The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ridgeview Accommodation | TravelGround
+22

Ridgeview Accommodation

11 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 11 reviews for Ridgeview Accommodation
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Ronnie S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronnie S
Family with young children

Fantasties, dit was die moeite en reis absoluut werd.

Ek sal hierdie plekkie enige tyd aanbeveel. Die diens was besonders, die plek het absoluut alles waarvoor n mens kon vra en nog meer. Ons was regtig verbaas oor die ekstras wat in die plek gedoen was om ons tuis te laat voel. Mnr. Keet het ons so lekker op ons gemak laat voel, hy was regtig baie vriendelik en behulpsaam, sonder om lastig te wees. Die manier waarop ons ontvang was, hoe hy gereeld kontak gemaak het, om te verseker dat ons veilig en gemaklik was, was regtig 'n riem onder die hart. Die plek is super skoon, het alles wat mens nodig kon hê, en ook toebehore wat ons glad nie verwag het nie, was beskikbaar. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel en sal beslis weer daarna toe teruggaan. Bonus, ons het selfs 'n skoonmaakdiens gehad wat bereid was om te help indien nodig. Baie baie dankie vir 'n heerlik tydjie.

Anisa V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anisa V
Family with teenagers

Ongelooflik spesiaal en gasvry en omgewing is baie rustig.

Dit is naby baie plekke geleë. Redelik sentraal. Die strand is ongelooflik stil en rustig met 'n gety-swembad vir die kinders en oumas. Ons was bevoorreg gewees om 'n ongelooflike gasheer te kry en dit het alles ekstra spesiaal gemaak vir ons almal. Mens kon hom enigeiets vra en hy kon altyd help. South Coast Mall is die naaste groot mall daar, maar mens kan heerlike dagroete beplan van daar in enige rigting. Dit is werklik baie sentraal aan alles geleë.

Denise K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise K

Heerlike vakansie gehou!

Ons het heerlik gebly. Mnr Keet was baie gasvry en het ons so welkom laat voel.

Paul C - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul C
Family with teenagers

The accommodation is like on the website, we had a good rest. Uncle Hennie Keet is a wonderful host.

Stayed at Ridgeview for 5 days. The house is convenient and clean, teenagers in their own room with bathroom. We felt safe at all times - alarm with safety beam zones in the garden. A couple of minutes from the beach. We have already booked for the next holiday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf is alles soos per die webtuiste, ons het heerlik gerus. Oom Hennie Keet is 'n wonderlik gasheer.

5 dae by Ridgeview gebly. Die huis is gerieflik en mooi skoon, tieners in hulle eie kamer met badkamer. Ons het ten alle tye veilig gevoel - huis alarm met veiligheid (beams) zones in die tuin. Paar minute se stap see toe. Ons het reeds weer geboek vir die volgende vakansie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ridgeview Accommodation's response

My naam is Lindi Samuel en ek is die nuwe eienaar van Ridgeview Akkomodasie. Jy sal welkom verras wees met die verbeteringe wat ons aan `n reeds goeie vakansie huis aangebring het. Ons het nou `n 40cm televisie, DVD speler, Wi-Fi vir Netflix en self a jacuzzi, Xbox en vele meer beskikbaar.

Laat gerus weet indien julle weer wil kom besoek.

Ridgeview Accommodation
Bennie V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie V
With spouse/partner

Well-appointed and we really enjoyed the holiday.

Very lovely. Friendly people and comfortable accommodation. We really enjoyed it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed uitgerus en ons het die vakansie geniet.

Baie aangenaam. Vriendelike mense en gerieflike akkommodasie. Ons het dit baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martie S - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie S
With spouse/partner

Under difficult circumstances they did everything they could to help.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onder moeilike omstandighede het hulle alles gedoen om ons te help.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marizelle D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marizelle D
With spouse/partner

Rest and peace with wonderful hospitality of Ridgeview Accommodation.

The hospitality of Ridgeview Accommodation was wonderful. The accommodation, every room, the kitchen and porch was neat and we felt at home. We were welcomed with friendliness and treated like that throughout. I definitely recommend Ridgeview Accommodation to others, it is value for money and food for the soul.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus en vrede met wonderlike gasvryheid van Ridgeview Accommodation.

Die gasvryheid van Ridgeview Accommodation was wonderlik. Die verblyf, elke kamer, die kombuis en stoep was netjies opgepas en ons het tuis gevoel. Ons is ontvang met vriendelikheid en is die heletyd so hanteer ook. Ek beveel beslis Ridgeview Accommodation vir enige iemand aan, dis waarde vir jou geld en kos vir jou siel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ridgeview Accommodation's response

Baie dankie Marizelle en vriende. Dit was voorwaar net groot plesier om julle hier te kon ontvang. Julle was baie spesiale gaste. So jammer van probleme met motor.

Groete,
Rina en Hennie

Ridgeview Accommodation
Dorette V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorette V
Family with teenagers

Vriendelikheid en opregtheid was kenmerkend gewees.

Baie lekker verblyf gewees. Was netjies en mooi opgepas. Mense was vriendelik en opreg.

Ridgeview Accommodation's response

Dankie vir julle mooi opmerkings. Ons waardeer dit en hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Hennie en Rina Keet.

Ridgeview Accommodation
Ryno E - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryno E
With friends

Fantasties.

Het baie lekker gebly daar. Sal enige tyd weer terug gaan. Dis die lekkerste vakansie bly plek wat ek al ooit gehad het.

Ridgeview Accommodation's response

Middag Ryno. Baie baie dankie vir jul review, ons waardeer dit baie. Dis jong mense soos julle wat alles nog die moeite werd maak. Ons hoop on julle weer te sien. Groete aan almal.

Ridgeview Accommodation
Danie E - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie E
Family with teenagers

Ons het die uitsig baie geniet.

Oom Hennie en Tannie Rina baie gaaf en opreg. Het die kuier daar terdeë geniet en sal so gou as moontlik terug gaan vir 'n kuier.

Hettie B - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie B
Family with young children

Puik!

Hierdie akkommodasie het aan al ons behoeftes voldoen.

From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 218 Ridgeview Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjZGZlMzcwLTM3MjMtNGVjMy1iYTZhLWY1NmIzMzcxYTJiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night (sleeps 2) 11 5 1 5 218 Ridgeview Road Umzumbe 4225 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -30.623967780734 30.541952252315
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!