The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Serenity Du Bois Lodge | TravelGround
+46

Serenity Du Bois Lodge

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 46 reviews for Serenity Du Bois Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Gary F - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gary F
With friends

Amazing lodge.

Beautiful setting and awesome facilities. Love the dining/kitchen/scullery/pantry area, including individual fridge/freezers!

Serenity Du Bois Lodge's response

Hi Gary, thank you so much for your review! It was wonderful meeting you, Dany & Tony! Looking forward to you visiting again soon. Take care! Warm regards, Bernadette (SERENITY Du Bois Lodge)

Serenity Du Bois Lodge
Charles W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles W
With spouse/partner

Wonderful and relaxing surrounding and host goes out of her way to ensure your stay is pleasant.

Beautiful setting, well-equipped lodge, and clean which all makes for a pleasant and relaxing stay. For a weekend or week getaway, Serenity Du Bois Lodge is highly recommended and the host goes out of her way to ensure that you have a wonderful and amazing stay.

Serenity Du Bois Lodge's response

Hi Charles and Santie,
Thank you so much for your kind words and review. Having awesome guests like you makes running the Lodge so rewarding. It was an absolute pleasure meeting and hosting you. Hope to see you again in the future.
Warm regards,
Bernadette

Serenity Du Bois Lodge
Estelle M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle M
With friends

Die verblyf by Serenity Du Bois Lodge was hemels.

Nét die plek om 'n welverdiende ruskans in die bos te geniet. Baie aangename gasvrou wat mens ontvang. Goed toegeruste kamers en kombuis. Sebras, koedoes, vlakvarke en bosbokke kom eet elke aand uit jou hand uit. Sal beslis weer wil gaan.

Riaan C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan C
Individual traveler

It was exactly as advertised on the site.

Serenity Du Bois Lodge will definitely see me again soon. I had a wonderful stay and its so peaceful you forget all your stress easy. Thank you Bernadette.

Marietjie D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie D
Family with young children

Dit was vreeslik lekker.

Het vreeslik lekker gekuier. Bernadette was vreeslik vriendelik en hulpvaardig. Die plek was baie netjies en baie skoon. Dit was lekker om deur die park te ry en die diere te kyk.

Serenity Du Bois Lodge's response

Hi Marietjie, hope you are well. Thank you so much for the lovely comments. It was wonderful meeting you and your family. Hope to see you again soon. Please send my warmest wishes to everyone. Take care. Warm regards, Bernadette

Serenity Du Bois Lodge
Dawid B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid B
Family with young children

Bernadette is the most amazing host. Wonderful lodge.

Bernadette is the most amazing host. This is a wonderful lodge. She really goes out of her way to accommodate and make you feel comfortable. The lodge is very neat with great facilities and well located. I will definitely go back there again and highly recommend Du Bois Lodge. Even the staff is very friendly and helpful.

Paul V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul V

Wanneer jy as 'n groep rustig in die natuur wil verkeer dan is hierdie die ideale plek om te wees.

Baie dankie Bernadette vir jou gasvryheid. Dankie aan jou vriendelike personeel wat dit moontlik maak dat 'n persoon rustig kan verkeer in 'n goed versorgde fasiliteit. Die diere wat rustig wei in die omgewing maak dit absoluut die moeite werd om hier te ontspan.

Riki F - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Riki F
With spouse/partner

Nie aan te beveel nie.

Ons het die Du Bois Lodge nie as 'n 3-ster ervaar nie. Gesamentlike kombuis vir alle gaste. Sou meer van 'n yskas in kamer gehou het. Kamers baie donker. Linne stokoud en nie wit nie. Kamers het nie bedkassies en bedlampies nie. Geen kaste in kamers nie. Lang stok aan 'n draad met 4 hangers in ons kamer. Handdoeke was geskeur en het nie skoon geruik nie. Ons moes vra vir toiletpapier in ons kamers. Geen plek om tas op te sit nie en geen plek met spieël om by te sit en grimmeer nie.

Pieter P - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter P
With spouse/partner

Great value for money.

Great place to stay. Very comfortable, real bush vibe. Everything you need for a relaxed breakaway. Would go back anytime. Please support.

Zelri S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelri S

Goed geleë en goed gesind.

Ons het baie lekker gebly en baie diere gesien. Almal was tevrede met die ligging want dit is so naby die rivier. Die kombuis het alles gehad waaraan ons kon dink om te gebruik en die nagapies en muskeljaatkat wat daar woon het almal se harte gesteel.

Heinrich V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich V
Family with teenagers

Excellent value for money.

