the house is on the beach but on the wrong side of the beach where the local people party, drink and mess. There were also lots of vehicles on the beach, and I am not talking about people putting boats in the water. There were people just driving around on the beach with no policeman in sight.

Oom Dana se Huis's response

Dear Angus
Thanks a lot for your feedback. We sent housekeeping over immediately after you have let us know about the situation in terms of cleaning, at no cost. For the rest of the cleanings we mentioned the price per day to you. We have had a busy season when you arrived and the scatter pillows could have been dirty by the time of your arrival, we did apologize for this and wanted to remove it but you preferred that we have this done after your departure. As for the location of the house and the locals on the beach, we have no control over this. This has always been part of Paternoster for many years and not something we can change, it is a public and not a private beach. We look forward to welcome you back into our lovely little town under better circumstances and really hope that you return one day again.

Oom Dana se Huis
Dina G - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Dina G

Dit was 'n familie-naweek met kinders en kleinkinders. Hierdie huis was perfek om binne te braai en ure om die groot tafel te kuier met die beste uitsig in die hele Paternoster!

Dankie vir die heerlikste memories met my 60ste verjaarsdag. Die kinders en kleinkinders het van heinde en verre gekom. Al die geriewe, die deure en privaatheid tussen slaap- en kuier-areas met kleinkinders en 'n baba wat moes slaap terwyl ons heerlik kuier om die groot, ou tafel! Ons kon heerlik kosmaak, braai, kaggelvuur, saam rugby kyk soos in die seuns se kleintyd en ure op die stoep oor die see uitkyk. Heerlike ruimhartige huis.

Oom Dana se Huis's response

Hi Dina, so bly om te hoor julle het lekker gebly in Oom Dana se Huis. Dit is een van ons beste huise met die mooiste see uitsig oor die hele Paternoster baai. Ons hoop en vertrou dat ons jul weer eendag kan terugverwelkom.

Oom Dana se Huis
Christa C - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christa C
With friends

Great time, fantastic views.

For a group the house was spacious and well equipped. Fantastic views. Would visit again.

Oom Dana se Huis's response

Hi Christa,
Thank you for your feedback, Oom Dana se Huis is indeed on a very well positioned spot with magnificent views of the Paternoster Bay. We are looking forward to welcoming you back as our guests at another time again.

Oom Dana se Huis
Carl B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Carl B
With friends

Die verblyf is baie goed, met baie goeie uitsig en ligging.

Die huis is fantasties, behalwe vir 'n los kraan en een slaapkamerdeur met gebreekte knip, kan nie toebly nie, en baie goed toegerus. Die meubels is baie gerieflik en goeie linne en matrasse regdeur. Fantastiese uitsig en ligging tot die strand. Al wat pla is die feit dat mens niks kan ooplos nie - deure/vensters moet die heel tyd toebly as iemand nie teenwoordig is nie, want daar is 'n goeie kans dat kansvatters en verbylopers jou van jou eiendom gaan verlos, maar dit is 'n sosiale probleem wat bietjie vererger word deur die ligging, nie die huis self se probleem nie.

Oom Dana se Huis's response

Goeiedag Carl,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons het reeds aandag gegee aan die probleme soos genoem deur jou met uitklok. Wat die diefstal, inbrake betref gaan dit maar so in enige dorp, waar mense waardevolle items los waar dit sigbaar is gaan skelms probeer om dit te kry. Dit meesal die kreefsmouse wat gaste nader en dan toeslaan, ons maak 'n punt daarvan om met aankoms ons gaste goed in te lig hieroor. Ons hoop egter om jul weer as ons gaste te kan verwelkom in die nabye toekoms.

Oom Dana se Huis
Marche F - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marche F
With friends

Pragtige plek en uitsig.

Paternoster is my happy place, gaan gereeld daarheen. Oom Dana se huis nog die mooiste van al die plekke waar ons al gebly het in Paternoster, en gaan in die toekoms slegs hom bespreek.

Oom Dana se Huis's response

Hi Marche,
Ons is so bly om te hoor jy't lekker gebly. Oom Dana is beslis een van ons mooiste huise met die mooiste see uitsig oor die hele Paternoster Baai. Ons sien uit daarna om julle weer as ons gaste te verwelkom in die nabye toekoms.

Oom Dana se Huis
Lynette L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lynette L

Dana Duisend.

Ons familiegroep het 4 dae in oom Dana se huis gekuier. Dit is 'n uitstekende huis vir saamkuier. Die sit-eet-kombuisarea is ruim. Dit kan verleng word deur die glasdeure wat na die stoep toe uitloop oop te maak. Dit het seker een van die beste onbelemmerde uitsigte in Paternoster. Kombuisware en breekgoed maak voorsiening vir al die basiese gebruike. Die duvets is heerlik warm. Daar is 'n gasverwarmer vir die koeler aande. Die huis bied genoeg ruimte sodat 'n groot groep gaste nie heeltyd in mekaar se pad is nie. Ons was aangenaam verras deur die skottelgoed- en wasmasjien. Dit het handig te pas gekom met die 8 inwoners. Ons kon heerlik warm stort en bad. As vrou, het ek net 'n voorstel: 'n spieël in die eerste slaapkamer. (Ek moes badkamer toe stap om my hare te kam of gesig op te maak.) Die groot glas venster lang die voordeur is 'n ietwat belemmerend op mens se privaatheid. Ek sal voorstel dat daar 'n blinding aangebring word.

Oom Dana se Huis's response

Hi Lynette,

Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer. So bly om te hoor julle het lekker gebly in Oom Dana se Huis, inderdaad een van ons beste huise met die mooiste see uitsig oor die Paternoster Baai. Baie dankie oor vir die voorstel oor die blinding, sal so oordra aan huiseienaar. Ons hoop om jul weer eendag terug te kan verwelkom

Oom Dana se Huis
Adri P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri P
With friends

Beautiful house with the prettiest view of Paternoster.

The old fisherman's houses are nicely renovated in comfortable houses in which a group can stay. Every bedroom has a view of the sea. And everyone can socialize at the fireplace and on the patio. Can definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige huis met die mooiste uitsig oor Paternoster.

Die ou vissershuis is slim omskep in 'n gemaklike huis waarin 'n groep heerlik kan bly. Elke slaapkamer het 'n uitsig oor die see. En tussen die vuurherd en die stoep kan almal lekker saam kuier. Definitief aanbeveelbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eshter B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eshter B
With friends

Fantastic.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oom Dana se Huis's response

Dankie, bly om te hoor julle het Oom Dana se Huis geniet.

Oom Dana se Huis
From R3 400
per night (sleeps 8)
From R3 400
per night (sleeps 8)
From R3 400
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Korte Slot, Kliprug, Paternoster, 7381, Western Cape
  • No children under 13
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5OTBkODA4LTdlNzktNDNlZC05NWZlLWI4MGEyMjZhOTIzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R3 400  per night (sleeps 8) 8 5 1 5 5 Korte Slot Kliprug 7381 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -32.808066666667 17.886322222222
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!