The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oudewerfskloof Olyfplaas | TravelGround
+58

Oudewerfskloof Olyfplaas

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 8 reviews for Oudewerfskloof Olyfplaas
Cleanliness
4.9/5
Service
4.4/5
Location
4.3/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Anja L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anja L
Family with teenagers

Pragtige omgewing en super skoon, netjiese en moderne eenhede.

Die ekstras in die kombuis soos growwe sout en peper, Nespresso-pods en aandag aan detail was baie waardeer - daar was selfs ’n mandjie met olyfprodukte van die plaas om van te koop!

Oudewerfskloof Olyfplaas's response

Wonderlik om te hoor Anja. Baie bly julle het jul verblyf hier by ons geniet.

Oudewerfskloof Olyfplaas
Antoinette V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette V
With spouse/partner

Fantasties.

Pragtige plekkie, baie mooi en skoon. Alles was amazing. Die bed en kussings het verskriklik lekker geslaap. Die uitsig was pragtig en die braaiplekkie was baie lekker en gerieflik. Ek sal hulle regtig aanbeveel.

Oudewerfskloof Olyfplaas's response

Dankie Antoinette. Ons is bly julle het lekker gekuier hier by ons.

Oudewerfskloof Olyfplaas
Theresa B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Theresa B
With spouse/partner

Not what we expected.

Won't stay here again, we really didn't feel very welcome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nie wat ons verwag het nie.

Sal nie weer hier bly nie, ons het regtig nie baie welkom gevoel nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolande H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolande H
Family with young children

Neat home away from home!

We had an unbelievable stay this week. It had everything we needed and more for the getaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese huisie weg van die huis!

Ons het die week ongelooflik lekker gebly. Alles en meer wat ons nodig gehad het vir die wegbreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marina V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marina V
With spouse/partner

Luukse verblyf in pragtige omgewing.

Ons is baie vriendelik by Ouderwerfskloof verwelkom, en het ons verblyf in hierdie pragtige huis, in die mooi omgewing baie geniet. Onverwagse bederf was Nespresse-koffie, 'n pragtige mandjie met produkte (betaal wat jy gebruik met uitgaan). Olyfolie van uitstaande gehalte. 'n Lieflike huis, beslis aan te bevole.

Oudewerfskloof Olyfplaas's response

Baie dankie, Marina! Hoop om julle weer hier by ons te sien in die toekoms!

Oudewerfskloof Olyfplaas
Marlize R - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marlize R
Family with teenagers

Netjies en wel toegeruste akkommodasie.

Pragtige akkommodasie wel geleë naby verskeie besienswaardighede. Akkommodasie was pragtig en wel toegerus met alles wat ons benodig het. Personeel was vriendelik en baie behulpsaam.

Oudewerfskloof Olyfplaas's response

Dankie vir jou terugvoer Marlize. Ons is so bly julle het julle tyd hier by ons geniet!

Oudewerfskloof Olyfplaas
Ryno Mayer M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryno Mayer M
With spouse/partner

Ons het 'n heerlike stil en vriendelike verblyf ervaar.

Die loft waarin ons gebly het was baie netjies, skoon en goed uiteengesit vir 'n lang verblyf. Al die geriewe wat 'n mens sou wou hê was beskikbaar gewees. Ons kon gebruik maak van 'n baie lekker braai-area ongeveer 100 m vanaf die woonstel, as ook die jetty by die rivier. Daar was 'n gratis olyfproe ingesluit wat 'n heerlike ervaring was. Alle personeel op die plaas was baie vriendelik en ons kon oral rondstap. Ek sal Oudewerfskloof beslis aanbeveel.

Oudewerfskloof Olyfplaas's response

Dankie Ryno,
Dit was heerlik om julle by ons op die plaas te kon verwelkom!

Oudewerfskloof Olyfplaas
Christof M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christof M
With spouse/partner

Rustigheid vir die siel kan hier gevind word sonder om afgeleë te wees vanaf die wêreld.

Fantastiese bestemming gewees vir ons winter vakansie. Rustigheid vir die siel in 'n ongelooflike mooi omgewing kan hier gevind word. Volle fasiliteite wat jou dadelik tuis laat voel. Vriendelike gasheer.

Oudewerfskloof Olyfplaas's response

Ons is bly julle het julle tyd op die plaas geniet!

Oudewerfskloof Olyfplaas
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: GK14 River Road, Stilbaai Wes, Stilbaai, 6674, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEnFJOqrgVr4IAFOwLSl0rkcZp7BZqJl5JPD7hNf9ESlLg2h1O7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (for 2 people) 8 5 1 5 GK14 River Road Stilbaai Wes 6674 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.329625370327 21.387152303027
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!