The ideal place to stay and explore the Low Veld.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld.

Dit is die ideale plek om te bly en die Laeveld te verken.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis L - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis L
With spouse/partner

Du Bois Lodge will definitely see me again!

Within walking distance of the river.

Anso A - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Anso A
With spouse/partner

Een aand was nie genoeg nie. Sal weer hier bly.

Ons was net te kort daar om veel te sê. Ons het lekker gebly by De Bois Lodge.

Maria K - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria K
With spouse/partner

Incredibly peaceful after the busy city.

We haven't been on holiday in 2 years and had to make a plan to get away for a bit. The ideal occasion was my 55th birthday and we got away. It was peaceful, away from the noise of the city and TV etc. My husband and I enjoyed every moment and will definitely return. Everything was kept clean at all times.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik rustig na die stad.

Ons was vir 2 jaar nie met vakansie nie en moes werklik 'n plan maak om net 'n bietjie weg te kom. Die ideale geleentheid was toe my 55ste verjaarsdag en ons het weggebreek. Was rustig, weg van stad se geraas, TV, ens. Ek en my man het elke oomblik geniet en sal verseker weer terug gaan. Alles is ten alle tye skoon gehou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anna Cs D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna Cs D
Family with young children

Baie lekker en sal dit beslis weer wil doen.

Die verblyf was baie goed ingerig. Dit was heerlik om in die groot kombuis kos te maak en alles was beskikbaar wat mens kon nodig kry.

Nita B - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nita B
With spouse/partner

Uitstekend en gasvry.

Dit het gevoel soos om by vriende te kuier en oor te slaap. Hulle is baie gasvry. Sal definitief vriende en kennisse aanbeveel en met sekerheid weer daar oorslaap.

Louis K - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louis K
With spouse/partner

Ons het absoluut heerlik gebly by Du Bois Lodge!

Ons het selfs duikertjies met die hand gevoer op ons eerste aand daar! Nick en Bernadette is wonderlike mense en het ons baie tuis laat voel! Die lodge is binne stapafstand van die Krugerwildtuin se heining en die plonspoel is fantasties in die warm dae. Ons sal beslis weer gaan!

Heidé J - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidé J
With spouse/partner

Fantasties, voel sommer dadelik tuis!

Weereens was dit fantasties om by Du Bois Lodge oor te slaap. Ons het dadelik tuis gevoel met ons aankoms en dadelik soos ou vriende met Nick gesels. Nie net het Nick ons kom verwelkom nie maar die bosbokkies het sommer ook nader gestaan. Die kamer was gereed, pragtig, skoon en gesellig. Beslis sal ek dit aanbeveel vir individue en gesinne.

Steve P - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Steve P
With spouse/partner

A comfortable stay!

A nice quite and relaxing stay.

Patrys H - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Patrys H
With spouse/partner

Hemel op aarde!

Ons kom beslis weer terug - alles was fantasties!

Manie B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Manie B
With spouse/partner

Puik!

Du Bois Lodge is puik uiteengesit vir verblyf. Dit is skoon en netjies met 'n lekker groot kombuis. Dit is naby die Kruger Wildtuin vir 'n besoek daar.

Louwrens R - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louwrens R
With friends

Pragtige kamers en vriendelike ontvangs deur Nick.

Sal beslis weer hier oorslaap.

Heidé J - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidé J
With spouse/partner

Dit was fantasties!

Nick was vriendelik en het ons tuis laat voel. Die plek is pragtig en baie netjies. Sal Du Bois Lodge beslis aanbeveel en dit is naby KNP vir dagbesoeke.

Lizelle F - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle F
With spouse/partner

Dit was heerlik!

Nick, die eienaar, is 'n vreeslike aangename en vriendelike mens. Hy laat jou onmiddellik tuis voel. Die kamers is baie netjies en mooi. Sal enigiemand aanbeveel om daar te gaan oornag. En gaan definitief weer self soontoe gaan.

Jan J - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan J
With spouse/partner

Du Bois Lodge is uitstekend toegerus.

Ontvangs en dienste uiters vriendelik.

Adri L - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri L
With spouse/partner

Puik, skoon, fantastiese plek.

Ek sal enige tyd weer daar bly. Die ontvangs deur Nick was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek voel sommer of ons hom al jare ken.

Landie F - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Landie F
With spouse/partner

Du Bois Paasnaweek .

Ons het lekker gebly. Al wat 'n erge pyn was is dat daar net een braaier vir 7 kamers is. Die gaste wat eerste by die braaier kom in die aand braai, die res... "oh well".

