The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oppikoppie | TravelGround
+42

Oppikoppie

7 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Oppikoppie is in an excellent location
  • 9 Oliphantskop Drive, Oliphantskop, Langebaan, 7357, Western Cape

Langebaan is n pragtige kusdorpie met n pragtige Lagoon. Watersport in alle vorme is hier baie gewild. Of jy nou wil kayak, branders ry of gaan visvang of n lui lekker bootrit neem, die keuses is oneindig. Langebaan het puik restaunte met pragtige see uitsig.
Vir die wat bietjie met hul geld wil woeker is Club Mykonos Casino net 1.6km vanaf Oppikoppie.
Weskus Nasionale Park is n moet vir diere liefhebbersen en spog met meer 350 voelspesies.
By die Weskus Fossielpark kan gaste fossiele gaan bekyk wat miljoene jare oud is. Die fasiliteit is nuut oorgedoen en spog met nuwe tegnologie war hierdie fossiele weer lewe gee.
Laguna Mall is 1km vanaf Oppikoppie en sal in al u aankopie benodighede kan voorsien

Fullscreen
From R1 300
per night (sleeps 5)
From R1 300
per night (sleeps 5)
From R1 300
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 9 Oliphantskop Drive, Oliphantskop, Langebaan, 7357, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArC8rddMJsQ2FIAu059tmvOQqryS5jjoIztPmtSDhKn5XZ8s0fr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 300  per night (sleeps 5) 7 5 1 5 9 Oliphantskop Drive Oliphantskop 7357 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.05596907116 18.059966787689
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!