The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at South Sands Villa Nr 1 | TravelGround
+47

South Sands Villa Nr 1

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 6 reviews for South Sands Villa Nr 1
Cleanliness
4.5/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Awie P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Awie P
Family with young children

Baie netjies en teen strand. Puik toegerus.

Baie vriendelik en regtig goed toegerus met alles wat jy nodig het. Mooi see-uitsig en teen die strand. Een van beste plekke so ver. Waarde vir geld.

Detken S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Detken S
Family with teenagers

Heerlike rus by die see.

Die woonstel is baie goed toegerus wat almal 'n kans gee om te rus. Heerlike huisie by die see.

South Sands Villa Nr 1's response

Baie dankie Detken vir goeie terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Dis vir ons belangrik om ons gaste 100% gelukkig te hou. Kan u asb per e-pos voorstelle maak hoe en waar ons kan verbeter op netheid. Ons sal graag aandag wil gee daaraan.

Groete,
Liz

South Sands Villa Nr 1
Janette L - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Janette L
Family with young children

Much more than we expected, very well equipped. Fantastic views.

We found the place to be well equipped especially in the kitchen. We had trouble with all the steps, but the very friendly staff hurried to help us both when we arrived and when we left. It was worth it to find ourselves so close to the beach. Just wished we had more time to spend there.

South Sands Villa Nr 1's response

Thank you very much for the feedback. We are glad that you enjoyed your stay.
Kind regards
Liz

South Sands Villa Nr 1
Francois L - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois L
Family with teenagers

Soos my eie huis, maar net langs die see.

Dit het vir ons soos ons eie plekkie gevoel. Als wat mens nodig het was daar en vroulief was baie ingenome met die hele uitleg. Lieflike ligging waar daar altyd 'n windjie trek. Dit moet wonderlik wees om oor die warmer maande hier te bly. Die huis is baie goed geleë en lekker op die strand. Die hoofslaapkamer wat op die dek uitloop het gesorg vir daardie lekker oopdeur slaap aande, en net na die branders te luister. Onderdakparkering bietjie beperk vir groot voertuie maar dit het ons glad nie afgesit nie. Die res het opgemaak vir als. Ons sal baie graag weer hier wil bly. Die kinders het dit baie geniet en die shad visvang was great. Sommer by die seewrak en Glenmore strand daar naby. Wat 'n veilige en netjiese plekkie. Dankie ook Liz, die eienares, wat heeltyd opgevolg het voor ons verblyf en met ons vertrek. Dit sommer weer soos diens gevoel uit die goeie ou dae uit. Dankie ook aan LekkeSlaap. Julle kan hierdie plekkie maar vyfster rate.

South Sands Villa Nr 1's response

Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer dit en ons hoop om julle weer by South Sands te verwelkom. Groetnis.

South Sands Villa Nr 1
Daleen H - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen H
Family with young children

'n Plekkie om onverstoord te rus naby die natuur.

Die plekkie is 6 maande terug deur nuwe eienaars gekoop. Die nuwe eienaars is verskriklik vriendelik, gasvry en behulpsaam. Hulle is besig om die plekkie op te gradeer wat duidelik sigbaar is. Die plekkie het alles wat 'n mens nodig het. Dit is baie privaat, goed uitgelê en baie naby aan die see wat verskriklik gerieflik is. 'n Plekkie om onversteurd te rus met die gedruis van die see in die agtergrond.

South Sands Villa Nr 1's response

Baie dankie, ons waardeer die goeie terugvoer. Johan en Liz Engelbrecht.

South Sands Villa Nr 1
Vernon K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vernon K
With spouse/partner

'n Rustige en baie netjiese, goed toegeruste woonplek op die strand.

'n Wonderlike wegbreek van al die gewoel. Naby genoeg aan alles wat mens nodig sou hê vir 'n vakansie maar steeds naby die natuur en rustigheid.

From
R1 100
per night (sleeps 6)
From
From R1 100
per night (sleeps 6)
From
R1 100
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Stoppel Place, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1Y2Q4MzYxLTI5NDctNDc2Mi1iYjE3LTgzZDgxYzhmZDkwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 100  per night(sleeps 6) 6 5 1 5 Stoppel Place Munster 4278 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.008233793348 30.25884492643
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!