The Artist Cottage
Review Summary
Liezel B - Dec 2020
Overall score
Beautifully decorated, quaint cottage, conveniently located.
Ruan P - Sep 2020
Overall score
Baie rustige naweek in 'n baie lekker cottage.
Read moreThe Artist Cottage's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ons is bly julle het die kuiertjie geniet. Julle is altyd welkom en hoop om gou weer te sien.
Janine S - Aug 2020
Overall score
Dit was yskoud, maar 'n onvergeetlike ervaring in die sneeu. My nuwe happy place.
Read moreThe Artist Cottage's response
Dankie Janine vir jou positiewe gradering en kommentaar. Ons is baie bly julle kon die sneeu ook beleef. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Stan D - Dec 2019
Overall score
Uitstekende rusplek.
Read moreMorne B - Jul 2019
Overall score
Alles wat jy nodig het.
The Artist Cottage's response
Beste Morné,
Dis altyd 'n groot voorreg om "ou-bekende gaste" te ontvang. Baie dankie vir julle positiewe resensie asook ondersteuning. Dis jammer julle het die sneeu gemis, maar sien uit na julle volgende kuiertjie!
Erna B - Jun 2019
Overall score
Was absolutely fabulous! Thank you very, very much! Recommend it!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was absoluut fabulous! Baie baie dankie! Beveel dit aan!
Beveel dit aan! Heerlik gekuier! Alles volgens standaard!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Artist Cottage's response
Beste Erna,
Baie dankie vir jou positiewe resensie en ondersteuning. Ons is baie bly julle het die mooie karoo en die "karoo-huisie" geniet en hoop om julle weer te sien!
Johan B - May 2019
Overall score
Neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies.
Netjies, gerieflik en sentraal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Artist Cottage's response
Beste Johan. Baie dankie vir die positiewe resensie en is bly julle het dit geniet. Baie dankie vir julle ondersteuning en hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Nelleke K - Feb 2019
Overall score
Aangename, veilige verblyf.
The Artist Cottage's response
Beste Nelleke,
Baie dankie vir die positiewe resensie en julle ondersteuning. Ons is bly julle het lekker gekuier en die karoo-leefstyl geniet.
Groete
Marius B - Jan 2019
Overall score
Ons verblyf by Artist Cottage kan beskryf word as iets uit 'n strokiesverhaal.
The Artist Cottage's response
Beste Marius,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is bly julle het lekker gekuier en ontspan. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Jane L - Sep 2018
Overall score
Baie koud. Goed toegerus en gemeubileer maar kombuis is uiters onprakties uitgelê. Stort is yskoud of vuurwarm.
Gert K - Jul 2018
Overall score
Pragtige, skoon, gerieflike plekkie in Sutherland om in te bly.
The Artist Cottage's response
Beste Gert,
Baie dankie vir jou positiewe resensie, ons is baie bly julle het die kuiertjie geniet. Probeer volgende keer die vuurpit buite so in die koue, dis nogal 'n belewenis!
Groete,
Fritz en Louise
Julia V - Jul 2018
Overall score
Rustige wegbreek.
The Artist Cottage's response
Beste Julia,
Baie dankie vir die kuier, ons is bly om te sien julle het dit geniet. Ons gaan ook gereeld en het nog nooit 'n klagte van die matrasse ontvang nie, aangesien die beddegoed van hoë kwaliteit is. Ek sal wel ondersoek instel op die geluid van die beddens.
Groete,
Fritz en Louise
Marlize B - Jul 2018
Overall score
Lekker cozy.
The Artist Cottage's response
Beste Marlize,
Baie dankie vir die mooi resensie en ons is bly julle het die kuiertjie geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Fritz & Louise.
Yolanda S - Jul 2018
Overall score
Absoluut fantasties.
The Artist Cottage's response
Beste Yolanda,
Baie dankie vir die positiewe resensie en ons is baie bly julle het die huisie geniet. Hoop om julle weer daar te sien.
Fritz & Louise
Ilse M - Jun 2018
Overall score
Artsy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kunstig, kreatief, prakties, warm en spesiaal - die oopte agter die huis dra by die gevoel van rustigheid.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Artist Cottage's response
Beste Ilse,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is vir ons 'n voorreg om ons plekkie beskikbaar te stel, sodat gaste die pragtige en rustige karoo kan ervaar.
Ons hoop julle kom kuier gou weer. Fritz en Louise.
Geert V - May 2018
Overall score
Lieflike kuier.
The Artist Cottage's response
Beste Geert, baie dankie vir julle mooi resensie van die Artist Cottage. Ek is baie bly dat julle, jul tyd in Sutherland geniet het.
Vriendelike groete
Marné
Elna D - Mar 2018
Overall score
Uniek en baie lekker.
Read moreThe Artist Cottage's response
Hi Elna,
Baie dankie vir 4-ster algehele gradering. Hoop julle het die kuiertjie geniet in Sutherland en die rustigheid van die karoo beleef.
Ons is die trotse nuwe eienaars (vanaf Januaire 2018) van die geskiedkundige huisie in Sutherland. Na 2 maande is al die opgraderings buite en binne voltooi.
Ons gaan gereeld Sutherland toe en doen veranderinge na ons smaak en skep sodoende ‘n bekostigbare (sonder om afstand te doen van kwaliteit en gehalte), leefbare en rustige atmosfeer vir gaste. Ongelukkig kan daar nie aan almal se smaak en voorkeure voldoen word nie.
Duidelike opgedateerde foto's en beskrywings van die huisie kan gevind word op al die web-tuistes, sodat gaste ‘n insiggewende en ingeligte besluit kan neem voor ‘n bespreking.
Ons is tans baie gelukkig en tevrede met hierdie juweel huisie.
Groete,
Fritz en Louise.
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 11:00 - Address: 21 Jubilee Street, Sutherland, 6920, Northern Cape
- All ages welcome