The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oudewerfskloof Olyfplaas | TravelGround
+58

Oudewerfskloof Olyfplaas

7 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Oudewerfskloof Olyfplaas is in a very good location
  • GK14 River Road, Stilbaai Wes, Stilbaai, 6674, Western Cape

Stilbaai is die perfekte vakansiebestemming waar (te danke aan die vlak baai en skoon sanderige strande) elke tiepe water georienteerde aktiwiteit onderneem kan word: swem, sonbaai, branderplankry, seilplankry, vlieër branderry, visvang, stap, kanovaart, bootry en waterski. Die strand het Blouvlag-status wat dit die perfekte plek maak om luilekker tyd in die son te spandeer.

Stilbaai Touchies is 'n groot hoogtepunt waar duisende mense jaarliks strande toe gaan op die 26ste Desember. Die Pro-Series spog met die beste raak-rugby talent regoor die land met die top 8 spanne wat teen mekaar kompeteer vir die titel: Konings van die Strand.

Aantreklikhede en aktiwiteite om te verken:

Kuns & Handwerk
Stap en Bergfietsry Roetes
Wynproe in die Weskaap Wynlande
Gin Proe
Plaaslike Restaurante
Erfenisgebied Besoek
Vierwielmotorfiets ry
Perdry
Visvang
Branderplankry
Rivier en Strand Aktiwiteite

Fullscreen
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: GK14 River Road, Stilbaai Wes, Stilbaai, 6674, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEnFJOqrgVr4IAFOwLSl0rkcZp7BZqJl5JPD7hNf9ESlLg2h1O7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (for 2 people) 7 5 1 5 GK14 River Road Stilbaai Wes 6674 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.329625370327 21.387152303027
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!