The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Spacious Art Deco Flat | TravelGround
+12

Spacious Art Deco Flat

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 6 reviews for Spacious Art Deco Flat
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.3/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Andriëtte C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andriëtte C
Family with young children

Ons het heerlik gebly by die Spacious Art Deco Flat.

Definitief als wat mens nodig het, ingesluit 'n heerlike koffiemasjien en 'n aircon wat broodnodig is in die Paarl se somer! Elsabet was ook 'n wonderlike gasvrou en het al ons versoeke geakkommodeer. Ons sal definitief weer daar oorbly as ons in die Paarl is.

Petrus T - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus T
Family with young children

Rustige verblyf met al die nodige geriewe.

Elsabet, die gasvrou, het ons vriendelik ontvang en ons dadelik laat tuis voel. Die woonstel is netjies en gerieflik ingerig en alles wat nodig is om selfsorg gerielik te maak, is voorsien. Beslis waarde vir geld en 'n plek om na terug te keer sou die geleentheid hom voordoen. Ons was 3 volwassenes en 'n jong seun en het die verblyf ten volle geniet.

Spacious Art Deco Flat's response

Baie dankie, Piet. Julle was wonderlike gaste!

Spacious Art Deco Flat
Dirk B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dirk B
With friends

Baie skoon en goed uitgerus. Lekker privaat.

Baie skoon en goed uitgerus. Baie privaat. Ons het lekker gebraai. Daar was hout voorsien. Daar was ook plek vir ons motors agter 'n elektriese motorhek. Diens was baie goed en vriendelik.

Spacious Art Deco Flat's response

Baie dankie julle is welkom terug.

Spacious Art Deco Flat
Rene T - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene T
Family with teenagers

Absolutely fantastic!

We loved our stay! Wonderful hosts. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties!

Ek het lanklaas so lekker gebly! Wonderlike gasheer en gasvrou. Sal vir seker weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Spacious Art Deco Flat's response

Julle is welkom en was lekker gaste om te hê.
Welkom terug enige tyd!

Spacious Art Deco Flat
Pieter W - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter W
Family with young children

Stunning plek om in te bly!

Een van die beste plekke waar ons al in die Paarl gebly het! Kan dit gerus aanbeveel.

Spacious Art Deco Flat's response

Baie dankie Pieter vir julle fantastiese resensie.
Julle is altyd welkom!

Spacious Art Deco Flat
Adri L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adri L
With friends

It was a lovely, clean and friendly environment.

It was a delightful getaway from the city and Art Deco provided the peace and quiet to recharge our batteries. The reception and service were outstanding. The cleanliness and comfort of Art Deco is fantastic and it is definitely recommended for everyone. It is centrally located in Paarl, but at the same time you can't hear the noise of too many vehicles.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik in 'n ontspanne, skoon en vriendelike omgewing.

Dit was 'n heerlike wegbreek uit die stad en Art Deco het die rustigheid en stilte gebied om net weer te herlaai. Julle ontvangs en diens is van uitstaande gehalte. Die netheid en gerief van Art Deco is uitstaande en dit is beslis aanbeveelbaar vir almal. Dis sentraal geleë in Paarl, maar terselfdertyd buite die geraas van te veel voertuie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Spacious Art Deco Flat's response

Dankie vir jou fantastiese resensie! Julle is altyd welkom. Elsabet

Spacious Art Deco Flat
was R950
From R760
per night (sleeps 2)
was R950
From R760
per night (sleeps 2)
was R950
From R760
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 12:00
  • Address: 1 Groenvlei Avenue, Groenvlei, Paarl, 7646, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcsTPx7EJpb0PLv7nDBiQL5lhxN9LUcIrHdAsDUVO1j7Aa4rB94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950, now From R760  per night (sleeps 2) 6 5 1 5 1 Groenvlei Avenue Groenvlei 7646 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 12:00 -33.71106694208 18.962393549668
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!