Paul S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul S
With friends

Baie mooi plek.

Pragtig met al die diere.

Hennie P - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hennie P
With spouse/partner

Die ontvangs was goed, die opvolg was na wense en aangenaam!

Ons het die verblyf geniet met die natuur rondom ons. Dis stil en die keuse wat om te doen is jou eie. Netjies!

Gerrie S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie S
Individual traveler

Luilekker 5-ster bestemming.

Waarde vir geld, goeie kliëntediens, netjies en veilig.

Petro B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro B
With spouse/partner

Uitstekend. Beste gasheer!

Dit was uitstekend. Ons het baie gerus en lekker gekuier. Nick is 'n uitstekende gasheer en gee regtig baie persoonlike aandag. Sal definitief weer gaan.

Danie S - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie S
With spouse/partner

Was 'n groot seëning vir ons. Uitstekend, baie lekker gewees. Kamer uitstekend toegerus.

Sal weer besoek aflê. Nic is 'n wonderlike gasheer. Sal graag klein yskassie in kamer wil hê vir drinkgoed deur die nag.

Pieter O - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter O
With spouse/partner

Excellent, friendly service, will definitely come back

Very friendly people, well equipped, very clean guest house. Really enjoyed having breakfast with the local zebras!

Pierre V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre V

Onvergeetlik lekker!

Sien die sterre hieronder.

Steph D - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steph D
With spouse/partner

Moerse.

Lekker, soos dit net in Marloth kan wees!

Jacques H - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacques H
With friends

Ontspanne en gerieflike verblyf.

Sien die sterre.

Liz V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liz V
With spouse/partner

Uitstekend.

Gasvry, skoon, anders, stil, gerieflik. Sal weer teruggaan.

Hendri L - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendri L
With spouse/partner

Peace of mind and soul

We felt at home thanks to the warm hearted owners. We had peace of mind and soul and would definitely stay there again if the change arises. Thanks to Nico and Bernadette.

Lerato M - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lerato M
With friends

Home away from home

Our stay was exactly what we needed, being surrounded by nature, away from the buzzing city life and to top it all of, Nick and Bernadette made sure that our stay was perfect. Thank you.

Annatjie B - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie B
Family with teenagers

Baie netjiese en gerieflike akkommodasie!

Akkommodasie was netjies en gerieflik. Die eienaars het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Dit voel of jy in die bos is, want jy kan nie die huise langs jou sien nie. Bosbokkies en vlakvarke het kom kuier by ons stoep! Dis naby aan KNP en ons het elke dag die park besoek. Ons kan Du Bois Lodge beslis aanbeveel!

Erna V - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna V
With spouse/partner

Heerlik gerus, sal beslis weer gaan.

Dit was beslis elke sent werd, alles perfek en netjies.

Riana P - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riana P
With spouse/partner

Was heerlik, omgewing en wild awesome en geriewe (veral kombuis) is baie goed ingerig

Was 'n heerlike ervaring, die omgewing en wild awesome en geriewe (veral kombuis) is baie goed ingerig - alles wat mens kon nodig kry, was daar. Wil voorstel dat padkaart van Marloth Park strate gestuur word tydens bevestiging van bespreking - om die woonadres te kon kry, veral in die nag, was 'n uitdaging.

Pieter L - Apr 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter L
With spouse/partner

Enjoyable.

It was a very enjoyable stay.

Johnrie C - Mar 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johnrie C
With spouse/partner

Paradise in the Bush

A break from the noise and rumble of everyday life right to the heard of paradise in the African bush. nMe and my wife really needed the time away, and the stay at Du Bois did wonders for us by, by allowing us to switch off.nThank you Nick & Bernadette for a 'Out of this World' experience.nJohnrie & Cathleen Cloete

Rob V - Feb 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rob V
With spouse/partner

Beautiful lodge, great hospitality

A beautiful place, the owners made us feel very welcome. A true home away from home!

Barbara V - Jul 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara V

Delightful Accommodation! Will repeat the visit. Barbara & Family.

We thoroughly enjoyed du Bois! 5 Star+

was R1 150
From R978
per night (for 2 people)
was R1 150
From R978
per night (for 2 people)
was R1 150
From R978
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4604 Eland Street, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0YzYwYWRmLTAzNDctNDAwNi1hNTZkLTk5ZjhjMTQ5YzUzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 150, now From R978  per night (for 2 people) 46 5 1 5 4604 Eland Street Marloth Park 1330 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -25.344346004217 31.809700727463
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!